Graad 10: Wiskundevraestel en -memo

  • 5

Prent: https://pixabay.com/photos/bike-industry-steel-metal-3367771/

Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.

Klik hier om 'n vraestel gratis in PFD-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PFD-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 5

Kommentaar

  • Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is, klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai en gebruik wat jy nodig het vir hersiening. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder .

  • Melowene Adams

    Kan u asseblief vir my die vraestelle vir Wiskunde, graad 10, aanstuur - met die memo's; ek sal dit waardeer.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons stuur nie die vraestelle per e-pos aan nie, maar die lesers wat dit wil gebruik, laai dit self af deur op die skakels te klik en die vraestelle op daardie wyse te bekom. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir private studie en om vir toetse en eksamens voor te berei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top