Kommentaar

Oor die transgender-gesprek

Elma Ross 2023-05-02 Dis 'n eeue oue verskynsel. Die Mesopotamiese godin Inanna het mense so kon verander. Abraham is uit daardie kultuurgeroep.

The portrayal of King Shaka in South African literature (ca. 1781–1828)

Fatima Flores 2023-05-02 Access to full article requested. History Educator. Rustenburg Girls High School. South Africa

Geld kan nie als koop nie

Elise Bishop 2023-05-02 Sjoe!

Oor feminisme 2023

Elise Bishop 2023-05-02 Bravo Bettina!

Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie

Elise Bishop 2023-05-02 Theo, die menslike wyse waarop jy jou insig gebruik om te resenseer, is vir my sprekend en ek’s seker dit sal Loots groots plesier. Ek wens James Barry kon dit self gelees het!

Oor die transgender-gesprek

Elise Bishop 2023-05-02 Dankie Bettina!

Feminisme: Die perspektief van ’n "bose" transgender vrou

Elise Bishop 2023-05-02 Wow! Dankie Hermione. Jou gevoel strook volkome met my eie en waarom ek aangedring het “Twee Lewens” moes eers verskyn het in Afrikaans (ek werk tans aan Engelse vertaling). As reeds “bejaard” was daar 'n Afrikaanse lewe van 70 jaar van trans erva

Oor die transgender-gesprek

Hanno Visagie 2023-05-02 Litnet plaas al weer woke disinformasie soos bo, terwyl my as mediese dokter se plasings wat die ware biologiese teenkant uitlig, telkens gekanselleer word.

Peter Snyders: 75

Bennie Bobeje 2023-05-02 Ek en my leerders is mal oor sy gedigte. Ek soek groot asseblief na daai gedig wat handel oor die wannabe filmster met die bont das op die stasie.

Oor die transgender-gesprek

Amanda Gouws 2023-05-02 Dankie vir jou skrywe vandag, Bettina, ek stem heeltemal saam met jou. Ek het in vandag se Burger probeer om my standpunte duideliker te maak. Ek het juis kritiek gelewer op die bimbofikasie en hipervroulikheid wat die redenasie van Janice Phiri is. Ek

Oor Bybelvertalings, outisme en boemelaars

Snotjan 2023-05-02 Ek ken die Nuwe Lewende Vertaling van 2006. Dit is baie gewild, ja, maar ek hou self meer van die 2020 Afrikaanse vertaling.

Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"

Maxi Nosworthy 2023-05-02 Het so pas monoloog deur Geom Nel by Artscape bygewoon. Absoluut puik! Emosioneel, eerlik en hartseer!

Varsgedruk-video: Jakkals & Wolf deur Pieter W. Grobbelaar

Lefkie Lange 2023-05-01 I am looking for an LP of Jakkals en Wolf, narrated by Dana Niehaus. It was one of my favourite stories as a child and my brothers as well. He bought an old-fashioned record player and I would like to surprise him, if I can get my hands on the record. Ple

LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer

Surei 2023-05-01 Hello, tannie! Ek is in graad 8 en ons het 'n soortgelyke taak. Julle kan begin om net 'n bietjie oor ChatGPT en Dall-E te lees. Dit is toepassings wat deur kunsmatige intelligensie vir jou 'n taak of prent genereer. 'n Mens moet eers kyk na wat hierdie t

Nog gedagtes oor die bemarking van boeke

Elsabé Welman 2023-05-01 Dankie vir die gedagte om onbekende skrywers ook 'n hupstoot te gee in terme van bekendstelling aan die leserswêreld.

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

Nikita 2023-05-01 Goeiedag Julle het nie dalk die vraestelle in Engels beskikbaar nie? Ek soek Graad 2 en Graad 6 spesifiek. Groete

Regulating of Zero-Rating of Internet Services in South Africa: quo vadis?

Brent Harker 2023-04-30 Ek stem staam. Many individual users have a good business model on the internet and require equal rating with commercial users who may be their competition. The clients of the individual users, irrespective of market share, are entitled to the same custom

Amanda Gouws, ek is ’n feminis, nie ’n transfoob nie

Theodore 2023-04-30 Bravo. 'n Uitstekende analitiese stuk. Ek het anders verwag van 'n gerespekteerde politieke wetenskaplike. Academici (en vir my part enige persoon wat in 'n invloedryke posisie staan), behoort tog kritiese en vrye denke aan te moedig en nie met die skape

Rangordestelsels vir universiteite: Goed of sleg?

Barend van der Merwe 2023-04-30 Ja, wat 'n klug en klomp waansin. Welgedaan Rhodes. Mag andere se oë tog ook eendag oopgaan. Nie dat ek veel hoop koester nie. Dit is soos die voortdurende futiele pleidooie vir moedertale in skole wat maar net eenvoudig geignoreer word deur so baie.

In conversation with Lee-Ann van Rooi about The woman who fed the dogs

Julian Sonn 2023-04-30 Ons as Suid-Afrikaners ken trauma, is telkens bewus daarvan op talle maniere. Vroue en kinders word verkrag; skietery in sekere woongebiede is alledags; ons gaan gebuk onder rassistiese ettikette, soos 'gemengde ras'; en ongelukke soos nou in Swellendam

Hoe leer kinders die taal van wiskunde aan? ’n Onderhoud met Wilhelm du Toit

Hester Coetzee 2023-04-29 Klein kindertjies het nie meer die mamma by die huis wat wiskundetaal met hulle praat nie. Daar is so baie wat gedoen kan word vanaf geboorte tot skoolgaande ouderdom. Hierby ook die voorbeeld vir liefde vir lees, wat volgens my mening uiters belangrik is

In die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie

Chris Marnewick SC 2023-04-29 Madeleen, jammer, ek sien dit nou eers. As jy wil (gereed is) om te gesels, kan jy my kontak. My uitgewer het my e-posadres.

Rangordestelsels vir universiteite: Goed of sleg?

Charl Adams 2023-04-29 Ek stem. Destyds in die tagtigs was die wedywering hier in die Kaap fel tussen die twee grootste bestuurskole, USB en UCT se Graduate School of Business. Daar was en is waarskynlik steeds 'n lang lys van organisasies wat gewillig is om bestuurskole wêrel

MK as kultuurverskynsel: ’n Dokumentering en tematiese ontleding van die kanaal se opkoms en invloed op die ontwikkeling van marginale Afrikaner-identiteite, 2005–2013

Dawid Spies 2023-04-29 Dankie vir die navorsing. Hierdie artikel is uiters belangrik en kosbaar, want dit stel akkuraat hoe die ervaringe van 'n handjie vol die volgende generasie se identiteid gered het. Ek is so bly dat iemand die tyd gevat het om hierdie deel van geskiedenis

Vir Angus oor biljoene

Angus 2023-04-29 Beste Christiaan de Wet, dankie vir die ondersteuning, selfs na agt jaar. Dit laat my terugdink aan my ou vriende hier op SêNet: dr. Thomas, en Jan Rap. Ek en Jan het lekker gestry en baklei, en dan het Thomas ons weer teruggebring op die regte spoor. Ja

Hoe leer kinders die taal van wiskunde aan? ’n Onderhoud met Wilhelm du Toit

Tersia Kruger 2023-04-28 Ek stem saam. Ons kinders het te min herhaling van konsepte.

Hoekom die 2020-Bybelvertaling "moes gebeur"

DIRK WISSING 2023-04-28 Ek vind dit jammer dat die Griekse woorde 'aiôn', 'kosmos' en 'oikoumene' almal met die woord 'wêreld' vertaal is. Ek is nie 'n Griekse kenner nie en het hierdie inligting van 'n vriend gekry wat 'n studie hiervan gemaak het (alhoewel hy ook nie 'n Grie

Godganse nag

Anna H. Smit 2023-04-28 hier is lewe - 'n stem wat natril, duur en op die netvlies bly swewe

Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge

Amanda 2023-04-28 Goeiemiddag! Hoop jy kan my help, asb. My kinders was in Meerhofskool in Harties, 2021. Na inperking het ons gesien dat my kinders trauma beleef het by die skool, ons sukkel nou nog om hulle op standaard te kry. Het jy 'n video van graad 3-wiskunde, asb?

US verwys bewerings van nepotisme by Maties vir evaluering 

Rainer Kussler 2023-04-28 Charl Adams, jy impliseer dat net persone wat "akademiese bande met die Universiteit van Stellenbosch" het, oor gebeure by die Universiteit mag skryf! Dis bog. En van Schadenfreude edm is daar in die artikel niks te bespeur nie; dis 'n saaklike weergawe v

Albie Sachs, van beeldestormer tot ikoon, en sy sagte plek vir Afrikaners

Susan Borchard 2023-04-28 Baie insiggewend, Cerneels. Goed om te weet die stryd is nie verlore.

Amanda Gouws, ek is ’n feminis, nie ’n transfoob nie

Patricia Witz 2023-04-27 Dankie Izak vir jou positiewe skrywe(s). As vrou, of dan as 'n "gender-assigned"-vrou sedert (1973), is dit terleurstellend dat die trans vrou steeds gemarginaliseerd staan. Soort van nog vis, nog vlees, die geval, dit nogal in ons nuwe demokratiese beste

Om te herstandaardiseer of nie – kom ons dink sáám hieroor

Snotjan 2023-04-27 Die mens is nou maar 'n politieke dier, en sal aanhou om taal as politieke speelbal te gebruik. Dit sal nooit verander nie. Net soos in sport, die kunste, en elke ander aspek van die menslike bestaan, dit word verpolitiseer, en taal veral. Wanneer dit men

Die misbruik van hofprosesse en die erkenning van ’n spesiale pleit wat onbehoorlike litigasiemotiewe ontmoedig

Henk smith 2023-04-27 Beredeneerd en kort en akkurate opsomming van GH-uitspraak. Is dit al volledig in die Engelse taal gepubliseer; sodat ons dit vir die landdros kan wys en sy nie die hele uitspraak hoef te probeer lees nie?

Vir Angus oor biljoene

Christiaan de Wet 2023-04-27 Inderdaad. Meeste Afrikaners het nou omgang met die Engelse taal, en presies daarom WEERSPREEK die skrywer Jan Rap inderdaad, soos Angus sê, homself in paragrawe 1 en 2, deur die stelling meer "korrekte" gebruik van die woord, meer Afrikaners dit "reg" s

Daar is méér deur Daniël Louw, ’n lesersindruk

Hennie Smith 2023-04-27 Dankie Cas, dat jy my inlei in Daniel Louw se soeke na begrip van die gedigitaliseerde Homo sapiens. So skuif ons die kuberruim in en streef om die waarlike sin van bestaan te behou.

Om te herstandaardiseer of nie – kom ons dink sáám hieroor

Koos Holtzhausen 2023-04-27 Ek het in 2016 hieroor 'n eiertjie gelê: https://www.litnet.co.za/reaksie-op-eusebius-mckaiser-spreektaal-versus-skryftaal/

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Izak de Vries 2023-04-27 Barend, volg asb hierdie skakel om al ons vraestelle te sien: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Barend Pretorius 2023-04-27 Stuur asb graad 8 se Wiskundevreastelle.

Vryheidsdag 2023: Is federalisme regtig die antwoord?

Hanno Visagie 2023-04-27 Die liberale, woke JJJ is waarskynlik meer realisties as AfriSoli. Sy gevolgtrekking toon myns insiens weer eens dat emigrasie beter is as bly sit in die Ramaparrapot, behalwe vir weergeborenes wat oortuig is dat die wegraping voor 2030 sal plaasvind. Ek
Top