Frans van Eeden.2023-05-04Ons sal Abie baie mis. Suidooster sal nooit weer dieselfde wees nie. Wonder of dit die begin van die einde van nog 'n briljante sepie gaan wees?
Naomi Meyer2023-05-04Hallo. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is o
Naomi Meyer2023-05-04Hallo! Dankie vir die e-pos. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Die vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Voo
Albertje Fouché2023-05-04Neil, dankie vir die mooi, suiwer Afrikaans wat jy besig. Die hele onderhoud getuig van jou hoë intellek. Dankie dat jy huis toe gekom het en jou talent met ons ouers kom deel het. Hoe bekom ek Allegaartjie en wat daarop volg. Hartlik geluk. Jy laat my h
Sumaya Adams2023-05-03Ek is hartseer dat oom AB die series verlaat het. Ek het ek wens hom alles van die beste toe vir die future. And thank you uncle AB for being that down-to-earth person. You are amazing. Hope to see you more on new projects. Suidooster is my gunstelingseri
Madeleen Taljaard.2023-05-03Vanaf 'n trotse mamma se oogpunt kan ek met seldvertroue sê dat hierdie produksie die lagspiere 'n hupstoot gegee het.
'n Mees unieke produksie, ek sal dit oor en oor kyk.
Met elke vertoning besef 'n mens dat ouderdom net 'n nommer is.
Wel gedaan, Siobha
Gerrit Boonstra2023-05-03Dis 'n deeglik nagevorste artikel, maar weliswaar is die verwysing meer as tien jaar oud. In 'n opdatering stel ek voor dat meer aandag gegee word aan die invloed van religieuse tekste in ons strewe na 'n luisterkultuur, na erkenning en die inklusiwiteit
Barend van der Merwe2023-05-03Volgens die bladsy waar die boek te koop aangebied word op die uitgewer se webblad, is die boek "geskryf aan jou wat steeds die kernwaarhede van die Bybel as die lig op jou pad wil hê."
By implikasie is ek dus nie die direkte teikenmark nie. Hoewel ek n
Elise Bishop2023-05-02Theo, die menslike wyse waarop jy jou insig gebruik om te resenseer, is vir my sprekend en ek’s seker dit sal Loots groots plesier. Ek wens James Barry kon dit self gelees het!
Elise Bishop2023-05-02Wow! Dankie Hermione. Jou gevoel strook volkome met my eie en waarom ek aangedring het “Twee Lewens” moes eers verskyn het in Afrikaans (ek werk tans aan Engelse vertaling). As reeds “bejaard” was daar 'n Afrikaanse lewe van 70 jaar van trans erva
Hanno Visagie2023-05-02Litnet plaas al weer woke disinformasie soos bo, terwyl my as mediese dokter se plasings wat die ware biologiese teenkant uitlig, telkens gekanselleer word.
Bennie Bobeje2023-05-02Ek en my leerders is mal oor sy gedigte. Ek soek groot asseblief na daai gedig wat handel oor die wannabe filmster met die bont das op die stasie.
Amanda Gouws2023-05-02Dankie vir jou skrywe vandag, Bettina, ek stem heeltemal saam met jou. Ek het in vandag se Burger probeer om my standpunte duideliker te maak. Ek het juis kritiek gelewer op die bimbofikasie en hipervroulikheid wat die redenasie van Janice Phiri is. Ek
Lefkie Lange2023-05-01I am looking for an LP of Jakkals en Wolf, narrated by Dana Niehaus. It was one of my favourite stories as a child and my brothers as well. He bought an old-fashioned record player and I would like to surprise him, if I can get my hands on the record. Ple
Surei2023-05-01Hello, tannie! Ek is in graad 8 en ons het 'n soortgelyke taak. Julle kan begin om net 'n bietjie oor ChatGPT en Dall-E te lees. Dit is toepassings wat deur kunsmatige intelligensie vir jou 'n taak of prent genereer. 'n Mens moet eers kyk na wat hierdie t
Brent Harker2023-04-30Ek stem staam. Many individual users have a good business model on the internet and require equal rating with commercial users who may be their competition. The clients of the individual users, irrespective of market share, are entitled to the same custom
Theodore2023-04-30Bravo. 'n Uitstekende analitiese stuk. Ek het anders verwag van 'n gerespekteerde politieke wetenskaplike. Academici (en vir my part enige persoon wat in 'n invloedryke posisie staan), behoort tog kritiese en vrye denke aan te moedig en nie met die skape
Barend van der Merwe2023-04-30Ja, wat 'n klug en klomp waansin. Welgedaan Rhodes. Mag andere se oë tog ook eendag oopgaan. Nie dat ek veel hoop koester nie. Dit is soos die voortdurende futiele pleidooie vir moedertale in skole wat maar net eenvoudig geignoreer word deur so baie.
Julian Sonn2023-04-30Ons as Suid-Afrikaners ken trauma, is telkens bewus daarvan op talle maniere.
Vroue en kinders word verkrag; skietery in sekere woongebiede is alledags; ons gaan gebuk onder rassistiese ettikette, soos 'gemengde ras'; en ongelukke soos nou in Swellendam
Hester Coetzee2023-04-29Klein kindertjies het nie meer die mamma by die huis wat wiskundetaal met hulle praat nie. Daar is so baie wat gedoen kan word vanaf geboorte tot skoolgaande ouderdom. Hierby ook die voorbeeld vir liefde vir lees, wat volgens my mening uiters belangrik is
Chris Marnewick SC2023-04-29Madeleen, jammer, ek sien dit nou eers. As jy wil (gereed is) om te gesels, kan jy my kontak. My uitgewer het my e-posadres.