Leef ons werklik beter as ons voorsate?

  • 3

Johan Fourie is die skrywer van Skatryk, ’n boek oor die ekonomiese geskiedenis van die wêreld. Hy beweer dat ons veel beter leef as ons voorsate.

Is dit so?

Freek Robinson vra:

  • Hoe kan Fourie beweer ons leef beter as tevore wanneer jy die agteruitgang om ons sien?
  • En wat dink Fourie van Helen Zille se twiet waarin sy beweer dat kolonisasie vooruitgang, nie agteruitgang nie, gebring het?
  • 3

Kommentaar

  • Pieter G.R. de VIlliers

    Waardevolle gesprek met hope inligting om die uitsprake te motiveer. Baie dankie!

  • Ockie van Schalkwyk

    Hierdie ou het nie 'n werklike idee waaroor hy praat nie. Hy meet alles aan inkomste, rand en sent. Die lewenskwaliteit was MYLE beter vroeër jare as vandag.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top