Godganse nag

  • 2

Foto: Canva

Êrens, in Elim
onder ’n dunstreepmaan
naby windpompe en bome
het iéts moois begin
toe jou siel saam met
fyn misreën oor fluitjiesriet
van die hemel af kom
om in my te woon.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top