Kommentaar
By die herlees van Offerland: FA Venter
Hans Richardt 2023-03-24 Graspan en Belmont was die plekke waar die ABO se eerste skote geklap het en Boere dure lesse geleer het. Sarel Cilliers was uit die Groter Hantam-distrik, Colesberg, afkomstig. Die reeks van FA Venter was seker geskryf om emosies oor ie Groot Trek te l
By die herlees van Offerland: FA Venter
Hans Richardt 2023-03-24 FA Venter het hier in Hopetown gematrikuleer. So lekker soos sy boeke lees, was dit net fiksie. So ongeveer 10 kilometer buite Hopetown was Doringbult-konsentrasiekamp van die ABO. Veertig kilometer vanaf Hopetown, op die N12, rigting Kimberley, het De la
Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
Janine 2023-03-24 Hi, Ek is op soek na Afrikaans- en Wiskunde-vraestelle oor kwartaal 2, 3 en 4, asb. Graad 5. Baie dankie
As die klipdagga blom
Johan van der Merwe 2023-03-24 Sjoe, ja, dit is mooi; skielik skil ek uie. Ai, die mens met sy broosheid en verlange na iets anders, nie baie anders nie, net iets anders. Soms as die winde aanhou waai en alles in die tuin vrek.
Om nadenkend te leef: kantaantekeninge by ’n paar gedigte van Antjie Krog
Johan van der Merwe 2023-03-24 Wow, begin ek my kommentaar, wat ’n wonderlike vrou, mens, digter en opsommende "gees". Dit is ’n baie opbouende verhaal, en sonder dat ek kon keer, skryf ek ’n gedig van ’n nederige weergawe van myself, ek wat ook nie oor "kleurgrense" gestruikel
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Rashieda Captieux Davids 2023-03-24 What a well written, wonderful and relatable read. From start to finish you drew me in, and took me on your personal journey of just how cruel, though sometimes unintentional, people can be (and most especially our past generations from the 1920s and earl
Kluisenaarshart
Rachel van Wyk 2023-03-23 Dit beskryf alleenheid so perfek. Tyd om na te dink lê wyd oop voor jou.
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Melt Myburgh 2023-03-23 You are most welcome to share the link, Bronwyn.
Die Internasionale Strafhof se arrestasiebevel vir poetin. Wat is die gevolge, en wat gaan Suid-Afrika doen?
Hans Richardt 2023-03-23 Die belaglike van die Poetin-lasbrief is: die aansoek was nie deur die VN-veiligheidsraad verwys nie en daar was geen vooraf ondersoek nie. Die Internasionale Hof-aanklaer vra nou vir 'n begroting om die bewerings te onsersoek, vir ongeveer 40 ondersoeker
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Bronwyn 2023-03-23 Good piece, Zubayr. I will ask Naomi if I can share the link for next week.
Die Internasionale Strafhof se arrestasiebevel vir poetin. Wat is die gevolge, en wat gaan Suid-Afrika doen?
Hans Richardt 2023-03-23 Ek glo dat internasionale konvensies deur VSA-aksies misbruik word om hul te pas. Is Bush snr. ooit vir "wapens van massavernietiging" in Irak saam met Colin Powell vervolg? Is die VSA-media ooit vervolg vir 'n oorlog wat deur hulle gesmous is? Is die VSA
Die Internasionale Strafhof se arrestasiebevel vir poetin. Wat is die gevolge, en wat gaan Suid-Afrika doen?
Hans Richardt 2023-03-23 Eben Viktor, het Zelensky alreeds die Rome-statuut geratifiseer sedert 2019? Oekraïene skreeu vinnig ten hemele oor die oorlog. In 2019 het Zelensky met verkiesingsbeloftes aan bewind gekom, dat hy en sy regering sou hou by die Minsk 1- en 2-vredesooreen
Skoon wasgoed: Iets oor boektitels
Schönrad (Stander) Jordaan 2023-03-23 Ai, net as 'n mens al op en blou gedink is oor 'n titel vir jou nuwe boek, kom jy af op pêrels van wysheid. Dankie vir die insiggewende en inspirerende artikel. Nou kan ek weer skryf aan my nuutste boek. Met sy spiknuwe titel.
Die Internasionale Strafhof se arrestasiebevel vir poetin. Wat is die gevolge, en wat gaan Suid-Afrika doen?
Marthinus Willemse 2023-03-23 Ek weet LitNet is bevooroordeeld ten gunste van Eben, en laat geen redelike verskil van mening toe nie, maar here goes: Poetin gaan beskerm word deur die Pentagon. Indien die Pentagon die sogenaamde "bewyse" moet verskaf, skep hulle 'n presedent, wat bete
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Grazelda 2023-03-23 🥰🤩 Absolutely! I myself have felt this. I was skinny in my 20’s, had a kid, then got the “adult body” hit, skinny, then fat like a yo-yo 🪀……. I tried so many things. Until a few years ago. 12 to be exact. I started questioning why I wan
WJ Henderson se meesterlike vertalings van Latynse gedigte
Sunelmarie van Rooyen 2023-03-23 Dit kon geen maklike taak gewees het wat WJ Henderson aangepak het nie. Te danke aan Cas Vos se resensie kan ek nie wag om hierdie boek onder oë te neem nie!
Die seemeeu kom sit: E Kotze voltrek die skrywersirkel met Hulle noem haar Carminda
Trisa Hugo 2023-03-23 Wow, Francois! wat 'n fantastiese skrywe.
Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo
Naomi Meyer 2023-03-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos beh
Persverklaring: Vyf dinge wat jy móét weet van Jy is my seun
Maryna Vermeulen 2023-03-23 Baie mooi storie.
Die energie en die chaos van die lewe treffend vervat in PG du Plessis se Fees van die ongenooides
Nico M Ferreira 2023-03-22 Klip in die bos: hierdie epiese historiese roman bevat heelwat feite en legendes wat met die skrywer se verbeelding vermeng is. Maar tog word geen bronnelys verskaf nie. Moet ek dus aanneem dat die skrywer alles "uit sy kop uit" geskryf het? Sekerlik is d
Die Internasionale Strafhof se arrestasiebevel vir poetin. Wat is die gevolge, en wat gaan Suid-Afrika doen?
Hans Richardt 2023-03-22 1973: Diplomatieke immuniteit gegee aan staatshoofde teen vervolging, so SA gaan NIKS doen aan hierdie belaglike lasbrief waarmee die oorlog gewen moet word nie. Ek is 'n regte lewende mens.
Die seemeeu kom sit: E Kotze voltrek die skrywersirkel met Hulle noem haar Carminda
Stefaans Coetzee 2023-03-22 Baie dankie.
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Shaheema 2023-03-22 l immediately felt that this writing was a self-healing journey which by it's very nature I'm sure was therapeutic to you firstly - then those who gave positive feedback also helped you in your journey of discovery on more than the self-image front. What
Die EFF-grendelpoging: Wat beteken dit vir Suid-Afrika?
Snotjan 2023-03-22 Is swart Suid-Afrikaners by implikasie "links" net omdat hulle swart is? Miskien verstaan ek nie "links" en "regs" so lekker nie. Vir my het hierdie terme meer met ekonomiese beleid as met ras te make. En baie Suid-Afrikaners is nie "links" nie. Trouens,
WJ Henderson se meesterlike vertalings van Latynse gedigte
Susan Vorster 2023-03-22 Dankie Cas, soos altyd 'n weldeurdagte en sinvolle resensie.
Die Internasionale Strafhof se arrestasiebevel vir poetin. Wat is die gevolge, en wat gaan Suid-Afrika doen?
Eben Viktor 2023-03-22 Wat ek probeer sê het in hierdie artikel is dat een jaar van die oorlog dit duidelik gemaak het hoe dun en flenterig die aanvanklike redes vir die inval was. Een daarvan was dat Nato besig is om Rusland te "omsingel" – die feit is dat rusland ‘n gren
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Naomi Meyer 2023-03-22 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos beh
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo
Naomi Meyer 2023-03-22 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos beh
Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo
Naomi Meyer 2023-03-22 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos beh
By die herlees van Offerland: FA Venter
Jackie 2023-03-22 Goeiemôre, ek het 'n Offerland by my ma gekry. Ek sien dit is 'n 1970-uitgawe. Is die boek iets werd?
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Shereen habib 2023-03-21 Thank you, Zubayr, for sharing such a human story that relates to all cultures across the globe ... people need to be a bit more sensitive in what they say ... it's about how you make another person feel that is so important in life. It takes just a littl
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Yahya 2023-03-21 Lekkerr writing! Ja-nee, humans can be cruel around/about many issues? Made me think of an old African saying ... "Die man wat homself baie VET smeer moet maar pasop virrie leeu!!" 😉
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
Shakira 2023-03-21 Ek hou van Wiskunde.
"Maar jy’t eintlik vet geword" is just not a nice thing to say
Peni Dodo 2023-03-21 Thank you for this beautiful and relatable piece. Suma feel closer to you after reading this. 🥺 You are SO much more than a size of clothes or a number on the scale. Your gentle and kind manner, wisdom and the care you have for others are a just a few