Kommentaar

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Izak de Vries 2023-05-14 Louisa. Die vraestelle is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Izak de Vries 2023-05-14 Thetesa, die vraestelle is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Izak de Vries 2023-05-14 Nunez, hier is die skakel na al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.

Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal

Mierna Maddonni 2023-05-14 Hi Can I get past papers and answers for exams and tests in English for grade 4?

Marzanne Leroux-Van der Boon (1940–2022)

Stive rosen 2023-05-14 In sad shock, as had not heard back from Sasja (Shoshana) for almost a year. Sat and talked and dined with her on a few Jerusalem visits in the Christian Humble Hotel she stayed at sometimes. She told me I would be in future books as another brief charact

Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?

Anne-Marie Mischke 2023-05-14 Onthou ook Kissinger se rol in die onafhanklikwording van Zimbabwe en Namibië, sy etlike besoeke aan Suid-Afrika en sy talle ontmoetings met premier John Vorster in die buiteland. Ook sy herdefinering van Angola se burgeroorlog in terme van die Koue Oorl

’n Seën vir pars

Elsabe de Vries 2023-05-14 Raak beskryf, Willem de Swyger. Uitstekend uitgebeeld!!

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Nunez van Zyl 2023-05-14 Ek het dringend hulp en inligting nodig vir my kleinkinders.

LitNet-spens: Monoloog uit Die Bethlehem-ster

Riana Morton 2023-05-13 Waar kan die voledige teks verkry word?

Nasionale Ordes: "Eerst gegeven en dan genomen is erger dan een dief gestolen"

Annora Eksteen 2023-05-13 Ag nee wat, met die eerste oproep moet mens al vir die regering sê wat hulle met hulle simpel orde kan doen. Ek weet. Ek is altyd die hoogste berge oor.

Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?

David Willers 2023-05-13 Uitstekende analise deur Theo Neethling. Saam met Nixon was Kissinger die eintlike argitek van die sogenaamde 'new world order' met die erkenning van China as sentrale bousteen. Nixon is onderskat as staatsman in hierdie opsig. One leef nog steeds binne d

Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk

Dr. Christelle Koegelenberg-Bekker 2023-05-13 Beste Gerhard Julle boek is tevergeefs, soos skelms, by die hek van Goudini uitgedeel. Sinodegangers is gewaarsku en dit sal waarskynlik in snippermandjies land.

Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid

Karien Mostert 2023-05-13 Amen! Deel asb die die verwysings van die navorsing waarna jy verwys.

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

thetesa 2023-05-13 Soek asseblief Wiskunde- en Skeinatvraestelle vir graad 10 se 2de kwartaal.

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Louisa 2023-05-12 Hi, soek hulp met die wiskunde, asseblief. My seun is in graad 10.

Die son is ’n sekel

Janetta Van Niekerk 2023-05-12 Ongelooflik. Geluk

LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer

Hanco 2023-05-12 Goeie dag. Ek wil net hoor, kan KI-skrywers toekennings ontvang?

Kanaän deur Barend Vos: ’n boekresensie

Wicus Botha 2023-05-12 Kan as slot byvoeg: Hierdie resensie sal my oortuig om die boek te koop.

Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid

Elizna Venter 2023-05-11 Dankie! Goeie raad, so uit die perd se bek. Diere genees!

’n Seën vir pars

James 2023-05-11 Pragtige spel met beelde en woorde.

’n Seën vir pars

Mariè Porter 2023-05-11 Pragtig uitgebeeld en beskryf.

’n Seën vir pars

Paul Myburgh 2023-05-11 Fantasties! Baie goeie woordkeuse.

Vrouedag 2019: Wees getrou aan jouself

Reyana 2023-05-11 Ek het raad nodig.

Nasionale Ordes: "Eerst gegeven en dan genomen is erger dan een dief gestolen"

Charl Adams 2023-05-11 Snotjan, ek voel dieselfde oor struggleredakteurs en -joernaliste wat reusewerk gedoen het om die apartheidregime te ondermyn. Ek dink aan Guy Berger en Anton Harber. Hierdie mense het hul lewens op die spel geplaas vir geregtigheid, die joernalistiek en

Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief

Raed-na-Gael 2023-05-11 Ja-nee, ou neef, kyk ook hoe dop die 'nuwebedelingapologete' orals uit.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2023-05-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikb

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-05-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikb

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Abigail 2023-05-11 Afrikaans en Wiskunde vir my graad 5-seun.

Verkeersligplakkaatman

Christelle 2023-05-10 Pragtig. So akuraat, en raak aan 'n mens se hartsnare. Mens wonder wat in hul gedagtes omgaan. Jy het 'n groot talent vir skryf!

Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief

Kobus Pretorius 2023-05-10 Ek wil op die keper my bydrae maak, kort en kragtig; as 'n land is ons nou meer in ons moer in as ooit tevore. Ek sal graag wil weet wat se persentasie van die destydse ja-stemmers sal vandag weer ja sou stem as hulle weer kon stem?🤔

Spade Reën Sending (Blourokke)

Free@last 2023-05-10 Gebore en grootgeword in SR. Dank elke dag dat die Skepper my oë oop gemaak het en ek daar uit gestap het. Hulle is niks anders as 'n sekte wat klein en groot breinspoel met vrees nie. Van kleins af het ek geweet iets is net nie pluis nie. Sit vandag nog

Ek wil gaan nesmaak

Francois 2023-05-09 Baie raak, Willem, dankie hiervoor.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Liesl Kleynhans 2023-05-09 Waar sal ek graad 12 Geografie en Toerisme kry?

Mooiweer en warm ’n bruisende rivier op pad see toe

Brenda 2023-05-08 Ek het in my jonger dae by die departement Waterwese gewerk, maar ek kan nie uitmaak watter dam dit is nie. Kan julle dalk met my deel? Net nog een ding: julle lingo vir gedeeltes van damme is nie heeltemal reg nie, maar dis die minste.

Elders gesien: Terwyl ek nou boeke lees oor die Anglo-Boereoorlog

Trisa Hugo 2023-05-08 Arthur, ek het sommer die huiswerk vir jou gedoen. Hier is die moontlikhede. https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/132879/Catharina_Maria_Susanna_van_Wyk/ https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/132979/Catharina_Maria_Susanna_van_Wyk/ https

Elders gesien: Terwyl ek nou boeke lees oor die Anglo-Boereoorlog

Trisa Hugo 2023-05-08 Arthur, gaan kyk hier: https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Histories/Irene/

Nuut by Lux Verbi: Van vrees na vrede deur Madelein Rust

Martha Benade 2023-05-08 Is hierdie boek die geld en moeite werd? Ek is gediagnoseer met longkanker en my hele lewe deur is ek aangesien as 'n sterk mens, maar hierdie siekte oorheers my lewe en my gedagtes en is besig om my geestelik te vernietig.

Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief

Bertus Sttenkamp (Ek was met SAW verteenwoordiger by NICOC (KIK) en met Johan d 2023-05-08 Komplimente, Johan. Goed saamgevat. Ek stem ook saam met Kaas van der Waals dat senior SAW-lede by voorligtings gesê het die veiligheidsmagte kan slegs stabiliteit bied om 'n politieke oplossing te vind. Ek mis egter enige verwysing na die Nag van die Ge
Top