Kommentaar

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Elana de Kock 2023-03-06 Beide ek en my ma moet dringend gewig verloor. Dan is daar skildklier, hoë bloeddruk, cholesterol en suiker. Ons altwee moedeloos, het al soveel produkte verloor. Geen selfbeeld en is 36 en gaan amper nooit uit die huis agv my gewig. Dan is daar angs en

Kan Bheki Cele se Teflon hom beskerm teen Gun Free South Africa?

david Willers 2023-03-06 Ongelooflik. Skrikwekkende situasie. Amper soos Netflix. Uitstekende artikel. Dankie.

Kan Bheki Cele se Teflon hom beskerm teen Gun Free South Africa?

Mari Weber 2023-03-06 Bettina, ek verslind elke skrywe van jou. Knap gedaan, suster!

Demensie en alzheimersiekte: Ervaringsindruk van twee boeke

Louise Viljoen 2023-03-06 Dankie vir die mooi huldeblyk aan jou ma, Tinie.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Hans Richardt 2023-03-06 Ai, net gister Hosea 1 gelees. God gee Hosea opdrag om met hoer te trou. Tog was dit groot nuus so dekade of wat terug, van 'n bekende kerk, wat hul jong vroue aangemoedig het om maagde te bly, tot hul huweliksnag. Ek dink die broers aan die stuur van sak

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-06 Angus, in hand gedinges en in Natal geëindig, nie gegly tot in Kaap nie? LOL. Raed-na-gael, my plaaslike leeraar het Vrydagmiddag in my eenvoudige sitkamertjie verduidelik dat die Bybel vir Dowes in Afrikaans baie langer gevat het as gewone Afrikaanse 2

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Naomi Meyer 2023-03-06 Bly oor die terugvoer, dankie! As jy na nog meer vraestelle op soek is, volg hierdie skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik dan telkens op die skakels om die

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Naomi Meyer 2023-03-06 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy nodig het

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-05 Raed-na-gael, interessante vraag. Ons geloofsbelydenis vs bv Sarel Cilliers se Gelofte, waarin daar nooit na 'n Drie-enige God verwys was, slegs na een Almagtige God en Skepper. Die nuanses in wat in 1836 geglo was vs die nuwe tipe Pauline-geloof van kerk

Stephanus Muller praat met Lizabé Lambrechts, uitvoerende bestuurder van Nuuseum

Johannes D. Froneman 2023-03-05 As iemand wat reeds dekades wy aan die versamel, bewaring én ordelike beskikbaarstelling van koerante en tydskrifte (op my webblad Mediamense.com) is ek verheug oor die werk wat Lizabé en medewerkers doen. Haar werk blyk primêr argivering te wees, terw

Ongeskonde deur Alwyn Uys: ’n boekresensie

Yvonne 2023-03-05 Ek sal graag Alwyn se datums van optrede wil hê. Ek het sy boek gelees en kyk na sy videos. Ek word so geïnspireer deur sy boodskappe. Alwyn,jou nederigheid is vir my so mooi. Ek is 76 jaar en sal graag jou optredes wil by woon as jy in my omtrek is.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-05 In die Afrikaanse vertaling van die Geloofsbelydenis van Nicéa is daar om verstaanbare redes 'n belangrike deel uitgelaat. Ek gee hier die letterlike Engelse vertaling. “Those who say: There was a time when He was not, and He was not before He was bego

Ledigheid; die duiwel se oorkussing, of nie heeltemal so eenvoudig nie?

Andries Wessels 2023-03-05 Dié artikel was nogal 'n blaaskaans.

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Annora Eksteen 2023-03-05 Net so Angus. Wirklich. Exakt. Stimmt.

Uit die argief: 7 gedigte deur Hennie Aucamp

Liezel de Vos 2023-03-05 herfs ruik op sy frankste by Maartse see.... hoe verloop die gedig verder?

Ledigheid; die duiwel se oorkussing, of nie heeltemal so eenvoudig nie?

Charl Cilliers 2023-03-04 Baie interessant, inderdaad ook omdat "geen konsensus bestaan oor die onderwerp" nie. Ek stem ook saam: "ledigheid verg weldeurdagte aksie".

Siedaar! Die vy

Faan Geyser 2023-03-04 Man, so ‘n bek moet jêm kry! Smaaklike Afrikaanse uittdrukkings, die vye ten spyt!

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Ann 2023-03-04 Webwerf lyk goed; sal graag wil probeer.

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Angus 2023-03-04 Annora, jy het my nou op die regte spoor gebring. Vir God is daar geen sonde nie, maw hy is 'n ateïs. Die hubris by God veroorsaak dat hy ander gode misken. Hulle bestaan nie vir hom nie. Wie is hulle nou weer? Daar was Ra, die songod, Zeus, Poseidon, Ap

Dinamiet, sout en lig

Marc Bond 2023-03-04 Storm Quinan was my maternal grandfather, on his youngest daughter’s side. The photograph of the staircase brings back childhood memories of mattress surfing.

Die NALN-tydkapsule: Jan Rabie – Rondom 21

Georges LORY 2023-03-04 Vir sy vertaalwerk het Jan Rabie die "Legion d'honneur" gekry, die Ere-legioen. Die Vreemde Legioen verwelkom buitelandse soldate in die Franse leër.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-03-04 Hans Ek wil vir oulaas op hierdie onderwerp, net vir jou iets sê: Luister na jou plaaslike herder in die Woord. Los jou eie vooropgestelde stellings en idees en slimmigheid. Terloops, Dr Louw Alberts (die fisikus) het op 'n slag gesê: Jy hoef nie al d

Spade Reën Sending (Blourokke)

Angus 2023-03-04 Gebed is 'n wonderlike ding. Jy vertel eers vir God waar hy verbrou het, en dan gee jy hom raad hoe om sy brouwerk te verbeter.

Seetaal

Annora Eksteen 2023-03-04 en dan vaar ons oor die water tot ons 'n veraf stippel sien van 'n onontdekte eiland met 'n ongerepte strand ons voete raak die sand en ons herken onsself in 'n oeroue Tuatara

Demensie en alzheimersiekte: Ervaringsindruk van twee boeke

Tinie du Plessis 2023-03-04 Dit is helend om ander se belewenis van alzheimersiekte te lees. Vat my terug op 'n pad wat ons as familie ook gestap het toe my ma beroerte gekry het. Hoewel moeilik met tye, ook genadetyd om haar nog vir agt jaar by ons te hê. Sy was 'n uitsonderlike d

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Annora Eksteen 2023-03-04 Ek stem saam, Angus. En om al die lesers nou aan te spreek as Geliefde Broers en Susters in Jesus Christus, wat beslis nie almal meer is nie, genugtig tog, is aanmatigend, vernederend en toon geen respek vir andersdenkendes nie. Die laaste tyd het ek ook

André Wilhelm Groenewald

Riëtte Hugo 2023-03-04 Ek was bevoorreg om 'n oggend saam met André Groenewald, Hennie van Deventer en sy vrou Tokkie in die Damhuis te gaan koffie drink en tert eet. Dit was 'n hoogtepunt!

Noodsaaklik: Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief, ’n lesersindruk

Annora Eksteen 2023-03-04 Die slegte nuus van die evangelie. Baie interessant. Ek het hierdie lesersindruk geniet. Self dink ek geloof kan báie skadelik wees, soos dit vir my was, maar eweneens ook ongeloof, aangesien sekeres dan dink hulle kan nou maar moord pleeg. En so aan

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Annora Eksteen 2023-03-04 -- ek het my silfe en nimfe -- -- baie het hulle diere en dinge -- -- ander het hulle denkbeeldige gode -- -- my verbeelding, dieretale, ander verhale -- -- ons het so behoefte aan binnegesprekke -- -- dit vul ons longe vol asem vol lug vol vry swa

Leë lanings

Jean Joubert 2023-03-03 Diepgaande. Hierdie skrywe roep beelde op veel wyer as geassosieer met die heengaan van 'n vriend. Onder andere roep dit by my indrukke op wat ek as vyfjarige ervaar het betreffende leë lanings. Ek haal my nooit behaalde hoed af hiervoor.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-03 Raed-na-gael, die oorspronklike christelike kerk was Joods en in Jerusalem, nie die Roomse kerk met Pauline-wette nie. By Nicea het dié Roomse en Ortodokse kerk se paaie en geloofsbelydenis geskei.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-03-03 Angus, die predikant wil ook nie op die gevaarlik terrein beweeg van die hedendaagse verpaktekosgebruike vs vervulde OT-wette nie. Oor Jesus, wat 'n gebore Jood was, maar wie se karakter deur Paulus, wat net op hoorsê Jesus sy karakter herskryf, gaan wed

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan Botha 2023-03-03 Ai, geliefdes in JESUS CHRISTUS, raak besig in Gebed met GOD en die WOORD. Dan sal ons nie na die onkruid wat in die Kerk is kyk nie, op die getuie van die HEILIGE GEES in ons sal ons nader in GOD se bewuswording beweeg. Word deur die GEES gely. Al is die

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Angus 2023-03-03 Al daardie geskrywery hierbo en dan nog aanmoediging om bybelstudie te doen? Nee dankie, nie vir my nie. Ek het die Bybel al van hoek tot kant deurgelees en gesweer, nie weer nie. Ek lees liewer Shakespeare-dramas en gaan gal af oor die hubris in Hamlet.

Swyg

Johan van der Merwe 2023-03-03 Wow, hierdie is baie baie baie mooi.

Nuut by Protea: O, die dinke wat jy kan dink! deur Dr Seuss

Mariette 2023-03-03 Wat is die ouderdom vir daardie boek?

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-03-03 Hans Moet nou nie op Angus se waentjie spring nie. Hy laat my dink aan die gesegde "In die land van die blindes is die een oog koning". Hy wat met sy hogere intellek (IK 165, na bewering) hier tussen ons dommes bly rondkarring. Kobus de Klerk en FC Boot

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-03 Hans, dit lyk my Raed-na-Gael en FC is skrikkerig vir my, nou skryf hulle maar aan jou om oor my te skinder. Kan jy assseblief aan hulle die sondestorie verduidelik. 'n Mens pleeg sonde as jy die wette oortee van die god waarin jy glo. As jy glo in Zeus e

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Snotjan 2023-03-02 Dis 'n gespeel met woorde Dirk - 'n deurslaggewende kenmerk van Predikantaans en Teologieaans. Dié twee tale is baie dieselfde. As 'n woord nie vaag genoeg is nie, dan gebruik jy eerder 'n ander woord wat bietjie meer troebel is, soos "seën" in die geva
Top