Patricia Witz2023-04-27Dankie Izak vir jou positiewe skrywe(s). As vrou, of dan as 'n "gender-assigned"-vrou sedert (1973), is dit terleurstellend dat die trans vrou steeds gemarginaliseerd staan. Soort van nog vis, nog vlees, die geval, dit nogal in ons nuwe demokratiese beste
Snotjan2023-04-27Die mens is nou maar 'n politieke dier, en sal aanhou om taal as politieke speelbal te gebruik. Dit sal nooit verander nie. Net soos in sport, die kunste, en elke ander aspek van die menslike bestaan, dit word verpolitiseer, en taal veral. Wanneer dit men
Henk smith2023-04-27Beredeneerd en kort en akkurate opsomming van GH-uitspraak.
Is dit al volledig in die Engelse taal gepubliseer; sodat ons dit vir die landdros kan wys en sy nie die hele uitspraak hoef te probeer lees nie?
Christiaan de Wet2023-04-27Inderdaad. Meeste Afrikaners het nou omgang met die Engelse taal, en presies daarom WEERSPREEK die skrywer Jan Rap inderdaad, soos Angus sê, homself in paragrawe 1 en 2, deur die stelling meer "korrekte" gebruik van die woord, meer Afrikaners dit "reg" s
Hennie Smith2023-04-27Dankie Cas, dat jy my inlei in Daniel Louw se soeke na begrip van die gedigitaliseerde Homo sapiens. So skuif ons die kuberruim in en streef om die waarlike sin van bestaan te behou.
Hanno Visagie2023-04-27Die liberale, woke JJJ is waarskynlik meer realisties as AfriSoli. Sy gevolgtrekking toon myns insiens weer eens dat emigrasie beter is as bly sit in die Ramaparrapot, behalwe vir weergeborenes wat oortuig is dat die wegraping voor 2030 sal plaasvind.
Ek
Andreas van Wyk, Stellenbosch2023-04-27Dankie aan Jan-Jan vir 'n uitstekende historiese oorsig van die unitêre vs federale debat in ons land. Hy wys ook tereg daarop dat ons huidige bestel inderdaad 'n federale een is, maar met relatiewe swak provinsies en op papier 'n sterk sentrale regering
Bert Bester2023-04-27Veels geluk met die plasing van Joubert en Malan se bydraes oor federalisme langs mekaar.
Joubert se weergawe van die wie, wat en waar van federalisme is uistekend.
Malan se afkraak van die Grondwet in al sy publikasies behoort hy op te volg met konkre
Jan Paulus2023-04-27Met belangstelling heb ik uw bijdrage over de gedachtewisseling tussen Cas Vos en Ramona nog een keer gelezen. Erg interessant!
Als Nederlander vroeg ik mij af of het ook mogelijk is de tekst in het Nederlands vertaald te krijgen. En het boek over Job van
Kari Schoonbee2023-04-27Leon Retief, "biologiese geslag" IS 'n sosiale konstruk. Al wat werklik is, is waarneembare goed soos genitaliëe, hormoontellings, gamete ensovoorts. Dis ons as mens wat dan groeperings van hierdie waarnemings klassifiseer in geslagte, maar daar is ook m
Kalie Burger2023-04-26Ek weet nie of die projekte bewus is van die ongelooflike versameling Afrikaanse letterkunde wat gehuisves word in die Johannesburgse Biblioteekdiens se African Studies Library nie. Tevore het die versameling bekend gestaan as die Strange Library of Afric
Barend van der Merwe2023-04-26Fantasties! As mense maar hierdie artikel ter harte wou neem. Maar helaas, van die Cape-Exiters sal ons nog heelwat sien en hoor. My teorie is, daar is heelwat geld te maak met aftrekorders en skenings en dies meer. Kyk by die stembus gebeur daar keer op
Trisa Hugo2023-04-26Jy sal dit by al die groot boekwinkels kry, Leonard, of bestel dit hier teen groot afslag: https://www.graffitiboeke.co.za/af/389031/Boeke
Hanno Visagie2023-04-26‘n Manifes vir Afrikaans - deur Johannes Comestor
Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat
ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is
ons groot waarde heg aan Afrikaans as ’n volwaardige taal
ons eis dat Afrikaans as amptelike ta
Pieter De Lange2023-04-26De Vries skryf oor denkfoute en maak die volgende stelling: "Om transfobies te wees in 2023 is verkeerd en dit kan nie gedoog word nie. Gouws sal moet apologie aanteken."
Watter denkfout is dit?
Venetia Spies2023-04-26Uitstekende boek! Herman Lategan, jy verdien elke pliumpie wat na jou kant kom. Alle ouers behoort dit te lees. Koop dit, lees dit. Jy sal nie spyt wees nie."
Izak de Vries2023-04-26Jy's korrek. Dankie, die koerant is City Press.
Ek kon nie haar naam opspoor by die artikel nie, maar toe ek op jou aanbeveling dit onder haar naam soek, het ek dit gekry. Dankie.
Ek sal dit bywerk.
Amanda Gouws2023-04-26Die artikel het nie in The Citizen verskyn nie en is ook nie anononiem nie. Dit is Janice Phiri se artikel in The City Press. Baie van die punte wat ek aanvat is kritiek teen Phiri. Phiri maak die argument dat die Clermont Sisters hul estetika van 'n t
Elise Bishop2023-04-26Full marks, Izak! Weldeurdagte en wesenlike opsomming van hierdie veelbesproke scenario. As mense maar net kon “live and let live”!
Ockie van Schalkwyk2023-04-25Hierdie ou het nie 'n werklike idee waaroor hy praat nie. Hy meet alles aan inkomste, rand en sent. Die lewenskwaliteit was MYLE beter vroeër jare as vandag.
Barend van der Merwe2023-04-24Hierdie boek het ek by tye maar weer gesukkel om te volg. Dis die ou storie. My verbeelding is nie groot genoeg nie. So vermoed ek. Maar dan was daar weer dele wat so helder was. En so boeiend. Veral Eugene as jong volwassene. Die hele klomp karakters met
Naomi Meyer2023-04-24Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat spesifiek op graad 6-leerders van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en kli
Joretha jelbert2023-04-24Hierdie fliek het my as vrou die diepste geraak in jare! Net ‘n ander vrou sal hierdie einde van die fliek se "verhaal" verstaan en die diepheid van seerkry van ‘n vrou verstaan as mede-vrou. Briljante spel van Ilse Roos en ook ‘n opregte "vinger-w