Michele Meyer2023-05-07Respek, Izak. Dankie hiervoor. Nugter en weldeurdag. As ma van 'n transgender kind, waardeer ek elke woord wat gerig is op inlig en opvoed.
Andrew Jefferies2023-05-06Alles van die beste AB!
I've watched, and grown with, Suidooster since it started. It has absolutely grown on me with all its characters.
'Been heart wrenching at times, and I have had to remind myself it's only a soapie!
Should have won many more awards.
Koos Nel2023-05-06Ek stem saam met die skrywer dat daar baie druk op ons Nasionale Party-regering was, veral van die buiteland.
Ek sien egter vir FW de Klerk nie as held nie, maar as 'n leier wat die blankes in die steek gelaat het.
Kan ek vra: Hoekom is PW Botha gedwing o
Charl Adams2023-05-06Die grootste flater was dalk die oorspronklike benoeming?
Dis ongewis waar dat Freek deel was van die magtige Nasionale Party se media, beheer deur die ou SAUK.
Daar kan dus geredeneer word dat hy as joernalis en openbare figuur die apartheid bestel in pl
Brig. genl [aftr] Dr. Willem S. van der Waals, oud lid van die TNV, Sekretariaat van die SVR2023-05-06Goed saamgevat, Johan. Mis egter invloed van oud-SAW lede wat reeds lank voor die 80's as kenners van rewolusionêre oorlog waarskuwings gerig het.
Vgl ook my outobiografie 'Eerste daar' [Protea Boekhuis 2021].
Nogtans geluk met die goeie artikel.
William Harmsen2023-05-06Possible, given the rich kaleidoscope of South African ancestry. Those were very different times and a bit of nostalgia was an unexpected emotion given that the topic is PW Botha.
Tobie Openshaw2023-05-06Uitstekende opsomming van die kompleksiteit van die tyd. Sou graag 'n verdere analise wou hoor van die invloed van die AWB-gesindes in die gemelde destabilisering, sowel as die moeilike rasionalisering vir die townshipgeweld wat per slot van sake amper ui
Hennie van Deventer2023-05-05'n Noodsaaklike perspektief. Te veel mense oordeel en veroordeel FW de Klerk sonder 'n greintjie verstaan van die omvang van die krisis van die tyd. Jammer dat die realiteite nie al voorheen so helder uitgespel is nie. Uitmuntende stuk werk. Dankie, Johan
Niel Mostert2023-05-05Antjie Krog se "Die sterre sê 'tsau'" het 'n mens bewus gemaak van die Eerste mense se digvermoë in 'n taal wat toe net gehoor is.
Dit sal meer as interessant wees om ChatGPT se verwerking van emosies in konteks rondom rou en verlies in die 1800's te si
Michele Meyer2023-05-05Baie dankie, Bettina, en dankie, LitNet. As ma van 'n volwasse transgender seun, kan ek nie genoeg daarop klem plaas hoeveel eensaamheid en verwerping daar steeds in 2023 beleef word deur die individu, asook sy/haar/hulle naaste mense nie. Disinformasie,
Abel Esterhuyse2023-05-05Netjiese uiteensetting, dankie.
Vandag word ons toenemend met vrae gekonfronteer deur mense wat nie die onderskeid kan tref nie tussen die noodsaak wat die proses van demokratisering gedryf het en wat tot die'94 verkiesing en vanandering van regering gele
Craig De Klerk2023-05-04Dit was nou rêrig 'n hartroerende toneel met AB se skielike heengaan. Dit het so werklik gevoel. Alle sterkte en voorspoed vir jou toekoms, Cedwyn Joel.
Frans van Eeden.2023-05-04Ons sal Abie baie mis. Suidooster sal nooit weer dieselfde wees nie. Wonder of dit die begin van die einde van nog 'n briljante sepie gaan wees?
Naomi Meyer2023-05-04Hallo. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is o
Naomi Meyer2023-05-04Hallo! Dankie vir die e-pos. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Die vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Voo
Albertje Fouché2023-05-04Neil, dankie vir die mooi, suiwer Afrikaans wat jy besig. Die hele onderhoud getuig van jou hoë intellek. Dankie dat jy huis toe gekom het en jou talent met ons ouers kom deel het. Hoe bekom ek Allegaartjie en wat daarop volg. Hartlik geluk. Jy laat my h
Sumaya Adams2023-05-03Ek is hartseer dat oom AB die series verlaat het. Ek het ek wens hom alles van die beste toe vir die future. And thank you uncle AB for being that down-to-earth person. You are amazing. Hope to see you more on new projects. Suidooster is my gunstelingseri
Madeleen Taljaard.2023-05-03Vanaf 'n trotse mamma se oogpunt kan ek met seldvertroue sê dat hierdie produksie die lagspiere 'n hupstoot gegee het.
'n Mees unieke produksie, ek sal dit oor en oor kyk.
Met elke vertoning besef 'n mens dat ouderdom net 'n nommer is.
Wel gedaan, Siobha
Gerrit Boonstra2023-05-03Dis 'n deeglik nagevorste artikel, maar weliswaar is die verwysing meer as tien jaar oud. In 'n opdatering stel ek voor dat meer aandag gegee word aan die invloed van religieuse tekste in ons strewe na 'n luisterkultuur, na erkenning en die inklusiwiteit
Barend van der Merwe2023-05-03Volgens die bladsy waar die boek te koop aangebied word op die uitgewer se webblad, is die boek "geskryf aan jou wat steeds die kernwaarhede van die Bybel as die lig op jou pad wil hê."
By implikasie is ek dus nie die direkte teikenmark nie. Hoewel ek n