Jean Joubert2023-07-30Another footnote:
Halfway through the podcast (Minute 27:38 to 28:28), where Robert Pippin talks of intertextual references (Goethe, "the willingness of a god to endure suffering"), reminded me of where Thomas Mann, on the second last page of "Lotte in
Ina Wolfaardt-Gräbe2023-07-29Bravo inderdaad, Louise. Jy is onteenseglik 'n waardige wenner - daarvan kan almal getuig wat jou ooit meegemaak het op kongresse; ook (dalk veral) diegene wat jou talle resensies, artikels en boeke oor letterkunde en literatuurstudie kon lees.
Gert van der Westhuizen2023-07-29Yes thank you, Everard, for putting violence on these and other pages. We are agreeing, enough is enough. What tipping point actions can stop the violence? Change the culture to a culture of caring? Dignified livelihoods?
Breyten Breytenbach2023-07-28Uit die hart: absoluut 'n welverdiende erkenning van die wêreldklas werk van 'n groot dame in ons literatuur wat wondere doen vir deeglikheid in navorsing in die algemeen, innovering in denke en vormgewing in uitdrukking. Bravo!!!
Dorie Louw2023-07-28Sjoe, na hierdie baie mooie verhaal van die ontstaan van jou Romany's en die regtes, voel ek skoon begeesterd om ook te probeer. Groetnis
Onseker2023-07-28Hierdie is 'n baie onlangse plasing! Wanneer het jy uitgestap?
Daar word beweer dat die Kerk nou in die proses van verandering is?
Kon jy enige verandering beleef?
Angus2023-07-28Beste FC,
Die Jode, met hulle monteïstiese geloof, kon eintlik nie wegkom van politeïsme nie. Alle volke was oorspronklik politeïsties: die Egiptenare, die Romeine, die Grieke, ens.
God is wel enkelvoud, soos in die Afrikaanse Bybel, maar sy naam in di
Audrey Van Zyl2023-07-27Ek stel belang in 'n snelskrifhandboek, asb. Het dit '72 en' 73 as vak gehad. Is daar enige iemand wat my kan help met die handboek?
Elize Knoetze2023-07-27Fantasties om weer iets goeds te hoor! Afrikaanse juwele soos 'Hans...' is wat nodig is om Afrikaners se hoop aan die brand te hou!
Frederick Pieters2023-07-27Goeie dag Bianca
Ek het aan julle 'n epos gestuur ivm bestelvorms vir die "Sus en Daan"- asook die "Boet en Saartjie"-reekse.
Sal dit baie waardeer. Ek is baie opgewonde om weer hierdie leesboeke in my hande vas te hou.
Ansie Welman2023-07-27Dis wondetlike nuus! Dink die hele land (én RSG-luisteraars) kan nie wag om vir Hans in lewende lywe te sien nie! So baie geluk aan Corné en René van Rooyen. Daardie twee jongmense is briljant in wat hulle doen!
Barend van der Merwe2023-07-27Dewald, nederigheid en beskeidenheid is 'n edel eienskap, maar jy moet waak om nie jou vakgebied te gering te skat nie. Dit is waar dat 'n voorgraadse studie van taal nie vir jou 'n spogwerk waarborg nie. Maar dieselfde is waar van menige ander kwalifikas
Chris Heymans2023-07-26Die God save the Queen kwessie klink in lyn met die algemene konteks van die Britse stelsel - selfs die “grondwet” is nie ‘n formele dokument nie, maar die produk van ongeskrewe konvensie. Selfs die Magna Carta is eerder ‘n handves van regte, ee
Kobus K2023-07-26Dankie vir jou skitterende artikel. Wat 'n unieke, verrassende, vars, oorspronklike, subtiele manier om 'n mens se ontwikkelingsgang as outeur te beskryf. Inderdaad 'n medemenslike reis van erkentlik ontvang en vrygewig gee. Ek het nog nooit iets vergelyk
Michele2023-07-26Dit is sulke fantastiese nuus! Dis absoluut wonderlik as ‘n mens se drome bewaarheid word. Jy verdien dit en ek glo jy gaan elke oomblik geniet. (Michele)
Erina2023-07-26By die lees van die mini-artikel is dit duidelik dat dit ’n baie sensitiewe persoon is wat haar hand gewaag het aan die skryf van ’n boek. Uit die legkaart-refleksie kan ’n mens aflei dit was ’n baie bevrydende oefening en baie ervarings (traumati
Betsie2023-07-26Jou mini-artikel kom nuut en helder oor, alhoewel mens besef nie naastenby die helfte is vertel nie en dat mens die boek sal moet koop en jou daarin sal ontmoet. Die boekomslag is treffend – dit sal lesers van die eerste aanblik af boei. Mooiste, beste
Marilda2023-07-26As iemand vir wie dit baie belangrik is om bewus te wees van wat binne in my lyf en kop aangaan is dit vir my ongelooflik lekker om te sien hoe jy nie terug gestaan het vir leer op soveel verskillende vlakke en metodes nie. Dis so maklik om iets wat ongem
Arabella2023-07-26Ek was vasgegryp en heel ingesluk deur hierdie voorsmakie. Van hierdie skrywer wil ek meer weet. Hierdie vrou wat gebreek is soveel keer en elke keer weer opgestaan het. Hierdie skrywer gee my moed, haar storie wil ek onthou en oordink wanneer die donker
Hendrina2023-07-26Jou stuk het my beslis baie aangegryp. Jy is beslis 'n baie dapper vrou om ten spyte van jou ervaring as kind en jong vrou tog jou eie weg te baan en vandag 'n CV het waarop jy baie trots kan wees. Dis veral jou paragraaf oor metamorfose wat my so aangegr
Lydia vR2023-07-26Hier is veral twee dinge wat my getref het: Natuurlik weer jou taalvermoë. Jou moed om jouself so te bloot te stel aan mense wat jy (hopelik) kan vertrou. Verder my waardering dat jy die onding van paternalistiese gedrag so by die naam noem. Jy sê ook d
F C2023-07-26Beste Angus
Jy skryf:
“Gode is die meervoud van god. Jesus is met die Konsilie van Nicaea in 325 as god verklaar deur die Rooms-Katolieke kerk. So het hy een van die ongeveer 1800 gode geword. Vir die ateïs is gode van geen betekenis nie. Die bonatuurl
Adri2023-07-26Ek het u artikel baie geniet en my nuuskierighied oor die metaroman is erg geprikkel. Êrens in my agterkop is daar steeds die droom van 'n kinderboek met my naam op die titelblad. Ek sien baie uit om weer die borrels van "Kruger-inspirasie" te voel pop s