Charel Viljoen2023-08-10Ons het 'n hele reeks Grensvegter-boekies van jare terug. Dalk iemand wat belangstel teen 'n prys? Of weet van iemand wat dit versamel?
Wikus Pienaar2023-08-10Nee, want hulle stel padgebruikers se lewens in gevaar en hulle dink dat hulle verhewe is bo die wette van ons land. Laastens: ons belastingbetalers kgn nie meer vir hulle betaal nie.
Paul Cyster2023-08-10Ek Paul. Ek is met die Jonge Elsies Singkoor in Elsiesrivier. Ek is op soek na die woorde van "Groot Vogelen", 'n Nederlandse lied, se woorde, as iemand vir my kan aanstuur, asb?
Coen Basson2023-08-09Die dood van Dan Sleigh is 'n groot verlies in geloofwaardige, dikwels minder bekende geskiedskrywing oor ons land en sy mense. Ek sal graag daaroor meer wil kwytraak. Sal dit aanvaarbaar wees?
Angus2023-08-09Beste FC,
Ek sien jy het hier hulp nodig, want jy verstaan historiese fiksie nie so mooi nie. As jy nou die naam Gerda Taljaard-Gilson in die soek-blokkie hierbo tik, sal jy op ‘n artikel afkom: 'n Ondersoek na die waarde van historiese fiksie: drie ges
Hans Richardt2023-08-08Duitsland beleef tans 'n ekonomiese resessie agv sanksies teen die Russiese Federasie en hulp aan Oekraïene, namens NAVO.
Ek dink dat die SA-media die SA-publiek erg mislei oor die sg impak van oorlog op die SA-ekonomie, maar tans is dit gerieflike vers
Christine Coates2023-08-08It’s a fabulous read! I enjoyed every minute of it. Then I listened to the audiobook and loved it too. Congratulations, Darrel!
Louise Jansen van Vuuren2023-08-08My dogter het 'n Afrikaanse taak wat handel oor die film. Een vraag het gevra: is die storielyn geloofwaardig of nie? Hoe antwoord ek die vraag?
Joey van Heerden2023-08-08Adam, dit is so goed geskryf, ek het met 'n knop in my keel en 'n traan in my oog gelees. Dit is vir my 'n voorreg om vir 40 jaar vriende met jou skoonouers te wees en bewonder jou skoonma vir haar vasbyt en ek lees ook soms met 'n lag en soms met 'n traa
Benita Oelofsen2023-08-07As iemand met vakansie gaan en terugkom, wat is goeie maniere/etiket? Moet die persoon wat weg was hul vriende/familie gaan groet/besoek, of moet die vriende/familie die persoon wat teruggekom het, gaan besoek/groet?
En terwyl jy weg is met vakansie, kont
Vumi2023-08-07Ek is 'n graad 8-leerling en moet 'n biografie oor Eldridge Jason skryf en ek sukkel om sy geboortedatum , skoolopleiding, verdere studies en loopbaan te kry. Help, asb!
Christa Kleynhans2023-08-07David Leonard. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom loer gerus in by ons volgende slypskool en skryf daardie pen droog.
Naomi Meyer2023-08-07Goeiedag, hier is 'n indeks van vraestelle wat jou seun in die algemeen met eksamenvoorbereiding kan help: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons het die volgende inligting oor Eldridge Jason op LitNet beskikbaar: https://www.lit
F C2023-08-07Beste Angus
Jou logika is verstommend, want as geskiedenis opgeteken word in die Bybel, soos bv die Joodse ballingskap, is dit fiksie? Elders is dit 'n werklikheid.
Adrie2023-08-07Goeiemôre my seun is 'n graad 8-leerling en moet navorsing doen oor Eldridge Jason. Waar hy gebore is, sy geboortedatum ens. Hulle moet 'n kort boografie oor hom skryf kan julle dalk help.
Naomi Meyer2023-08-07Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan hierdeur blaai om te sien watter hersieningsmateriaal jy kan gebruik om jou met voorbereiding te help. Klik telkens
Theo du Plessis2023-08-06Interessant maar tog ek mis 'n bronnelys en natuurlik die name van bekende kollegas wat die veld al goed deurtrap het, onder meer die van Christo van Rensburg, Hans den Besten, Paul Roberge, Heinrich Grebe, om maar enkeles te noem.
Magda Laurens2023-08-06Bettina jy skryf verskriklik goed. Jy skryf met soveel wysheid. As jy staan vir president, stem ek vir jou. Dankie vir jou skrywe. Wysheid, wysheid, wysheid het ons in hierdie land nodig!
Snotjan2023-08-05Ek dink nie hierdie artikel se doel is om elke boek wat al ooit oor Mandela se geskrywe is se inhoud te bespreek nie. As ons dit sou begin doen, dan sal ons nooit gaan slaap vanaand nie. Daar is so baie boeke oor Mandela geskryf, dat jy waarskynlik 'n hel
Judy2023-08-05Ek is een van daardie "indieskrywers" en het drie boeke self uitgegee. Maar ek het ook drie kinderboeke na die uitgewers gestuur. Ek "soek na meer". Ek wil ook my boeke daarbuite op die winkelrakke hê. Maar ek moes eers 'n indieskrywers wees voor ek verd
Angus2023-08-04Beste FC,
Waarom lees en probeer verstaan jy nie wat ek vir jou skryf nie? Laat ek weer probeer. As ek iets wil weet wat in die verlede gebeur het, wend ek my liewer tot betroubare historiese bronne. Ek gaan nie die Bybel daarvoor gebruik nie. Baie gebeur
Angus2023-08-04Beste Raed-na-Gael,
Kom ek stel dit duidelik en sterk. In jou bogenoemde skrywe lieg jy en draai jy alles, wat ek gesê het, om, of jy het nie gelees wat ek voorheen geskrywe het nie, en raai sommer. Om jou die voordeel te gee, raai ek dit is laasgenoemde
Anne-Marie Mischke2023-08-04Dis jammer dat hierdie artikel nie die belangrike nuwe bydrae tot die geskiedenis van Mandela, en die gepaardgaande kritiese ontleding noem nie. Jonny Steinberg se Winnie and Nelson. Dit sou sy artikel beslis verryk het. Dalk het hy nie die boek gelees ni
Trisa Hugo2023-08-04"Vir my is die skryf-vir-die-liefde-daarvan-siening ’n baie bevoorregte een, want dit beteken dat 1) die meeste boeke slegs geskryf sal word deur dié wat finansieel stabiel is, of 2) dat mense sal moet swaarkry om hul kuns te skep.
Ek glo nie in die
Christa2023-08-04So lekker om dit hier te lees nadat ons die lees-en-weer-lees-proses so saam-saam deurgegaan het. Ek voel geëerd, en bestel die boek direk deur jou. Dan moet ons plan maak om mekaar in lewende lywe te ontmoet ook.
Raed-na-Gael2023-08-04Angus
Ek is nie seker of jy werklik 'n ateïs is of nie. Dit lyk vir na 'n gegorrelry aan jou kant, en verseker 'n verleentheid vir jou mede-ateïste.
Ateïsme is – daar is gèèn gode/afgode of 'n god met ʼn hoofletter g gespel nie.
Dis nie 'n kwessie
F C2023-08-04Beste Angus
In die geval beveel ek https://www.britannica.com/event/Babylonian-Captivity aan en dan sal jy sien hoe dit ooreenstem met die Bybelse verhaal. Jy is 'n deurmekaar mens wat spartel om 'n ordentlike argument op die tafel te plaas oor Christus.
Kerneels Breytenbach2023-08-04Marthinus, Koos Human en Leon Rousseau was nooit selfuitgewers nie. Hulle sou nooit 'n outeur vra om by te dra tot die druk- en ander kostes verbonde aan publikasie nie.