Kommentaar

Om te skryf, ’n resensie

Amanda Spies du Plessis 2023-03-09 Hierdie boek het my baie gehelp om my eie skryfwerk te verbeter. Die bladsynommers kan nogals verwarrend voorkom aanvanklik - totdat jy in die ritme kom. Die handleiding is lywig en 'n ander resensent het gewonder of die gewone mens wat wil kennis opdoen

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Izak de Vries 2023-03-09 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-03-09 Abgud skryf elders: As iemand ’n moord pleeg of steel, of enige van die landswette oortree, sal die regter hom ’n vonnis oplê – nie omdat hy gesondig het nie, maar omdat hy ’n wet oortree het. Hy sal nie sê: “Jy het gesondig” nie." Hy het ni

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Martha Petersen 2023-03-09 Ek wil graag weet het u hulle nie vraestelle en memorandum het oor die 2de,3de en 4de kwartaal het nie asseblief. Alle vakke. Afrikaans.

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Elsabe Oosthuizen 2023-03-09 Klokkie sandale

Elders gesien: Daar is nou baie gesprekke oor hoe ons almal verarm

Wilmien 2023-03-09 Ons was gelukkig en tevrede om met die minste klaar te kom. Beste tye ooit. 60/70/80'-jare! Respek en deursettingsvermoë was daar.

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Coenie luus 2023-03-09 Ek is 41 en weeg 224kg. Sal baie graag gehelp wil word! Wil teminste 100kg verloor. Help, groot asb!

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-03-09 Moet lees: Markus 9:42.

Op soek na 'n halwe sprokie

Jacqueline Taljaard 2023-03-09 Hierdie is 'n baie goeie kortverhaal. My dogter wil dit graag gebruik vir haar Afrikaanse opdrag. Sal u haar asb kan help met die volgende denkprosesse wat sy uiteen moet sit in 'n paragraaf? Sy sal self die voorblad ontwerp.

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Elsa Prinsloo 2023-03-09 Klokkiesandale

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Izak de Vries 2023-03-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Dans

Marisa Fourie 2023-03-08 baie dankie Magrieta

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Anneline Raman 2023-03-08 Baie dankie. Kon regtig baie hersiening en vaslegging doen. Ek soek asb Natuurwetenskappevraestelle vir Gr 7, Kwartaal 1.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Izak de Vries 2023-03-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

ANGELIQUE STANDER 2023-03-08 Goeie dag. Kan julle asseblief vir my graad 5-vraestelle vir die verskillende vakke e-pos?

Muse

Marcelle 2023-03-08 Pragtig!

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-03-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-03-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Spieëltjie, spieëltjie 

Clariney 2023-03-08 Dit is regtig een wonderlike gedig, my niggie. Jy is baie talentvol en hoop jy skryf nog vele meer gedigte, lief jou♡

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Maggy Smit 2023-03-08 Klokkiesandale

Elders gesien: Blaas jou geld, my vriend!

Snotjan 2023-03-08 'n Goeie belegging kan vir mens ekstra passiewe inkomste genereer. Kriptoe, eiendom en aandele gee dividende en groei. Maar vir die deursneemens is daar nie genoeg geld oor aan die einde van die maand om te belê nie. Te veel uitgawes sluk mense se salari

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Debbie van Wyk 2023-03-07 klokkiesandale

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

Renate Filipe 2023-03-07 Klokkiesandale

Eerste slukkie: Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks

Anli van Niekerk 2023-03-07 klokkiesandale

Is alwee Internasionale Vrouedag op 8 March, Uncle Cyril

Eben Viktor 2023-03-07 (Nota: die spelling van rusland, poetin, ens is nie taalfoute nie. In die Oekraïense media word hierdie name nou deurgaans met kleinletters geskryf. Dis 'n vorm van verset, onder andere om minagting te toon.) Ek dink jy verwag dalk te veel van vrouereg

Elders gesien: Daar is nou baie gesprekke oor hoe ons almal verarm

Leendert Joubert 2023-03-07 Ja, ek het gewerk en deeltyds studeer. Aandklasse gedraf by KOVSIES. Toe ek einde van eerstejaar kwalifiseer vir eksamen, moes ek noodgedwonge my motor verkoop om vir eksamen te registreer - 'n volle R50, wat meer as die helfte van my salaris was. Daarna

Elders gesien: Daar is nou baie gesprekke oor hoe ons almal verarm

Nerina Smith 2023-03-07 Jongmense van vandag sien nie kans om van onder af te begin nie. Van hul eerste motor, wat die ouers ten duurste moes koop, die troue en onthaal – alles moet die woord "geld" uitstraal.

My thirty-minute bar mitzvah by Denis Hirson: a son’s reckoning with his father’s political idealism

Jenny Crwys-Williams 2023-03-07 If you want prose of the highest order, look no further than Denis Hirson’s delightful My thirty-minute bar mitzvah: A memoir. The writing is exquisite, the construction of the book such that you are barely aware of being led by the nose through to the

"Ek voel anders as ander mense": inskrywings

Malukezo McKenzie 2023-03-07 Ek voel net ons lewe moet vergemaklik word op skool, veral in graad 12 ...

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, derde kwartaal

Johan 2023-03-07 Dankie vir die hulp hierin. My jongste is ’n laatlam en ek het al hierdie dinge al verleer.

Ons wag op die kaptein – Ramaphosa en verspeelde kanse

Jan Rap 2023-03-07 ... maar, per slot van rekening en na al die baie gepraat en gedurige analises – het die dom regses nie PRESIES hierdie toestand voorspel nie?

Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie

Santa van Rooyen 2023-03-07 Baie dankie vir hierdie resensie Louise, en Elise vir die deel van julle harte om met die lang, uitgerekte rouproses van demensie of alzheimersiekte na julle geliefdes om te sien. As maatskaplike werker kon ons dikwels in die ondersteuningsgroep saam huil

Elders gesien: Daar is nou baie gesprekke oor hoe ons almal verarm

Jannie van Niekerk 2023-03-07 Pragtige stukkie nostalgie. Die lewe om ons het wel verander. Ons het self ons studies en verblyf ten duurste betaal. Ons het met een sente, twee sente en vyf sente betaal om een pizza te kan deel tussen ses van ons. Ons was arm. Maar ons was ook ryk, wan

Die Afrikaanse Skryfgids – vir almal wat (wil) skryf

Philip M Grootboom 2023-03-06 Waar kan ek die boek koop, en wat is die prys daarvan? Ek is 72 jaar oud en wil graag ’n boek skryf en publiseer.

Elders gesien: Daar is nou baie gesprekke oor hoe ons almal verarm

Hanneke Jordaan 2023-03-06 Die hedendaagse wegspringblokke mbt "huis opsit" verskil totaal en al van hoe die Baby Boomers dit in die 70's/80's aangepak het.

ChatGPT, God and Scotland’s new Joan of Arc

Johan 2023-03-06 One-sided questions will get one-sided answers from AI. A very strange article. Is it only me who struggles to connect the dots, or bots? Maybe because when we start quoting bots it does not really add value; these arguments are well-known, ditto for thei

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal

Macnieël 2023-03-06 Wil Wiskunde Geletterdheid doen.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-03-06 Hans, Die presiese woorde van die Gelofte het nie behoue gebly nie. Die algemeenste is twee weergawes onderskeidelik van Bantjies en Cilliers - waar die neiging is om Bantjies se weergawe te aanvaar. Cilliers het eers in 1870 sy weergawe neergepen. Daar
Top