Die Suid-Afrikaanse indeks vir maatskaplik verantwoordbare belegging en klimaatsverandering – lesse vir die toekoms?

"Hierdie artikel ondersoek eerstens die begrip geïntegreerde verslagdoening, waarna die ontwikkeling, maatstawwe en werking van die MVB-indeks aan die beurt kom."