Naam van skrywer
Albert Maritz
Naam van teks
Van Wyk Louw en die meisies
Subgenre
Verhoogdrama/radiodrama
Kort opsomming
Dokumentêre drama oor die lewe van NP van Wyk Louw, gebaseer op ’n boek van JC Steyn.
Aantal spelers
3
Naam van kopiereghouer
Teks deur Albert Maritz
Regte aan NP van Wyk Louw nageslag betaalbaar via DALRO
Ongewenste Vreemdeling musiek met toestemming van Jans Rautenbach
JC Steyn boek as basis met toestemming van JC STEYN
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Albert Maritz: alliemaritz@gmail.com


Kommentaar
vir 'n toneelopvoering