Talle vragmotors is die afgelope tyd weer op die N3 en ander hoofpaaie aan die brand gesteek. President Ramaphosa noem dit “ekonomiese sabotasie”. Die probleem kom al vyf jaar aan, maar min vordering word gemaak.
Juanita Maree, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vragversendingsvereniging, verduidelik aan Freek Robinson watter gevolge die sluiting van een van ons nasionale hoofweë op die hele land se ekonomie het.
Kommentaar
Waansin en 'n onwillige president.