Aantekening: Om globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen te herbedink

Die woord antroposeen beskryf … ook die nuwe konteks waarin ons voortaan sal moet besin oor hoe ons die uitwerking van globale antropogene ekologiese verandering moet hanteer. In hierdie bydrae word aandag gegee aan hoe die samestelling, funksies en oogmerke van globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen moontlik herbedink sal moet word.