Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Landboubestuurspraktyke.
Vraestel: Landbestuurspraktyke Nov 2018 Afr
Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Landboubestuurspraktyke.
Vraestel: Landbestuurspraktyke Nov 2018 Afr
Kommentaar
Baie dankie vir die vraestelle en memo's. Is dit dalk moontlik dat julle die korrekte LBP Vraestel kan laai? Die een wat hier is is Landbou Teg.
Baie dankie.
Hallo! Die fout is nou reggestel en die korrekte vraestel is gelaai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie, Naomie. Groot waardering vir julle ondersteuning aan ons matrieks wat maar 'n uitdagende tyd binnegaan.
[email protected]
Baie dankie vir die ou vraestelle. Dit help ongelooflik baie!