Goeiedag! In die sestigerjare het ek omtrent al die Heinz Konsalik-boeke in Afrikaans gelees. Ek wonder of die boeke nog beskikbaar is?
Dankie, Deryck
139Goeiedag! In die sestigerjare het ek omtrent al die Heinz Konsalik-boeke in Afrikaans gelees. Ek wonder of die boeke nog beskikbaar is?
Dankie, Deryck
139
Kommentaar
More - ja, daar mag nog van Konsalik se boeke beskikbaar wees, veral in Richmond Boekedorp - dis nou die Richmond in die Karoo.
Dit is van om te kots kameraad, as jy iets soek en dit nie kan kry nie.
Ek meen daar is nog van die boeke beskikbaar by die boekwinkels in Richmond, Noord-Kaap.
Doen navraag by hierdie e-posadres: classicbooksnc@gmail.com
Tiens Pretorius
Daar is 105 verskillende titels in Afrikaans, sommige as dubbelboeke ander as omnibus uitgawes. Sekere titels is byna onverkrygbaar. Ek het die reeks vir iemand probeer saamstel nadat my eie as 'n uitdaging voltooi is. Die persoon reageer nie by die skakeladres nie en ek het dus ongeveer 70 titels beskikbaar.
Fanie, ek wil graag weet of jy nog van hierdie boeke beskikbaar het?
Groete
Christelle
Kort 8 vir my versameling; Het 36 titels beskikbaar. Kort die volgende: Die donker sy van roem; Engeltjies sonder vlerke; Liefde in die etensuur; Maneuver in die herfs; Operasie dolfyn; Siberiese Roulette; Toe bly daar net 'n rooi seil oor en Vloek van die smarag.
Hi Willie
Stuur asb die name en pryse van die titels wat jy beskikbaar het na christellemusic@live.co.za
Groete
Christelle
Goeiedag.
Ek het Konsalikboeke. Na watter is jy opsoek. En vanwaar is jy?
My kontaknr 079 473 8667 Deleene
Hi Willie
Ek het 'n groot versameling Konsalik-boeke van my pa as jy belangstel.
Gerna, ek is asb op soek na die volgende Afrikaanse Konsalik-boeke as jy my dalk kan help:
As drome aan skerwe spat
Die Dodelike Huwelik
Die myndokter van Emma
Die seerower van Altum Ha
Die Songodin huil nie
Die Wonder hande
Ek erken
Liefde in die etensuur
Maskers van die liefde
Operasie Dolfyn
Sikinika beveel
Toe bly daar net 'n Rooil seil oor
Werner Backer se seun
'n Konsalik-boek is ideaal as jy tyd moet doen in 'n strafkamp in die berge of op 'n Siberiese ysberg. Munisipale biblioteke het dikwels nog 'n goeie klomp Konsalik-titels op die rak.
Fanie Marais
Ek stel belang in Konsalik se boeke. Kontak my asb asseblief as jy nog het. Ek het tot in 'n biblioteek afgekom wat 'n paar verkoop het.
Sel: 083 295 1582
Baie dankie
Lucinda Meintjes
Cradock
Hallo almal, inaggenome julle gespreklyn, is dit al klaar moeilik genoeg om die boeke in die hande te kry, so wat nog gepraat van Afrikaanse e-boeke? Maar ek vat maar 'n kans: bestaan so iets?
Hi Johan. Johan Hymann hier. Ek soek ook ernstig na gratis Konsalik-eboeke. Kan nie bekostig om te koop nie. (Ouderdomspensioen) Het jy ‘n skakelpersoon waar ek miskien kan regkom?
Hi. Ons het 97 Afrikaanse boeke. Wat is die waarde?
Hi Almal. Ek is op soek na Liefde in die Etensuur van Konsalik
Title: Liefde in die etensuur
Author: Heinz G Konsalik; Louis Herbst
Publisher: Pretoria : Makro Boeke, ©1993.
ISBN/ISSN: 0868124273 9780868124278
OCLC:813389089
Ek sal dit baie waardeer as iemand my kan laat weet of julle weet waar ek 'n kopie kan kry.
Hallo Catherin
Ons het 97 van sy Boeke, ek sal moet kyk of ek daai een het.
Kontak Rutlands Book Exchange in Soutpansbergweg, Pretoria. Hulle het 'n huis vol boeke, ek het seker 200 daar gesien.
Het iemand nog van die ou fotoverhale soos Ruiter in Swart?
Hi ek is op soek Heinz Konzalik se Liefde in die etensuur groot asseblief
Hallo Johan, het jy dalk al iets uitgevind oor gratis eboeke van Konsalik? Ek soek !
Hi. Ek sal moet loer vir jou.
Loer - loer met graagte asb !
Hi
Ons het ongelukkig die boeke klaar verkoop.
Hi. Ek het heelwat van Konsalik se boeke. Welkom om my te kontak per vonkpos.
ampnorboeke@gmail.com
Kan iemand my asb help met 'n lys van al die boeke. My pa het n klomp Konsalik boeke, nou wil hy kyk wat hy nog kort in sy versameling.
Goeie Middag.
Ek het 52 Heinz G Konsalik boeke om te verkoop. Ek het nog 6 gekort dan was my versameling voltooid.
Ek kyk na R40 per boek. Koper sal verantwoordelik wees vir die hantering van die boeke.
Op soek na:
Die donker sy van roem
Die songodin huil nie
Satansparadys
Gewaande paradys
Die seerower van Altum Ha
Lauriska; Dolf
Het enige een dalk 'n duplikaat van "Toe bly daar net rooi seile oor" wat ek kan aankoop by julle?
Op soek na;
Toe bly daar net rooi seile oor
Goeiedag Dolf
Ek het die volgende boeke nog oor:
Alarm
As drome aan skerwe spat
Bedwelming
Bloedhuwelik in Praag
Daar was tien
Die laaste gevangenge
Die lente leunaar
Die lewende dooies van Nongkai
Die losprys is die dood
Die man uit die goue proefbuis
Die minaars van Sotsj
Die moordenaar
Die seerower van Altun Ha
Die somer met Danica
Die sterre moet skyn
Die vaart na die vuurland
Die valskerm Bataljon
Die voortvlugende spioen
Die woestyndokter
Die wonderdokter
Huis van verlore harte
Komeet van die dood
Liefde is sterker as die dood
LSD
More is nog 'n dag
'n Kossak word getem
Nagte langs die Nyl
Niemand leef van drome
Nnotsjka Vorsten van die Taiga
Oorlog op die sewe palms
Op julle trap ek
Pad van verskrikking
Post restante Venesie
Promenade Dek
Satansparadys
Sikinika beveel
Skerwe van die ysterkruis
Sonja en die wenfoto
Spione leef gevaarlik
Straat sonder einde
Strafnataljon 999
Strafkamp in die berge
Terreur aan boord
Tweedehandse lewenslot
Verbode offer
Vreemde wereld
Vroue bataljon
Wankelemde Roem
Die volgende het ek ongelukkig nie:
Die donker van sy roem
Engeltjies sonder vlerke
Liefde in die etensuur
Operasie dolfyn
Siberies Roulette
Vloek van die smarag
Hi Lauriska,
Hoop dit gaan goed met jou. Kan ek asb Liefde in die Etensuur by jou koop? Ek sal al die transport kostes betaal. Wat is jou prys?
Beste groete
Hallo, ek stel belang om van die Konsalik boeke by jou te koop. Watter boeke het jy beskikbaar?
Hello
Ek kort nog:
Engeltjies sonder vlerke
Liefde in die Etensuur
Enige iemand wat kan help?
Ek het die volledige reeks van Afrikaanse boeke, 104 titels van Konsalik teen R6000 vir almal. Verkoop slegs as 'n volledige stel. Al die boeke het stofblaaie waar moontlik, ander in slapband en oorgetrek met sellefaan
Ekt heelwat Konsalikboeke. Sal die lys so gou as moontlik deel. Met pryse. Julle sal self moet kom haal of onkostes betaal vir courier. Groete Deleene
Kan jul my net n email stuur, dan stuur ek n lys en pryse van my Konsalikboeke. En sê asb vanwaar julle is, want posgelde of afhaal is jul eie verantwoordelikheid. deleenetjie@gmail.com of kan my whatsapp op 0794738667.
Het ni jou email nie!! myne leon@evengt.co.za
Soek net die een boek asb. Toe was daar een rooi seil oor.
Opsoek na Die Seerowe van Altun Ha. Eks in Pretoria
Dagsê. Hier is d lys v my boeke
Konsalik boeke :
* Konsalik : Die erfgename
* Konsalik : Skerwe van die Ysterkruis
* Konsalik : Môre is nog n dag [×2]
* Konsalik : Die ValskermBataljon
* Konsalik : LSD
* Konsalik : Verbode Offer
* Konsalik : Die losprys is die dood
* Konsalik : Die stralende hande
* Konsalik : Bloedhuwelik in praag [×2]
* Konsalik : Maneuver in die herfs
* Konsalik : Spioene Leef Gevaarlik
* Konsalik : Alarm!
* Konsalik : Trans-Siberiese Ekspres
* Konsalik : Oorlogvoering op die sewe palms
* Konsalik : DOKTER ERIKA WERNER
* Konsalik : Die Gifdokter
* Konsalik : OMNIBUS [×2]
* Konsalik : Daar was tien
* Konsalik : Vrouebataljon
* Konsalik : Die Dogter van die duiwel
* Konsalik : Pad van verskrikking
* Konsalik : Komeet van die dood
* Konsalik : DIE LAASTE GEVANGENE
* Konsalik : Die minnaars van Sotsji
* Konsalik : Siberiese Roulette
* Konsalik : OP JULLE TRAP EK
* Konsalik : Tweedehandse Lewenslot [×2]
* Konsalik : Lelie van die Nyl
* Konsalik : Die beroepsbruidegom
* Konsalik : Die verliefde spioen
* Konsalik : DIE GESKENDE GESIG
* Konsalik : Paste Restante, Venesië 1
* Konsalik : Spioene leef Gevaarlik
* Konsalik : The desert Doctor
* Konsalik : DIE SOMER MET DANICA
* Konsalik : Die Swart Mandaryn
* Konsalik : Liefde op die warm sand
* Konsalik : Vreemde Wêreld
* Konsalik : Die fluitende moordenaar en Die doodkis van glas
* Konsalik : LSD I, Omnibus 4, Die moordenaar
* Konsalik : Gedoemdes in die Taiga
* Konsalik : Nagte langs die Nyl
* Konsalik : Liefde in St. Petersburg
* Konsalik : Natasja
* Konsalik : frontteater
* Konsalik : Niemand leef van drome
* Konsalik : Die Vermiste
* Konsalik : Die lente-leuenaar
* Konsalik : Sikinika Beveel
* Konsalik : STRAFKAMP IN DIE BERGE
* Konsalik : Liefde is sterker as die dood
* Konsalik : KOMEET VAN DIE DOOD
* Konsalik : Warm soos die steppewind Deel 1
* Konsalik : Dooie Duikers Deel Nie
* Konsalik : Strafbataljon 999
* Konsalik : Die Lewende Dooies van Nongkai
Konsalik se “Die dreigement” het ’n uitstekende storielyn, goed geskryf en vol van Konsalik se wyshede, kwinkslae en patos. Een van sy bestes!
@Lauriska het jy nog boeke oor om te verkoop? Ek stel baie belang, asb. Groete
Good day. I've been collecting Konsalik since high school. I've lost quite a few with all my moving. I'm so glad that there are more people out there enjoying Konsalik. I prefer to read them in Afrikaans. Thanks for email address to find books
Ek is op soek na Die Snydokter van Stalingrad, Strafbataljon 999 en Strafkamp in die berge
Waar kan ek Lauriska Jacobs kontak?
Ek soek graag Heinz Konzalik boeke.
Ek het die volledige stel van 104 Afrikaanse boeke. Vir hulle ouderdom nog in 'n goeie toestand met sellofaan oorgetrek. Party in omnibus. R6000 plus posgeld vir jou rekening.
Kontak Rutland Books, Riviera Pretoria. Die grootste tweedehandse boekhandelaar wat ek al gesien het. Daar is baie Konsalik-boeke.
Leon indien jy iewers in Wes-Kaap woonagtig is ,maart selfs in ander provinsie, kan die boeke moontlik afgehaal word om koste te sny?
Kan jy my dalk whatsapp na 082 826 0900?
Het die hele volledige reeks. Verkoop nie los nie. Almal met sellofaan oorgetrek. Maak 'n behoorlike aanbod vir die hele reeks.
Ek het 'n paar Konsalik boeke beskikbaar as iemand belangstel.
Louise
Watter titels, hoe kontak ek jou en pryse?
Môre Johan
Jy kan jou nommer of e-pos vir my stuur dan kontak ek jou.
My selnommer is 082 826 0900
Hi Louise
Ek kort
Engeltjies Sonder Vlerke
Liefde in die Loopgraaf en
Liefde in die Etensuur
As jy dalk een van hulle het?
Hi Ann
Kan ongelukkig nie help nie.
Jammer
Engeltjies sonder vlerke??? Ek is glad nie bewus van so boek geskryf deur Konsalik. Iemand wat kan bevestig of nie. Daar is 104 konsalikboeke in Afrikaans en "engeltjies" is beslis nie een daarvan ni?!?
Hi Leon
Volgens my bronne is daar 105 in Afrikaans vertaal en Engeltjies sonder Vlerke is defnitief een - google dit gerus!
Sorry, nooit geweet...
Kyk dan self ook uit daarvoor.
Hi, ek is op soek na "Operasie Dolfyn", asb.
Hi
Ek is op soek na Operasie Dolfyn, asb.
Hi Philip
Jammer, ek kan nie help nie.
Groete
Ek het ook heelwat Konsalik-boeke as iemand belangstel, onder andere Operasie Dolfyn. Phillip.
Dankie Yolande
Kan jy asb jou kontak besonderhede verskaf sodat ek jou kan kontak en ons kan reel?
Hoe kontak ek Yolande Naude?
Middag almal.
Ek het nog redelik baie Konsalik boeke oor.
Kan my kontak op 0794738667.
Ek het 'n volledige stel Konsalikboeke teen R5000 vir die stel.
Yolande
Kan jy asb jou kontak besonderhede verskaf sodat ek jou kan kontak en ons kan reel vir Operasie Dolfyn?
Hartlike goeie dag. Graag stel ek en my vrou belang in Heinz G. Konsalik se Afrikaanse boeke. Sal dit opreg waardeer. Wie kan help, asb?
Hi ek het 'n klomp boeke, so jy kan my kontak.
Ek het nog beskikbaar.
Hallo Gustav en Rita.
Julle kan my whatsup op 0833157008
Ek het 'n volledige stel van Afrikaanse reeks. Verhuis en plek vir boeke baie beperk. R4500 plus koerierkostes, of kom haal in Bloemfontein
Ek maak self nog bymekaar, die wat ek mag kort. Johan Calitz.
Hallo Louise
Watter boeke het jy nog beskikbaar en van waar is jy?
André
Hi ek is steeds op soek na Operasie Dolfyn.
Philip
Môre André
Strafkamp in die berge X2
Liefde langs die Don
Die dogter van die duiwel
Bloedhuwelik in Praag
Straat sonder einde×
Die Woestyndokter
Die verliefde spioen
Werner Bäcker se noodroep
Die geskende gesig
Post Restante, Venisië 1
Warm soos die Steppewind
More is nog 'n dag
Die laaste gevangene
Spioene leef gevaarlik
Die vermiste
Die dreigement
Dr Erika Werner
Die hart van die sesde leër
Ek eis die doodstraf
Tereur aanboord
Die snydokter van Stalingrad
Ek is in die Noord-Kaap
Hi Leon
Is die boeke in 'n goeie toestand? Ek stel belang, maar sal my eers wil vergewis.
Hi Dirk en Deryck, ek het die volledige stel. Verhuis binnekort en het nie plek vir dit nie. Ek reken dit word versamelaarsitems. Vir die ouderdom is die boeke nog in 'n goeie toestand en val nie uitmekaar nie. Dis met selofaan oorgetrek om verder behou te bly. Eks in Bloemfontein, laat weet as jy wil kom kyk. Jy kan my kontakbesonderhede deur LitNet aanvra.
Ek is op soek na 'n boek wat moontlik deur Konsalik geskryf is.
Die vrou het haar sig verloor, en toe het sy skelm 'n operasie gekry om haar sig te herstel, maar sy het nie vir haar man gesê nie. Haar man, intussentyd, het haar probeer mal maak (ek kan nie onthou hoekom nie). Hy het goed gedoen soos om 'n vaas wat sy by haar ma geërf het voor haar slaapkamerdeur te sit, en toe moes sy daarin vasloop en dit breek om die storie voor te hou. 'n Ander keer het hy 'n apparaat in die eetkamer gesit wat water laat drup het, en toe sy vra watse geluid dit is, toe sê hy hy hoor niks nie.
Ek soek na die boek ...
Hi Leon
My koste plus van Pretoria af, en die koop van die boeke, gaan my in 'n ander begrotingsklas plaas. Baie dankie vir jou reaksie op my versoek.
Sou daar iemand nader aan Pretoria wees, wat 'n stel wil verkoop, laat my asb. weet. Soos aan Leon genoem, sal ek graag eers die boeke wil sien voordat ek 'n besluit maak.
Middag, Dirk. Jy het my selfoonnommer. Gee my 'n missed call, dan kan ek vir jou 'n foto of twee stuur wat jou onmiddellik 'n goeie idee sal gee van die hoe my stel boeke lyk, versorg en opgepas is. Verder, deur een-een boeke te koop gaan die koste per boek, teen huidige geadverteerde pryse, plus die posgeld jou tussen R65 en R75 per boek kos. Daar is genoeg geleenthede tussen Bfn en Pta on die boeke by jou te kry teen 'n goedkoper prys. Ek weet van 'n geleentheid einde Mei wat jou +-R400 behoort te kos vir al die boeke saam. Om dit fisies te sien - wat nie 'n probleem vir my is nie, maar wel vir jou ... moet jy maar self oor besluit. Ek verneem graag van jou. Groetnis
Leon, is die boeke nog beskikbaar?
Vriendelike groete
Pieter
Ek is nogsteeds opsoek na Die seerower van Altun Ha (Heinz Konsalik).
Leon,
Ek wil jou nie langer aan 'n lyntjie hou nie, maar kanselleer my versoek/e.
Groetnis,
Dirk
Indien iemand belang stel, ek het die volgende Konsalik boeke beskikbaar:
Die Verliefde Spioen
Liefde agter 'n Masker
Liefde in St.Petersburg
LSD
Op julle trap ek
Skerwe van die Ysterkruis
Somer met Danica
Warm soos die Steppewind II
Almal tweedehands, R100 per boek + posgeld (Postnet)
Goeie Middag, ek is self nou op soek na H Konsalik-boeke en moet van voor af begin.
Dagsê Celia. Ek was gelukkig om die volledige stel Konsalik boeke (105) teen 'n redelike prys te koop. Voorspoed!
Goeiemiddag, Yolande.
Het jy nog enige Konsalik-boeke beskikbaar?
Groete
Dirk
Ja, Dirk, ek het 'n hele lys beskikbaar.
Middag Gerna
Het jy 'n lys van die boeke beskikbaar, of moet ek my lys van boeke deur stuur?
Goeie more Yolande
Het jy my "reply"ontvang wat my e-posbesonderhede behoort aan te dui?
Groete
Dirk
Goeiemôre,
Ek is opsoek na een Konsalik boek - "Operasie Dolfyn", asseblief.
Baie dankie.
Is daar enige LitNet-besoeker wat nog Konsalik-boeke beskikbaar het?
Ek sal dit waardeer as daar via LitNet met my in verbinding getree kan word.
Hi Yolande
Het jy nog die lys beskikbaar?
Groetnis
Dirk
Hi Gerna
Het jy nog 'n lys van jou Konsalik-boeke beskikbaar?
Groete
Dirk
More Lauriska
Myle na die maal:
Het jy nog enige Konsalik-boeke beskikbaar?
Groete
Dirk
Hi Dirk
Ja ek het nog die boeke.
Middag Gerna
Email 'n lys van boeke wat jy beskikbaar het, asb.
Groete
Dirk
Goeiemiddag, Gerna. Het jy my vorige "reply" ontvang?
Dirk
Gerna
Het jy al die lys kon opstel?
Groete
Dirk
Kan iemand my help met Omnibus 3 en die ander omnibus (Liefde laat alle blomme bloei, skaduwee van die paradys, en maskers van die liefde)?
Groetnis
Dirk
Goeie naand Gerna
Is jou lys van boeke al beskikbaar?
Groete
Dirk
Sjoe, wat 'n lewendige plasing is dit hier. Ek soek juis na 'n volledige lys van al Heinz Konsalik se boeke. Ek het so 50 van sy boeke. Een van die beste boeke wat ek gelees het is bv "ek eis die doodstraf" sien dit egter nie op julle lyste nie. Sal nog graag die hele reeks wil versamel maar ja, dit gaan tyd vat. Daars so baie ou boeke wat rerig as Afrikana genoem kan word. Boeke van die klub707, Tarzan boeke. Slap and maar ook 2 skaars hardebandboeke sonder omslag. Een is hoeka 'n 3de druk boek no 1. 1ste druk boek 3.
Goeie More Niël
Ek is ook in die proses om Konsalik boeke bymekaar te maak, maar soos jy sê dit gaan tyd vat. Sou jy van iemand hoor wat 'n versameling wil verkoop, wat kan beteken dat jy moontlik "dubele" "titels"sal hê, hou my in gedagte.
Groete
Dirk
1 Alarm
2 As Drome aan Skerwe Spat + 61 Liefde in die etensuur
3 Bedwelming
4 Bloedhuwelik in Praag
5 Daar was Tien
6 Diagnose Kanker
7 Die Beroepsbruidegom
8 Die Dodelike Huwelik + 51 Ek Erken
9 Die Dogter van die Duiwel
10 Die Donker sy van Roem
11 Die Doodskis van Glas + 14 Die Fluitende Moordenaar
12 Die Dreigement
13 Die Erfgenaam
14 Die Fluitende Moordenaar + 11 Die Doodskis van Glas
15 Die Geskende Gesig
16 Die Gifdokter
17 Die Hart van die Sesde Leër
18 Die Huwelik van Hellmuth Wegener
19 Die Kruis in Siberië
20 Die Laaste Gevangene
21 Die Lente-leunaar
22 Die Lewende Dooies van Nongkai
23 Die Liefde van Francesco Corani
24 Die Losprys is die dood
25 Die Man uit die Goue Proefbuis
26 Die Man wat sy lewe vergeet het
27 Die Minaars van Sotsji
28 Die Moordenaar
29 Die Myndokter van Emma
30 Die Seerower van Altum Ha
31 Die Snydokter van Stalingrad
32 Die Somer met Danica
33 Die Songodin huil nie
34 Die Sterre moet nog skyn
35 Die Stralende Hande
36 Die Swart Mandaryn
37 Die Tsarina se Lyfarts
38 Die Vaart na Vuurland
39 Die Valskermbataljon
40 Die Verliefde Spioen
41 Die Vermiste
42 Die Voortvlugtige Spioen
43 Die Woestyndokter
44 Die Wonderdokter
45 Dr Erika Werner
46 Dokter van die Verlorenes
47 Dooie Duikers deel nie
48 Een sonde te veel
49 Ek eis die Doodstraf
50 Ek en my Perd
51 Ek erken + 8 Die Dodelike Huwelik
52 Engeltjies sonder vlerke
53 Frontteater
54 Gedoemdes in die Taiga
55 Gewaande Paradys
56 Huis van Verlore Harte
57 Komeet van die Dood
58 Lelie van die Nyl
59 Liefde agter 'n Masker
60 Lied van die Swartberge
61 Liefde in die etensuur + 2 As drome aan skerwe spat
62 Liefde in die Loopgraaf
63 Liefde in St Petersburg
64 Liefde is sterker as die Dood
65 Liefde laat alle blomme bloei + 86 Skaduwee van die Paradys
+ 70 Maskers van die Liefde
66 Liefde langs die Don
67 Liefde op die warm sand
68 L.S.D
69 Maneuver in die Herfs
70 Maskers van die Liefde + 65 Liefde laat alle Blomme bloei
+ 86 Skaduwee van die paradys
71 Môre is nog 'n Dag
72 n Kosak word getem
73 Nagte langs die Nyl
74 Natasja heldin van die Volk
75 Niemand leef van Drome
76 Ninotsjka vorstin van die Taiga
77 Oorlogvoering op die Sewe Palms
78 Op julle trap ek
79 Operasie Dolfyn
80 Pad van Verskriking
81 Poste restante, Venesië
82 Promenadedek
83 Satansparadys
84 Siberiese Roulet
85 Sikinika beveel
86 Skaduwee van die paradys + 70 Maskers van die Liefde
+ 65 Liefde laat alle blomme bloei
87 Skerwe van die Ysterkruis
88 Sonja en die Wenfoto
89 Spioene leef gevaarlik
90 Straat sonder einde
91 Strafbataljon 999
92 Strafkamp in die Berge
93 Terreur aan Boord
94 Toe bly daar net 'n Rooi Seil oor
95 Trans Siberiese Ekspres
96 Tweedehandse Lewenslot
97 Verbode Offer
98 Vloek van die Smarag
99 Vreemde Wêreld
100 Vrouebataljon
101 Wankele Roem
102 Warm soos die Steppewind 1
103 Warm soos die Steppewind 2
104 Werner Backer se noodroep
105 Werner Backer se seun
Baie dankie Leon vir die lys! Dit help sommer klaar baie.
@Dirk, OK, Sal uitkyk vir as ek duplikate kry en dan laat weet vir as jy so 'n boek soek.
Hallo,
My pa was 'n groot Konsalik-leser, en met sy heengaan het ek 69 van die boeke wat 'n nuwe huis moet kry. Ek is gebaseer in Kaapstad. Ek sal graag die boeke as 'n stel wil verkoop teen 'n redelike prys aan iemand wat dit sal waardeer. Laat weet as jy belangstel.
Groete, Sam
Hallo Sam, is daar geen manier dat jy van die boeke apart sal wil verkoop nie? Ek is slegs op soek na die volgende paar:- 1. Oorlogvoering op die sewe palms. 2. Operasie Dolfyn. 3. Operasie Dolfyn (help 'n vriend wat net die een kort) 4. Sikinika beveel. 5. Toe bly daar net 'n rooi seil oor. Baie dankie. Vriendelike Groete Essie
Hi Sam
Het jy dalk "Operasie Dolfyn"?
Philip
More Sam
Dit blyk dat my vorige "reply" nie deur gegaan het nie.
Ek stel belang in jou beskikbare boeke, maar sal nie wil dupliseer nie.
LitNet het my e-pos adres. Kan ons dan so kommunikeer?
Groete, Dirk
Hallo,
@Essie - ek het nommers 4 en 5 uit jou lys. Op die oomblik dink ek dat dit dalk te veel administrasie sal wees om die boeke individueel te laat gaan, maar as ek dit in "batches" kan gebeur dan dink ek dis wel die moete werd.
@Philip - dit lyk nie so nie - jammer !
@Dirk - ons kan verseker deur e-pos kommunikeer - wat is die proses om die epos deur LitNet te verkry ?
Boeke wat ek het:
Alarm
As Drome aan Skerwe Spat
Bedwelming
Bloedhuwelik in Praag
Daar was Tien
Diagnose Kanker
Die Dogter van die Duiwel
Die Donker sy van Roem
Die Erfgenaam
Die Geskende Gesig
Die Gifdokter
Die Hart van die Sesde Leër
Die Huwelik van Hellmuth Wegener
Die Laaste Gevangene
Die Lewende Dooies van Nongkai
Die Losprys is die dood
Die Man wat sy lewe vergeet het
Die Minaars van Sotsji
Die Moordenaar
Die Myndokter van Emma
Die Snydokter van Stalingrad
Die Somer met Danica
Die Songodin huil nie
Die Sterre moet nog skyn
Die Tsarina se Lyfarts
Die Valskermbataljon
Die Verliefde Spioen
Die Vermiste
Die Voortvlugtige Spioen
Die Woestyndokter
Dr Erika Werner
Ek eis die Doodstraf
Ek en my Perd
Engeltjies sonder vlerke
Frontteater
Gedoemdes in die Taiga
Komeet van die Dood
Lelie van die Nyl
Liefde agter 'n Masker
Lied van die Swartberge
Liefde in St Petersburg
Liefde is sterker as die Dood
Liefde langs die Don
Liefde op die warm sand
L.S.D
Môre is nog 'n Dag
Natasja heldin van die Volk
Niemand leef van Drome
Op julle trap ek
Pad van Verskriking
Poste restante, Venesië
Satansparadys
Sikinika beveel
Skerwe van die Ysterkruis
Sonja en die Wenfoto
Spioene leef gevaarlik
Straat sonder einde
Strafbataljon 999
Strafkamp in die Berge
Terreur aan Boord
Toe bly daar net 'n Rooi Seil oor
Trans Siberiese Ekspres
Tweedehandse Lewenslot
Verbode Offer
Vreemde Wêreld
Wankele Roem
Warm soos die Steppewind 1
Warm soos die Steppewind 2
Werner Backer se noodroep
Hallo Sam. Baie dankie, ek verstaan heeltemal. Kort tans net nommer 1 en 2 op my lysie.
Op soek na Die Tsarina se lyfarts, enige persoon wat my dalk kan help?
Ek is op soek na 7 Konsalik boeke.
1. As drome aan skerwe spat
2. Die kruis in Siberië
3. Gewaande paradys
4. Liefde in die etensuur
5. Ninotsjka - Vorstin van die Taiga
6. Operasie Dolfyn
7. Werner Bacher se seun
Ek sal betaal asb.
Middag Sam
Ek het per toeval jou e-pos in my M-Net adres gekry. Dit blyk dat LitNet by die volgende adres te kry is: litnet@litnet.co.za.
Ek hoop dit help, want huidiglik het ek baie van jou lys nie.
Groete
Dirk
Sam, ek kyk net of ek dalk iets "enable" het, aangesien ek nie jou e-pos ontvang het nie.
Dirk
Hallo. Is die 'n plek waar mens Konsalik-boeke kan ruil en Koop?
Leon, is die stel boeke nog beskikbaar wat jy op 8 Aug 2021 geplaas het?
'n Stel van 105 boeke?
Leon, jy het 'n goeie stel boeke van 105 op 9 Aug 2021 geplaas. Is dit beskikbaar om te koop as 'n stel?
Goeie Middag
Is daar nog van hierdie boeke beskikbaar om te koop?
Waar kan ek Die beste spookstories van CJ Langenhoven en dalk ook Van spoke gepraat deur Charles Fryer in die hande kry?
Hi,
Ek het 35 titels beskikbaar van Konsalik as iemand dalk belangstel.
Yolande, ek het 82 Konsalik-titels beskikbaar, benodig nog 'n paar om die stel te voltooi. Sal bly wees om die titels wat jy beskikbaar het, na te gaan.
Hi Yolande
Het jy Omnibus 1 & 3 in jou beskikbare boeke?
Hi daar
Ek is op soek na:
Die Kruis in Siberië
Operasie Dolfyn
Hallo
Ek is op soek na die volgende boeke:
Die seerower van Altum Ha
Gewaande Paradys
Die Songodin huil nie
Hallo almal
Is daar enigiemand wat in die Somerset-Wes/Kaapstad gebied woon wie enkele Konsalik-titels verkoop? Ek is spesifiek op soek na Die Snydokter van Stalingrad.
Johann, as jy dalk in Centurion bly kan ons dalk help met die Konsalik Boeke wat jy nog kort.
Hallo
Ek is op soek na verskeie Konsalik boeke. Ek het ook duplikate wat ek graag sal wil ruil.
Ek verstaan nie bogenoemde kommentaar nie.
Goeiedag
Kan u asb help?
1. Die title en datum wanneer die eerste Konsalik in Afrikaans gepubliseer is.
2. Die titel en datum wanneer die laaste Konsalik in Afrikaans gepubliseer is.
Dankie
John
Hallo John,
Ek sal moet kyk waneer ek tyd kry en die boeke uitsorteer is.
Goeie Dag Almal,
Ek versamel Konsalik boeke het alreeds sover 100 met stofomslae. Dit het my so 18 maande geneem. Kort nog die volgende, indien dit beskikbaar is met stofomslae:
1) As drome aan skerwe spat
2) Die donker sy van roem
3) Die Tsarina se lyfarts
4) Liefde in die etensuur
5) Operasie Dolfyn
Dankie
Enige iemand wat die swak Afrikaanse vertalings van Konsalik boeke al beleef het, sal nie veel waarde aan die boeke heg nie.
Watter van Konsalik se boeke begin met: "Vandag ruik alles weer na koolsop"?
Goeie dag almal. Ek versamel nie die boeke nie, maar lees dit slegs. Uit die 105 vertaalde werke het ek 104 gelees. Ek kort slegs "Die donker sy van roem". Kan iemand my dalk help? Sal dit koop ook of lees en terug besorg. Ek is in Noordwes.
Baie dankie. Ek het wel die boek "Die donker sy van roem" bekom.
Goeie dag almal
Ek is op soek na 'Trans-Siberiese Ekspres'. Ek het die boek gelees in die 90's en sal graag hom weer wil lees.
Ek is bereid om die boek te koop of leen, ens.
Ek is in Benoni, Gauteng