In potspel kan die sink van die 8-bal die spel maak of breek, nes jou Wiskundepunt op jou rapport. Gebruik hierdie gratis vraestel vir graad 8-leerders, opgestel deur Lee-Ann West, en seëvier oor jou volgende Wiskundevraestel.
- Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.
- Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:



Kommentaar
Dis baie cool.
Oukei, dankie.
Baie dankie vir die hulpmiddels.
Ek wil net baie dankie sê vir die persoon wat hierdie vraestel opgestel het.
Baie dankie vir vraestel.