Wilhelm Fourie2023-04-02Die feit dat gender en geslag in die meeste gevalle ooreenstem, en dit by uiteenlopende groepe mense oral op aarde, bewys dat gender nie ’n sosiale konstruk is nie. Natuurlik is daar ’n klein groepie mense (1 uit 40 000 volgens die meeste navorsers) b
Sonja De Klerk2023-04-01Ek dank die Here dat Hy vir ons die Heilige Gees gestuur het. Ek glo jy sal in jou hart weet as jy iets verkeerd (sonde) doen. Dit kan dalk in iemand anderste se oë verkeerd wees, maar nie vir jou nie. Rede ’n persoon moet nie oordeel nie. Ons moet lee
Leon Retief2023-03-31Snotjan, ek reken hierdie is so ‘n goeie definisie as enige ander: “Gender includes the social, psychological, cultural and behavioral aspects of being a man, woman, or other gender identity” en jy kan dit lees by https://en.wikipedia.org/wiki/Gend
Snotjan2023-03-31Gender is absoluut ’n sosiale konstruk, Leon. Die voorbeeld wat jy noem, is geen bewys van niks nie. Gender en geslag is twee verskillende dinge. Die probleem is juis dat mense die twee met mekaar verwar.
Miek2023-03-31Uitstekende, hartseer fliek. Dit laat mens baie dink. Die regie was baie goed! Hierdie fliek is beslis een van die beste SA films. Daar is soveel waarheid daarin: die hele gesin word "gestrem"; almal kort vroegtydig berading. Die gemeenskap moet ingelig w
Barend van der Merwe2023-03-31Dit wil voorkom asof ek ook sal moet begin vas, soos ons Moslem-vriende. Of dalk, soos Francois de Ridder van Centurion, sommer heeltemal moet ophou eet. Iewers sal ek ’n geldjie moet spaar vir die boek.
Leon Retief2023-03-30Ek stem saam dat die situasie mbt transseksuele atlete op skoolvlak 'n tameletjie is wat een of ander tyd aangespreek sal moet word, maar wat volwassenes betref is die bottom line doodeenvoudig die volgende: mans is op die keper vinniger en sterker as vro
Pascaline2023-03-30I really like that I was able to read this. It puts feelings that I or others had experienced but could not express due to many factors. It is very well articulated and it is something a lot of people can relate to.
Anelize van Biljon2023-03-30Waarom sal my kommentaar nie geplaas word nie. Dit voel nou vir my baie soos die keer toe ek iets oor "idempotente" matriks geskryf het en iemand "impotent" gelees het terwyl die twee woorde so wyd van mekaar verskil soos helder sonskyn en pikdonker nag.
Anelize van Biljon2023-03-30Ek het Annelie se skrywerasies nog altyd baie geniet. En ek dink dit sal wonderlik wees as sy kan skryf oor die amputasie wat sy moes kry. Dis 'n vae wêreld vir die meeste mense.
Hennie Smith2023-03-30Cas, ek het soveel waardering daarvoor dat jy WJ Henderson se Viva Camena, en daarmee Ovidius se verse, op ’n insiggewende wyse tot my gebring het. Omstandighede in Augustus se Romeinse Ryk word beskryf, maar meer nog: die impak van die poëtiese woord
Miller Moolman2023-03-30Wat die skrywer nalaat om te sê is dat die “men breathable butt lifting underwear” ook ander probleme gee. Wat presies met "breathable" bedoel word is onduidelik, m.a.w. hoe haal 'n mens se agterstewe asem?
Die probleem met bogenoemde produk is jui
Snotjan2023-03-29Ek het 'n hele klomp van die Harry Bosch-boeke gelees. Maar dis so lank gelede dat ek sukkel om te onthou watter ek gelees het en watter nie. Ek is verbaas dat Connely nou nog boeke oor Harry Bosch skryf, na soveel jare. Ek wonder hoeveel boeke het hy alt
Yolandi2023-03-29Goeiedag!
Ek weeg tans 94kg, en wil baie graag 20 kg verloor.
Ek wil begin lewe. My selfbeeld is baie laag en voel nie gemaklik in my eie liggaam nie.. Ek is van Centurion. Groete, Yolandi
Naomi Meyer2023-03-29Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan ook deur die algemene afdeling blaai om te s
Yusra Salie2023-03-29Such a relatable, vulnerable and beautiful piece! I really enjoyed reading this. You continue to be the best in the game and you inspire so many! Proud of you, Sir, can’t wait to read your next article.💓
Johann Smith2023-03-28Goeie Dag Almal,
Ek versamel Konsalik boeke het alreeds sover 100 met stofomslae. Dit het my so 18 maande geneem. Kort nog die volgende, indien dit beskikbaar is met stofomslae:
1) As drome aan skerwe spat
2) Die donker sy van roem
3) Die Tsarina se lyfar
Annelize Coetzee2023-03-28Voorwaar 'n reeks om op trots te wees. Beslis 'n hoogtepunt van ons week. Ons kon saam met julle lag en huil. So getrou aan elkeen van ons se lewenspad. Die karakters het diep in ons harte ingekruip. Asb, ons sal 'n tweede reeks so geniet.
Tosca de Villiers2023-03-28Dit is regtig goeie nuus! Die naam bly voortbestaan en die ATKV-Skryfskool is nie meer plekgebonde nie. Moet erken ek het dit altyd met Potchefstroom geassosieer en dit is - eintlik was - vir my hartseer dat dit nie meer daar gesetel is nie. Maar tye vera