Carol van Huffel2023-06-16Sowaar 'n merkwaardige vrou. Reguit, maar tog op 'n sagte manier soos net MA kom. Mens kon vir ure luister na MA se mooi sagte stem en gelag. Wanneer prof preek, luister jy aandagtig, MA ht haar preek altyd gerig dat self die kinders kon verstaan. Laat my
Elsabé2023-06-16Elrena, jy kry dit reg om die gees van hierdie wonderlike ervaring met jou woorde vas te vang. Buiten my vriende en die grond is dit bowenal die gees van Suid-Afrikaanse ervarings wat ek mis hier in die buiteland, maar om jou stuk te lees, laat my voel as
Marietjie Warrington2023-06-15Dagse Reney - mooier as mooi en met soveel liefde, deernis en respek geskryf! Dis 'n knop-in-die-keel-relaas en ek glo vir iemand met soveel liefde vir diere daar 'n spesiale plekkie in die hemel bespreek is. Baie dankie hiervoor en hou ons asseblief op h
Yorke Rodda2023-06-15Greetings, my wife heard an interview with Marné on Radio Pulpit - and she was very impressed with her story and the language of her heart. How do I get this book for her? We did ask CUM if they had the book but they did not.
Raed-na-Gael2023-06-15Net gou 'n verkeerde begrip soos hierbo deur Angus gestel, regstel:
" 'n Wetenskaplike teorie is die beskrywing van een of ander waargenome feit."
'n Teorie is 'n opvatting (en nie 'n feit nie) wat voorgestel word as moontlik waar, maar wat nie as soda
Snotjan2023-06-15Mense wat moeg is vir al hierdie dinge moenie huiwer om ateïsme bietjie te probeer nie. Daar is legio voordele byvoorbeeld, geen heilige boek waaroor eindelose jare vermors word op eksegeses en hermeunitiek nie. In ateïsme word alle boeke as die resulta
Albert Mauritz Grundlingh2023-06-15Thoughtful and probing. Cardo did an excellent job in writing a difficult biography and the reviewer does the author justice through a serious review.
Norman Dentlinger2023-06-15Ek het (Prof) Jakes Gerwel in 1979 in Bel Har ontmoet. (Toe nog Dr Jakes Gerwel.) Stil, effens teruggetrokke man wat hom kon verluister na my Rehobothse Afrikaans.
Naomi Meyer2023-06-14As jy gedigte aan LitNet wil voorlê, is jy welkom om dit na skryfwerk@litnet.co.za vir oorweging te stuur. Groete, die LitNet-redaksie
Marie Meintjes2023-06-14Een van die dae opgeteken in my dagboek .
Die dag was weereens 'n dag wat ek so bly is dat en van kleintyd al begin lees het.
Die dag was ook ekstra besonders om die skrywer in lewende lywe te ontmoet wat uitstekende leesgenot verskaf.
Dankie Jan.
Lalamarie Human2023-06-14Om Jan van Tonder self te hoor vertel vanwaar al sy stories kom en hoe sy manuskrip saamgestel word, was 'n belewenis!
Dit was 'n keurige, feestelike geleentheid.
Angus2023-06-14Beste FC
Jy het reg: die mens is die produk van revolusie, maar die mens het wel baie daarmee te doen. In 'n revolusie is die mens sterk betrokke, want dit gaan gewoonlik gepaard met stryd, die omverwerping van 'n regering. Soms is dit bloederig soos die
Johan2023-06-14Wat die degenerering van Afrikaans gaan aanhelp, is RSG se omroepers wat aksent verskuiwing: my man is in die ONDERwys, wys hy bo ook?; jy maak 'n opLOSsing van sout en water, is daar so iets soos 'n opVAS sing?; jaLOESie is gevaarlik... voorbeelde is leg
F C2023-06-14Beste Angus
Dit het niks met teorie te doen nie, want dit is maar net 'n verduideliking van dit wat algemeen aanvaar word om waar te wees. Die punt is dat dit alles van verbygaande aard is. Sodra alles, en dit sluit jou menswees in, verby is, wat bly oor
Eben Viktor2023-06-13Deeglike, objektiewe, wetenskaplike navorsing wat hoogs moontlik nie by die mense wat juis daardie Russiese propaganda aanhang, gaan uitkom nie. Ook opmerklik is die taalgebruik van daardie aanhangers; dis nou maar eenmaal so, en die geskiedenis bewys dit
Izak de Vries2023-06-13Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die inhoud gratis af om vir hersiening te gebr
Naomi Meyer2023-06-13Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die inhoud gratis af om vir hersiening te gebr
Karien Kriel2023-06-13Goeie dag. Hoop dit gaan goed.
Ek wil net graat uitvind of julle dalk Graad 8 EBW vraestelle en memos het?
Baie dankie en lekker dag verder.
Groete. Karien Kriel
Naomi Meyer2023-06-12Ons is bly, en waardeer jou terugvoer! Ons is dankbaar teenoor die kundiges wat die vraestelle vir ons opstel ook. Baie voorspoed met die res van die jaar se studies en hou so aan. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Naomi Meyer2023-06-12Dankie vir jou navraag! Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Daar is kundiges wat vir ons die vraestelle opstel, maar ons doen ons bes om die inhoud voortdurende uit te brei. Ons kyk wat ons in die toekoms vir nog meer verskillende vakke kan d
Xandria2023-06-12Hierdie webtuiste is wonderlik vir die leer van sekere vakke.
Wanneer kan ons meer vakke verwag? PSW, SW (geskiedenis en geografie), Natuurwetenskap en Tegnologie? Mens sukkel nogal om daardie vraestelle en antwoordstelle afgelaai te kry.
Angus2023-06-12Dis darem eienaardig hoe baie mense in hierdie een-en-twintigste eeu nog nie weet wat wetenskaplikes bedoel as hulle van 'n teorie praat nie. Hulle dink 'n teorie is sommer uit die duim gesuig, 'n gegis en 'n geraai. Allermins. 'n Wetenskaplike teorie is
Charlotte2023-06-12Baie dankie aan LitNet, my kind is disleksies en in graad 5, die vraestelle help baie as riglyne, want ek kan nie staatmaak op wat in sy skoolwerkboeke aangaan nie. Ons werk deur die vraestelle by die huis en sover het hy nog elke kwartaal geslaag❤️
Naomi Meyer2023-06-12Hallo Christelle, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. As die vraestelle waa