
Foto-erkenning: Claudio Fonte (Unsplash)
As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al mense praat Afrikaans van die Bo-Kaap in Suid-Afrika tot by Argentinië in Suid-Amerika. Noudat LitNet jou algemene kennis uitgebrei het, moet jy begin om jou voorbereiding vir die eksamen uit te brei. Laai vier Afrikaans Huistaal-vraestelle van Eugene van der Westhuizen gratis hier af.
Klik hier om die vraestelle af te laai (die memoranda is onderaan die vraestelle).
Lees ook:
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum


Kommentaar
Dnki
Alle die vakke van graad 9 en al die kwartale van 2,3 en 4, maar die eksamentoets en ook die antwoorde en ook notas.
Jacinda. Die hulp is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Ek kort hulp met Afrikaans.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet verskyn het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat verskyn het en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dit help regtig baie.
Hallo! Ons is bly dat die vraestelle jou help. Hier is nog vraestelle wat vir jou iets kan beteken - hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek waardeer dit baie
Dit is uitstekend en het my baie gehelp.
Dankie
Dankie baie ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ 5 stars
Hi, ek soek toetse vir graad 9, Junie-vraestelle, maar daar is net November-vraestelle. Kan julle asseblief nog toetse maak, maar net vir Junie en ook vir hierdie kwartaal, dit sal baie help, dankie.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestel en/of memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir selfstudie. Indien die vraestelle waarna jy op soek is nie op LitNet verskyn nie, is jy welkom om enige van die ander vraestelle vir eksamenvoorbereiding te gebruik. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Oky
Ok
Ek wil goeie punte hê by my vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder