Oor Bybelvertalings, outisme en boemelaars

  • 1

Koos Kombuis neem ons op ’n reis deur die boeke wat hy lees. Dié keer gesels hy oor ’n outistiese skoolvriend se outobiografie, vertel meer oor George Orwell, en verduidelik waarom die Lewende Vertaling van die Bybel vir hom kosbaar is.

  • 1

Kommentaar

  • Ek ken die Nuwe Lewende Vertaling van 2006. Dit is baie gewild, ja, maar ek hou self meer van die 2020 Afrikaanse vertaling.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top