Kommentaar
Die geskiedenis, natuur en algemene openbaring in die Christelik-historiese denke van Groen van Prinsterer
Gert Kruger 2023-08-13 Baie interessant en waar!!
Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees
Lesego 2023-08-13 Ek nodig help by die simboliek van die onderstaande motiewe: Sewe Wit Ibisse Sout
Waarom skryf ek Afrikaans: Kaapse struggledigter gepubliseer
Bernard Saul 2023-08-12 Mr Wessels was my standerd 8 Engelse-onderwyser. Hy was knap. Baie deure oopgemaak.
At the edge: The writings of Ronnie Govender by Rajendra Chetty: a review
Theona Pillay 2023-08-12 Waar kry 'n mens 'n kopie van hierdie boek?
Trading through the old Transkei
Michael Ashington 2023-08-12 Noleen Mathews, my uncle Ruben Ashington owned that hotel. I think he inherited it from Gerald, his father. I have the family tree if you’re interested. Thelma was his wife’s name. I spent many school holidays there as a small boy. Feel free to messag
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Izak de Vries 2023-08-12 Daar is nie minimums of maksimums voorgestel nie, Naas.
Journey to jazz, Prins Albert se dolprettige jazzfees
Ilse Spies 2023-08-12 Skryf, vertel, alte plesierig op die oor!
Seksrobotte: Hoekom, en hoekom nie?
BestRealDoll 2023-08-12 Yes. This article is good, recommend everyone to try BeatRealDol, and here are some shops worth learning from.
Wie versorg die versorger?
Martha 2023-08-11 Ek is ook 'n versorger vir wie die verantwoordelikheid soms net te veel word. Soos nou - ek is fisies en geestelik moeg tot in my siel toe. Die afgelope ses jaar het ons van een mediese krisis na die volgende beweeg. Dalk, wie weet, is ek die volgende gev
Waarom skryf ek Afrikaans: Kaapse struggledigter gepubliseer
Diana Ferrus 2023-08-11 Wat 'n digter. Ek stort 'n traan vir al die woorde wat hy binne moes wegsteek en dat hy hulle nooit gerangskik op 'n blaai in 'n boek kon sien nie. Saluut, Wessels!
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Naas Ferreira 2023-08-11 Goeie idea. Wat is die minimum en maksimum woorde vir die kortverhaal?
LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot: ’n onderhoud met Fourie Botha
Coen Basson 2023-08-11 Hoe graag sou ek nie wou aansoek doen vir die vooruitsig van hierdie slypskool nie. Waar het ek die bekendstelling misgekyk? Wat was die kwalifiseringsnorme vir keuring/toelating? Toe 'n Piet nou van die ete verneem, was die nuus dat die ete volgende we
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
Angus 2023-08-11 Beste FC, Daar bestaan so iets soos historiese fiksie. Die wêreld se letterkunde is besaai daarmee, waaronder die Bybel. Dit hang van die skrywer af hoe hy geskiedenis met fiksie vermeng. Vir my is een van die grootste historiese romans "War and Peace" v
Is die taxistaking die begin van staakseisoen?
Julio Agrella 2023-08-11 Belangrike waarhede in jou artikel, Bettina. En dis altyd die armstes wat meeste ly.
"Wees geduldig, maar wees braaf": Anton Kannemeyer se raad aan jong kunstenaars
Edwin Hees 2023-08-11 Thanks for the interview. It was an absolute pleasure to "catch up" with Anton after many, many years.
LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
Jan Odendaal 2023-08-11 Alle jong Elon Musks het nou geleentheid om hul fantasie en drome met ons in Afrikaans te deel! Neelsie sal vir julle waarookal inwag ... met of sonder ruimteskepe.
"Wees geduldig, maar wees braaf": Anton Kannemeyer se raad aan jong kunstenaars
Herman Lategan 2023-08-11 Uitstekende onderhoud. Dankie.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: in gesprek met René Girard oor die apokalips van ons tyd
Jacobus Swart 2023-08-11 Giulia Bartrum van die Britse Museum wys daarop dat die man in Edvard Munch se "The Scream" ("Skrik" in Noorweegs) self nie skree nie; hy hoor die skreeu.
Die Eybers-dag – Letterkundetoer 2023
Anne-Marié Pretorius 2023-08-11 Pragtige artikel, baie dankie! 😊
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2023-08-11 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n selfmerktoets vir graad 1 hieronder. Ons probeer egter om soveel moontlik ander inhoud vir al die
Uit die blou van onse Langenhoven, uit die diepte van ons Sontonga
Etienne Viviers 2023-08-11 Dankie vir 'n interessante artikel. Twee punte van kritiek: 1.) Die huidige volkslied is 'n letterkundige en musikale disgrace. Die musikoloog George King wys daarop dat dit begin in die tonika en eindig in die dominanttoonsoort. Hoe op aarde kan dit da
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Hanlie 2023-08-10 Goeiemiddag, is daar al graad 1 Wiskundevraestelle vir kwartaal 3 en 4 beskikbaar? Sal dit baie waardeer. Groete.
Op soek na ’n boek
Charel Viljoen 2023-08-10 Ons het 'n hele reeks Grensvegter-boekies van jare terug. Dalk iemand wat belangstel teen 'n prys? Of weet van iemand wat dit versamel?
Is die bluelight brigades nodig?
Wikus Pienaar 2023-08-10 Nee, want hulle stel padgebruikers se lewens in gevaar en hulle dink dat hulle verhewe is bo die wette van ons land. Laastens: ons belastingbetalers kgn nie meer vir hulle betaal nie.
Is Vrouedag relevant?
Joan Hambidge 2023-08-10 Uitstekende gesprek - dank. Veral oor misogonisme en hoe vroue dikwels saamspeel met die patriargie.
Payback the Champs
Paul Cyster 2023-08-10 Ek Paul. Ek is met die Jonge Elsies Singkoor in Elsiesrivier. Ek is op soek na die woorde van "Groot Vogelen", 'n Nederlandse lied, se woorde, as iemand vir my kan aanstuur, asb?
Persverklaring: Wie word ’n miljoenêr?-wenner is hittete ’n miljoen rand kwyt
Riana 2023-08-09 Wie was die wenner van die kykersvraekompetiesie?
Ystervuis uit die see deur Arnè Söderland en Douw Steyn: ’n resensie
Magdale Jackel 2023-08-09 Sal graag die genoemdeboek aanskaf en lees. Dit sal baie interessant wees. Dankie vir die kennis wat julle deel.
LitNet wag op jou lesersindruk!
Coen Basson 2023-08-09 Die dood van Dan Sleigh is 'n groot verlies in geloofwaardige, dikwels minder bekende geskiedskrywing oor ons land en sy mense. Ek sal graag daaroor meer wil kwytraak. Sal dit aanvaarbaar wees?
Die geskiedenis, natuur en algemene openbaring in die Christelik-historiese denke van Groen van Prinsterer
Beert Jacob 2023-08-09 Baie waardevol. Vir SA, en die hele wêreld. Die lerende waarde van geskiedenis. Ook vir politiek en ekonomie. Baie dankie.
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
Angus 2023-08-09 Beste FC, Ek sien jy het hier hulp nodig, want jy verstaan historiese fiksie nie so mooi nie. As jy nou die naam Gerda Taljaard-Gilson in die soek-blokkie hierbo tik, sal jy op ‘n artikel afkom: 'n Ondersoek na die waarde van historiese fiksie: drie ges
Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n boekresensie
Amanda 2023-08-08 Ek het lanklaas so 'n goeie boek gelees. Puik...
