Wyser

  • 3

Tyd het nou lang bene kom kry,
want skielik is al ons gisters
vêr in die verlede
en susters bly verder weg.
Weg is gister se beloftes,
die verstaan tussen boesemvriende
want tyd se bene is nou lank
en ons eie wil is nie bestand
teen tyd se lang hale nie.

 

  • 3

Kommentaar

  • Wow. Vat my terug na hoe memories regtig net memories is, en hoe als verander het met tyd. Love hierdie gedig. ❤️
    Trots op jou, Leona.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top