Kommentaar

Doodgeswyg?

Snotjan 2023-06-19 Wonderlik, ja, het self ook gevoel dat Schoombie se stuk te veel nog verswyg. Dit gebeur dat een persoon vreeslik obsessief raak, veral met hierdie aanlyn toepassings wat so gewild is. Kort voor lank is die een persoon die ander se slaaf wat konstant moet

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2023-06-19 Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2023-06-19 Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat bes

Skolevraestelle en dankie-blomme in die hartjie van die winter

Naomi Meyer 2023-06-19 Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat bes

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Charlotte 2023-06-19 Eksamentoets vir kuns en kultuur en geskiedenis.

In die fragmentarium 6

Joan Hambidge 2023-06-18 Hartverskeurend mooi. Sterkte. Die dood van 'n geliefde is altyd pynigend.

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Robyn-Leigh Viljoen 2023-06-18 Ek benodig vraestelle.

Skolevraestelle en dankie-blomme in die hartjie van die winter

Salomé Aspesberger 2023-06-18 Graad 4 vraestelle beskikbaar?

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Willem de Kock 2023-06-18 Stel my in kennis hoe die situasie verder ontwikkel.

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Johann H Claassen 2023-06-17 'n Lank uitstaande stuk geskiedenis wat gewag het om op papier te verskyn. Uitstekende stuk werk! Nou moet die ratte net vinniger begin draai.

Hoe die poppe dans

Rina Cascione 2023-06-17 Wat 'n wonderlike en insiggewende bespreking oor poppe, Nini Bennet! Boeiende leesstof regdeur.

Die einde van Standaardafrikaans en begin van Algemene Afrikaans

Koos Vollgraaff 2023-06-17 Uitmuntend gestel, Joan - en 100% korrek. Maar in SA gaan alles nou eerstens oor politiek en die huidige politieke narratief (ook taalpolities) vereis dat daar "wit enklav(?)es" (Charl Adams hierbo) van troglodiete bestaan wat verantwoordelik gehou word

ATKV-redenaars 2023: die perspektief van ’n taalonderwyser

Hetta Pieterse 2023-06-17 Van die beste toesprake in die laaste paar jaar het ek gehoor by die Byeenkoms van Meisieskole in Paarl. Die talent en oorspronklikheid van sprekers was uitmuntend. Ek is nou 80, maar die jeug interesseer my steeds met hul nuwe sprankel en deursettingsve

Journey to jazz, Prins Albert se dolprettige jazzfees

Zirk van den Berg 2023-06-16 Jy voel die gees in hierdie storie. Kerk en musiek. Lekkerrr!

Murgbene: ’n laaste maal

Frederik de Jager 2023-06-16 Net lieflik, Karen. Lieflik en sad.

Die einde van die heelal

Denise Jooste 2023-06-16 "Voor die oerknal was daar ook nie materie, energie en ruimte nie. Ook nie tyd nie." Wat wél voor die sg. oerknal was, was Gees. Uit Hom en tot Hom.

In die fragmentarium 6

cas vos 2023-06-16 Liewe Breyten, dit is met ontroering dat ek jou wankelwoorde lees. Ons wankel almal na die dood. Die gedig vir jou kleinsus, Rachel, is ontroerend. Opregte meegevoel met haar heen-gaan. Al is sy weg, is haar bloed nog in jou are. Lewensbloed. Ook jou skry

Resensie: Die helder dae deur Danie Botha

Karlien Louw 2023-06-16 Ek is maller as mal oor vervloeë jare se leesstof.

Resensie: Die helder dae deur Danie Botha

Karlien Louw 2023-06-16 Ek hou baie van ou Suid-Afrikaanse verhale; ek leer baie dinge daaruit, maar die grootste van al daai dinge is liefde en respek.

Russia – one year later: a reply to Anna Solodkina

Raed-na-Gael 2023-06-16 I had a tour of Russia on my bucket list, but scratched it after seeing Joanne Lumley's doccie about her trip on the Siberian Express some time ago. All was in good spirit until she crossed the border from Mongolia into Russia. The young Russian bordergua

Waarom Wolraad Woltemade as held vereer moet word

Sydney Opperman 2023-06-16 Durf Wil Moed en INTEGRITEIT! Sien uit na Strauss en Sleigh se weergawe. My gemeenskap is geneties die mees diverse groep in die wêreld. Nasies is in ons bloed versoen. Daardie versoening SAL nog uitwerk in ons gemeenskappe. Geen eiesinnige vashou aan gi

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-06-16 Beste Raed-na-Gael, lees weer wat ek geskryf het. ‘n Wetetenskaplike teorie is nie ‘n feit nie, dit BESKRYF ‘n feit, ‘n gebeurtenis, ‘n waargenome natuurverskynsel. Newton het bv. Die waargenome natuurverskynsel, swaartekrag, (Gravity), beskryf

Die einde van die heelal

Estelle Neethling 2023-06-16 Wat 'n ongelooflike stuk werk! Alles ontsettend interessant ...

Die einde van die heelal

Paula Hartzenberg 2023-06-16 Wat 'n wonderlike artikel oor 'n moeilik-verstaanbare onderwerp.

Murgbene: ’n laaste maal

Sonnette Marais 2023-06-16 Die trane loop saggies, van onthou ... Die laaste saam met Oumie, heerlike sagte kerrie-afval.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

David van der Merwe 2023-06-16 Beste Raed-na-Gael Teenvraag: is jou stelling, naamlik "'n Teorie is 'n opvatting (en nie 'n feit nie)..." 'n feit, of 'n teorie? Ek sou voorstel dat ons eerder verwys na "interpretasies" i.p.v. "feite." En alle interpretasies is subjektief. (Ook gemelde

Verlating

Mich 2023-06-16 Ai Driekie, weereens so 'n pragtige lewensles. Dankie.

Waar is my Umfaan?

Mich 2023-06-16 Dis vir my meesterlik, Gideon. Op elke vlak.

Plaatjies van Huffel se dood laat VGK arm agter

Carol van Huffel 2023-06-16 Sowaar 'n merkwaardige vrou. Reguit, maar tog op 'n sagte manier soos net MA kom. Mens kon vir ure luister na MA se mooi sagte stem en gelag. Wanneer prof preek, luister jy aandagtig, MA ht haar preek altyd gerig dat self die kinders kon verstaan. Laat my

Journey to jazz, Prins Albert se dolprettige jazzfees

Elsabé 2023-06-16 Elrena, jy kry dit reg om die gees van hierdie wonderlike ervaring met jou woorde vas te vang. Buiten my vriende en die grond is dit bowenal die gees van Suid-Afrikaanse ervarings wat ek mis hier in die buiteland, maar om jou stuk te lees, laat my voel as

My kordate konyn

Marietjie Warrington 2023-06-15 Dagse Reney - mooier as mooi en met soveel liefde, deernis en respek geskryf! Dis 'n knop-in-die-keel-relaas en ek glo vir iemand met soveel liefde vir diere daar 'n spesiale plekkie in die hemel bespreek is. Baie dankie hiervoor en hou ons asseblief op h

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – resensie en onderhoud

Yorke Rodda 2023-06-15 Greetings, my wife heard an interview with Marné on Radio Pulpit - and she was very impressed with her story and the language of her heart. How do I get this book for her? We did ask CUM if they had the book but they did not.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2023-06-15 Net gou 'n verkeerde begrip soos hierbo deur Angus gestel, regstel: " 'n Wetenskaplike teorie is die beskrywing van een of ander waargenome feit." 'n Teorie is 'n opvatting (en nie 'n feit nie) wat voorgestel word as moontlik waar, maar wat nie as soda

Ons rug is teen die muur

Adriaan Oosthuizen 2023-06-15 Dis ons plig om ons te verset teen belaglike wetgewing en 'n belaglike regering.

Godsdiens, inklusiwiteit en bondgenootskap vir kommersiële gewin: Is Woolworths tussen die duiwel en die reënboog?

Snotjan 2023-06-15 Mense wat moeg is vir al hierdie dinge moenie huiwer om ateïsme bietjie te probeer nie. Daar is legio voordele byvoorbeeld, geen heilige boek waaroor eindelose jare vermors word op eksegeses en hermeunitiek nie. In ateïsme word alle boeke as die resulta

Enter the lacuna: a review of Harry Oppenheimer by Michael Cardo

Albert Mauritz Grundlingh 2023-06-15 Thoughtful and probing. Cardo did an excellent job in writing a difficult biography and the reviewer does the author justice through a serious review.

Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk: ’n boekbespreking

Anita van der Walt 2023-06-15 Gaande oor die titel. Gaan beslis lees! Literêr kontemporêr!

Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Izak de Vries 2023-06-15 Tania. Alles waarna jy soek, en meer, is hier te vinde: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Persverklaring: Vyf dinge wat jy móét weet van Jy is my seun

irene muller 2023-06-15 Gister se episode toe Asiye se man daaraan kom! Ek kan nie wag vir vanaand nie! Yster! Beste vir my.

Jakes Gerwel (1946–2012)

Norman Dentlinger 2023-06-15 Ek het (Prof) Jakes Gerwel in 1979 in Bel Har ontmoet. (Toe nog Dr Jakes Gerwel.) Stil, effens teruggetrokke man wat hom kon verluister na my Rehobothse Afrikaans.
Top