Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jan Oberholzer

  • 4

Eskom-baas: "Die publiek moet ons nie net meet aan beurtkrag nie."

Gaan Eskom ineenstort? Freek Robinson gesels met Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom.

  • 4

Kommentaar

  • Avatar
    Anthony "Speedo" Wilson

    Sonder onderhoud kan geen SOE werk nie. Dié is nou baie goed verduidelik. Ons hoop almal dat daar gehoor hieraan gegee gaan word anders gaan die ligte permanent af! Sterkte!

  • Op 4 Mei 2020 is 'n magtiging van Nersa uitgereik om ons sonplaas se krag in die grid te kan instoot. Oor minder as 3 weke is ons 'n jaar verder en nog steeds gaan daar niks aan nie. Maar Eskom het 'n tekort aan opwekkingskapasiteit.

  • Avatar
    Tony Kleynhans

    Ek was 'n kontrakteur van Eskom. Na 15 jaar opgehou om vir Eskom te werk. Werke wat ek met een bakkie, een kraantrok en 4 mense kon doen, het Eskom 4 bakkies, een kraantrok, een cherrypicker en 12 mense geneem om dieselfde werk te doen. Dan het ek nog voorbeelde. Eskom depots kan onafhanklike mense om werke uit te sit wat aan bedryfskoste gemeet moet word. Dan sal daar minder tyd gemors word met rondry, by kafees gestop word en doelloos inkopies gaan doen.

  • Ja, maar gister moes ons weer hoor tariefverhogings is alweer op pad. Plaas dat hulle net die gelde vorder wat uitstaande is en die mense wat nie betaal nie se krag afsny soos wat met ons boere gedoen word. Sit vir elke huishouding 'n voorafbetaalde kragmeter in en as jy wil krag hê, dan betaal jy daarvoor. Geenb etaling geen krag. So maklik soos dit. Maar nee, elkeen moet geld maak uit 'n ander ou se dienste.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top