David van der Merwe2023-06-05Dankie Ernst vir jou voorlopige reaksie. Ek vind dit jammer dat jy van mening is dat slegs 'n "oog-tot-oog" kommentaar waarde het. Ek, en ek glo ook ander, sal graag wil verneem watter "werklike feite oor God" ook ek dan sou "misgekyk" het. Tussen hakies
charlie2023-06-05Middag, ek sal dit so waardeer. Ons sukkel vreeslik met sussie, en sy probeer baie hard, en haar gesiggie is sommer rooi kolle orals op haar nek. Ek bid en ek stress myself in 'n mik, maar ek is bevrees my dogter is soos ek, wiskunde is regtig 'n reus vir
Amber2023-06-05LitNet, as 'n dame lees ek nie Recce-boeke nie. Maar nou het julle my oortuig om wel vir Jaco 'n kans te gee. Wys jou net, moenie 'n boek oordeel oor sy omhulsel nie.
Myrna Nortje2023-06-05Dit is duidelik dat KI gekom het om te bly en in sommige gevalle baie verder gevorderd is as wat ons besef - elke interaksie daarmee help met die uitbreiding/uitbou van die blikbrein.
Ons hoef net te luister na internasionale kommer oor die misbruik van
Abel2023-06-05Ek verwonder my oor waarom sekere Karoodorpe gedy en ander krepeer. Jy ry deur Loxton, Prince Albert en Williston. Pragtig. Funksioneel, skoon, en trots. En dan is daar Carnarvon. Die verval is hartverskeurend. Mense val dronk rond in die strate op 'n Son
Ernst Swanepoel2023-06-05Ek het nog nie die hele boek gelees nie en kan dus nie onmiddellik kommentaar lewer op alles nie. Ek kan wel noem dat ek as ingenieur in die laat sestigs, vroeë sewentigs die Outeur van die Bybel betwyfel het. Ek het niks geglo nie en my reis na die wete
Schalk Boshoff2023-06-04Die waterramp wat aan die kom is, gaan Eskom se ramp na 'n kleuterskoolpartytjie laat lyk. Ons waterbronne is besoedel en daar is weinig kundigheid oor by die Dept van Water en Sanitasie.
Marné Van Der Westhuizen2023-06-04Self kon ek dit nie beter stel nie. Ek het in daardie selfde lokaal gesit, nie as onderwyser of beoordelaar nie, maar as mamma van een van die sprekers. En ja, jy was nie die enigste een wat min lus was vir die lang sit nie. Die kinders het ons egter so g
Salomi Louw2023-06-04Daar is soveel toponieme wat onontgin is en ondersoek nodig het. Vir 'n jaar of meer soek ek al na 'Poer se plaat' naby Nylstroom/Modimolle waar my oupagrootjie Christiaan Ernst Schutte tydens die ABO gevange geneem is: Niks kon tot dusver opgelewer word
Eben Viktor2023-06-02Merkwaardig hoe, by die lees van hierdie artikel, dit voel of mens 'n droomwêreld binnegaan, 'n wêreld;
• waar rusland 'n vredeliewende demokrasie is wat niks anders as Afrika, en die res van die wêreld, se welsyn in gedagte het nie
• waar rusland
Izak de Vries2023-06-01Mari, volg asseblief hierdie skakel om 'n oorsig te kry van al ons vraestelle en antwoordstelle:
https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Eveline2023-06-01Wow. Vat my terug na hoe memories regtig net memories is, en hoe als verander het met tyd. Love hierdie gedig. ❤️
Trots op jou, Leona.
Hetta Pieterse2023-06-01Ek was van die eerste beoordelaars by ATKV. Het later opgehou veral omdat te veel kinders toesprake koop. Die oordrewe reëls tov erkenning van inligtingoorsprong, en misverstaan van gebruik van notas deur beoordelaars (waar daar VERWAG WORD dat daar no
Naomi Meyer2023-05-31Daar is nie 'n oudioboek of DVD oor Droomdelwers hier beskikbaar nie, maar lees gerus meer oor die skrywer van die boek in haar LitNet | ATKV-skrywersalbum. Dit kan ook met die voorbereiding help: https://www.litnet.co.za/esta-steyn-1945/. Groete, Naomi M