Irene de Wet (my epos verander na my man sn)2023-04-11Karen, toevallig by jou uitgekom, toe ek ’n suurlemoenstroop resep gesoek het, maar dit het voorwaar my dag gemaak! Ek sien alles voor my en ervaar dit. Ek het op ’n plaas grootgeword, en die reuk van brood wat uit die oond kom, het ek geken. Dit is w
Hans Richardt2023-04-10Chris Erasmus, ek dra geen pienk nagjurk. In ons voortyd het harde baard manne ook nagjurke gedra, nie omdat hul "woke" was nie, maar dit was mode.
Oor die pishoring, dit begin mos wanneer hormone inskop in tienerjare, saam met nat drome.
Ek het darem p
André Myburgh2023-04-09Die Wet op Outeursreg en sy voorgangers het die Engelsregtelike leerstuk van "copyright" in SA ingevoer, nie die outeursreg van die sivielregtelike lande in Wes-Europa nie. "Kopiereg" is dus nie ‘n anglisisme nie, maar 'n meer korrekte term vir die onde
Stuiwer2023-04-08Ek het gekou en swaar gesluk toe ek die eerste keer die boek gelees het. My uitspraak: Swak konstruksie, asof die skrywer nie weet hoe om 'n roman samehangend aanmekaar te sit nie. Maar rondom my het lesers gedink hulle hou van die STORIE. Maar maak dit
Adrian Callard2023-04-08Goeiedag Mika
Graag wil ek uitvind of u nog in besit van die sewe oorspronklike sketse is.
As afstammeling van ou oom Jan stel ek groot belang in hulle.
In watter toestand is hulle, en is foto's beskikbaar.
Tom McLachlan2023-04-07Ek neem kennis van Marni Bonthuys en Marius Swart se kritiek en bedank hulle dat hulle hulle die moeite getroos het om te reageer. Hulle opper geldige punte van kritiek, soos dat ek nie belese is in hedendaagse sosiolinguistiek nie. Dit is nie my terrein
Marni Bonthuys2023-04-06Goeiste, Marinus Schoeman. Is dit die vlak van gesprekvoering waartoe ons Afrikaanssprekendes gedaal het as dit by akademiese besprekingspunte kom? "Nonsens" en "op hulle plek sit"? Dit gaan hier nie om stout kinders nie, maar om kollegas. Basiese respek
Chris Erasmus2023-04-06Hans, wat praat jy so ongeërg van 'n urinemonster? Ek is erg, dog ferm, deur die sportklub waaraan ek behoort daarop gewys dat ek onvanpas is om te vra dat ek in die damesliga muurbal mag speel. Hulle wil ook nie toegee dat ek saam met hulle mag stort ni
Maria Emslie2023-04-06Ek voorsien en hoop dat transgenders in die nabye toekoms hulle eie atletiekitemspasies gaan hê.
Hoekom probeer om die verskillende genetikas, of dan cisgenders, transgenders direk in konflik te laat deelneem teen mekaar?
Marius Swart2023-04-05Dis jammer dat iemand wat ongetwyfeld in 'n posisie is om met omsigtigheid en met jare se opgeboude kundigheid werklik sinvolle repliek te lewer op dr Odendaal se belangrike bydrae tot Afrikaans as taal en as vakgebied, kies om sy oënskynlike onbewusthei
Leon Retief2023-04-05Angus daar is gendertipiese gedrag by kinders, dws gedrag wat meestal by een biologiese geslag voorkom en nie by die ander nie. Daar is egter taamlike oorvleueling.
Zubayr Charles2023-04-05Atlyd ‘n leqqa lees, Tasneem. Shukran dat jy hierdie storie geskryf en geshare het. Ek moet oek die air fried samoosas probeer 🤣
Hans Richardt2023-04-05Angus, "woke" politieke korrekte taalkundige konstrukte is bollie. As ek in oggend met regs rig toilet toe struikel, dan weet ek mos ek is man, al het ek ook nou pienk nagjurk aan ...
Ek spog nie, dis nogals pynlik op my ouderdom om nog met pishoring wakk
Marinus Schoeman2023-04-05Baie dankie, Tom. Ek is bly jy het dié dame en haar geesgenote so deeglik op hulle plek gesit. Hopelik is dit die laaste wat ons moes aanhoor van hierdie nonsens!
Marni Bonthuys2023-04-05Hierdie repliek laat dit klink asof Gerda Odendaal se lesing spruit uit ‘n persoonlike "beheptheid" met herstandaardisering, terwyl dit tans werklik ‘n algemene gesprek binne Afrikaanse akademiese kringe is. Haar lesing skakel met die onderwerp van ta
Sandile2023-04-05Wow, very eye-opening and written with so much finesse. Zubayr, you take your teaching from the classroom to this online community with great distinction. "As I entered the front door of my home, I simultaneously left her words outside." Yours my friend i
Angus2023-04-03Nee, wat! Gender is 'n linguistiese konstruk. In Duits is 'n tafel manlik, of jy nou 'n blou of 'n pienk tafeldoek oor hom gooi of nie. En wat weet 'n kind nou? Hy is sommer nog onskuldig en onsydig. 'n Man en 'n vrou? Ja, dis nou heeltemal 'n ander saak.
Chris Erasmus2023-04-03Die uitdaging kan maklik aangespreek word. Laat die transgenders teen mekaar meeding. Alle besluite wat gemaak gaan word gaan in elk geval as diskriminasie teen die persone gesien/vertolk word. Dit is al oplossing wat ek kan voorstel. Indien iemand beter
Wim Kruger2023-04-03Ek het die artikel twee keer deurgelees, maar kon nie vasstel oor "tydperke" nie. Is dit nie ’n deel van kopiereg vir musiek, literatuur of skilderkuns dat die kopiereg daarop verval na ’n sekere tydperk nie?
Jaap Rabie2023-04-03Dankie vir die artikel. Ek het verlede jaar fiksie aan LAPA voorgelê en kon nie verstaan toe ek onlangs ‘n e-pos ontvang het met die boodskap dat dit nou aan Penquin voorgelê moet word nie - met nuwe riglyne.