Ronee Robinson2023-05-19Dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ek het per toeval in Protea boekwinkel ingestap toe Kruger aan die praat oor haar boek was. Moes net daar gaan sit, want dit was fassinerend. Sedertdien moet almal wat kan lees, dit lees! Ek was skoon hartseer om va
Pieta van Deventer2023-05-19Jô, jô. Veralgemeen u nie 'n bietjie rof nie? Ek hou nie van boeke lees op 'n rekenaarskerm nie, maar as ek een aflaai, koop ek dit. Daarvan het ek maar so 'n paar boeke vir naslaandoeleindes afgelaai en geen ander rede nie. Die Russiese skrywers soos T
Pieta van Deventer2023-05-19Baie dankie vir 'n besonder insiggewende artikel. Ek was self as oudstudent en meer as 28 jaar dosent nie bewus van die muilband wat op kommunikasie tussen die Konvokasie se UK en die lede geplaas is nie. Dis sensorskap tot die uiterste gevoer, 'n soort v
Henrietta Klaasing2023-05-19Dagsê Barend. Vir iemand wat nie meer in NGK-verband staan nie, is jy verbasend goed ingelig oor alles rakende ons kerk. Dit maak my bly. Oor die "tien persent" waaroor jy skryf: doen 'n bietjie navorsing oor "ten percent tipping point" (terloops dis mé
Barend van der Merwe2023-05-18Hoe sal e-pos nou enige verskil maak? Wat kan per e-pos gesê word waaroor nie hier gesels kan word nie? Die hele rede hoekom dié ou boekie geskryf was, is omdat die Gereformeerde kerke absoluut geen konsensus meer het oor hulle eie godsdiens nie. Of oor
Johan Mostert2023-05-18Bertus, goeie herinneringe van samewerking. My afsnypunt was 2 Februarie 1990. Vandaar geen verwysing na wat daarna gebeur het nie.
Liz Woest2023-05-18Gaan skaf 'n kopie van die boek aan. En as hy weer in SA is, vra hom om hom te teken. Nie aldag wat jy 'n man kry wat nie bewe vir die klomp korrupte magsposisies nie.
John M Murray2023-05-18Dankie Barend. Sou graag via email kommunikeer maar hulle laat nie adresse toe nie. Vir my is dit nogal moeilik om te verstaan dat jy nie uit die Bybel kan sien wat reg en verkeerd is nie. Wat buite God se wil is en wat nie. Het jy al ooit tot God gebid e
Lydia Pretorius2023-05-18Asseblief mense, as jy 'n PDF-weergawe van André se boek aangestuur het, doen die regte ding en vee dit uit. André de Ruyter is ons almal se held. Moenie hom besteel nie. Groot asseblief. Dis baie lekkerder om die boek in jou hande vas te hou; jy rúik
Barend van der Merwe2023-05-18Dankie vir jou antwoord, John. Jy klink na 'n welberedeneerde mens. Hoewel ek nie met jou saamstem nie. Ongelowiges, ja, wat sal ek nou sê, behalwe miskien dat, as jy die atties in sektes sou moes indeel, dan sal "ons" die georganiseerde godsdienste goed
Gerrie bezuidenhout2023-05-17Die man praat sense. Ek dink as hy en selfdenkende mense wit, swart, bruin of Indiër of watter groep ook al by mekaar kan kom en gesels en 'n selfdenkende regering daar kan stel, sal mens die gemors van die ANC te bowe kan kom. Verskille van die verlede
John M Murray2023-05-17Mnr Barend, dit is 'n kernwaarheid dat ongelowige mense die waarheid onderdruk dat daar 'n God is wat eendag rekenskap gaan eis van elke woord, daad en gedagte van elke mens. En as mens wil weet wat sonde is, moet hy net die Bybel bestudeer. So is die reg
Naomi Meyer2023-05-17Dankie vir jou navraag! Ons het nie inhoud omtrent 'n Wiskunde-eksamentaak nie, maar ons het wel etlike vraestelle en hersieningsmateriaal wat jy kan gebruik om vir toetse en eksamens voor te berei. Kyk gerus na die indeks van vraestelle wat op LitNet bes
Joan Hambidge2023-05-16Dankie Leon. Ek was ook uiters negatief oor hierdie lang uitgerekte film. Uitmergelend.
http://joanhambidge.blogspot.com/2023/05/film-beau-is-afraid-2023.html
Elise2023-05-16Sjoe! KI is hier … intelligensie is geïnsemineer! Dit laat die huidige mens grootogig nadink. Antroposentriese evaluasie moet tog net nie lei tot menslike herevalueering nie - watse bot gaan 'n hartstogtelike warmbloedige soen kan naboots? Ek dink Grei
Johan Beyers2023-05-16Dit is juis daardie dinge wat my bloedrooi onder die kraag laat word. Is diefstal dan nou al so "normaal" dat ek iemand anders se intelektuele eiendom kan aflaai en versprei asof dit niks is nie? Waarom skryf 'n skrywer 'n boek en spandeer hy ure aan navo
Alvida van Zyl2023-05-16Baie interessant en my vier katte het my gehelp tydens my herstel van longontsteking. Toe ek uit die hospitaal tuis kom, was hul almal op my bed met hul liefdevolle aandag.
Elsabe Brits2023-05-16'n Meisie? Daar is Karen Miga, 'n vrou, wat nou mede-outeur van die jongste werk was, gepubliseer nadat die artikel verskyn het, maar sy is 'n Amerikaner.
Christopher Blaauw2023-05-16Goeie idee om vraestelle beskikbaar te stel vir opvoeders wat hulp benodig om enige. Rede? Hulle kan dus ook aanpas soos behoeftes verskil.
Maudé2023-05-15Ek dink ek gaan Gebroke harte kyk, maar hier kom Elif in. Dit is net so snaaks, wat het Josef en Melek geword. Dit lyk my die reeks gaan meer oor Azu as Elif. Ek weet nie of dit is wat ek verwag het nie.
Andries2023-05-15Ek was onder die indruk dat 'n Suid-Afrikaanse meisie, wat in Denemarke gewerk het, die volledige genoom van die mens ontrafel het. Dalk is haar werk ook gegaps.
Henrietta Klaasing2023-05-15Baie dankie Christelle vir hierdie inligting. Ek spreek graag namens myself en Anton Knoetze van Koinonia-sinode ons dankbaarheid uit dat ons boek so "gevaarlik" geag sou word dat Wes-Kaapse sinodegangers daarteen "gewaarsku" moes word. Intussen het ons
Barend van der Merwe2023-05-15Interessant hoe maklik die woord "sonde" gebruik word sonder enige konsensus oor wat presies dié ou koddige woordjie presies beteken en behels.
Hoop darem nie die boek word werklik in die snippermandjie gegooi soos wat doktor waarsku nie. Gee dit eerder
Naomi Meyer2023-05-15Hi there and thank you for your enquiry. Most of our papers are available in Afrikaans. Here is a link to the papers published on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Click on the respective links to download the papers in
Naomi Meyer2023-05-15Hi there and thank you for your enquiry. Most of our papers are available in Afrikaans. Here is a link to the papers published on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Click on the respective links to download the papers in