Is die waterkrisis so akuut soos die Eskom-krisis?
Ingenieurs Abri Vermeulen en Charl van der Walt skets vir Freek Robinson die breë prentjie oor watersekerheid, vaardigheidstekort, veilige drinkwater, water-en-sanitasie-infrastruktuur, klimaatsverandering en vinnige verstedeliking.
Lees en kyk ook op Voertaal, LitNet Akademies en LitNet:
Uitdagings van die Antroposeen: onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld
Aantekening: Om globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen te herbedink
Cities and water: some lessons from very water-scarce places
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dennis Fredericks, Theressa Frantz en Konrad Geldenhuys
Kommentaar
Die waterramp wat aan die kom is, gaan Eskom se ramp na 'n kleuterskoolpartytjie laat lyk. Ons waterbronne is besoedel en daar is weinig kundigheid oor by die Dept van Water en Sanitasie.