Barend van der Merwe2023-02-24Jy doen goed, ek dink baie mense waardeer al die dinge waarmee jy besig is. Hopelik sal die passie vir die geskrewe woord nooit by jou kwyn nie. Ook al die ander werk wat jy so onbaatsugtig doen, die motiveringspraatjies van jongmense en minder-jonges. En
Mellet Moll2023-02-24Abram Kriel, ek is jammer as my vorige vraag aan jou voorbarig was.
Ek het egter 'n ander vraag aan jou: by die lees van jou kommentaar merk ek jy verskaf 'n aantal literatuurverwysing in die teks. Dit het my belangstelling geprikkkel, maar ek vind egt
Thomas Dei -Amponsah2023-02-24God said, let us create man, and let them have dominion over the earth.
So of all the planets, earth is the only habitation of human, not heaven.
Paradise means garden. Genesis 2:8. God put man in charge of the garden. So paradise could not mean heaven, b
Cas Vos2023-02-24Mea culpa, maar per aspera ad astra. Ek trek die woorde in die paragraaf wat oor Steve Moyer handel onvoorwaardelik terug. Die Versindaba-resensent, Jean Meiring, is reg: Moyer het nie 'n prosavertaling geskryf nie, maar 'n artikel. Ek is jammer oor die f
Angus2023-02-24Raed-na-Gael, net tien gebooie, en dit bevat al die sondes? Nee julle Christene moet julle Bybel gaan lees. Naas hierdie tien is daar nog 85 wette wat julle moet gehoorsaam. Dan kom daar nog Levitikus wat julle verder toegooi onder al God se wette. Nee, e
Kaylen Fredericks2023-02-23Hey, ek het Bemarking gestudeer by CPUT. Ek het my diploma en twee vakke van my BTech gedoen, maar wil nou in die onderwys gaan. Wat is die korrekte naam vir die kursus wat ek moet doen? Is dit 'n Advanced certificate of BEd? Ek wil graag die volgende vak
Raed-na-Gael2023-02-23Hans,
ek het verneem oor jou nagmaalbroodresep.
Angus, jy sê: "Geen landdros of regter sal jou 'n vonnis oplê vir 'n sonde wat jy gepleeg het nie. Ek is 'n ateïs".
Al die sondes wat ek genoem het, kom in die Tien Gebooie voor. Sal jy of enige ander at
Hans Richardt2023-02-23Destyds was mense met klippe doodgegooi buite stadspoorte vir oortredings van Levitikus-wette; deur die Romeine gekruisig. Deur die Rooms-Katolieke Kerk gebrand op brandstapels en in stukke getrek op pynbanke. Alles vir sonde, nooit met vergifnis nie ...
Hans Richardt2023-02-23Snotjan, ek en my swaer, 'n kontrakteur by Eskom, gesels oor De Ruyter vanoggend. Ons het in sy diens meer beurtkrag gehad as ooit voorheen. Waarom het De Ruyter nooit forensiese ouditeure aangestel om korrupsie uit te wys in Eskom PLC nie?
Die miskonseps
Tineke2023-02-23Baie lekker gelees aan jou storie! Ek is ook pas daardeur en verstaan jou ervaring so goed. Dankie dat jy dit met ons gedeel het. Om die versorgingsoord te verras met die CD's was so'n wonderlike plan ... in my geestesoog kon ek die vrolikheid sien gebeur
Snotjan2023-02-23Jannie, jy skryf: "Paulus sou tog nie vir Jesus weerspreek nie?"
Paulus het nie vir Jesus geken nie. Hy het sy eie idees gehad wat verskil het van dié van Jesus, en dit is tog so duidelik soos daglig dat hy vir Jesus weerspreek.
Wat gee jou die idee dat
Snotjan2023-02-23Mens sal maar moet wag en sien wat word in 2024, maar ek sit geen hoop daarop nie, inteendeel. Ek het in 2004 stemgeregtig geword en het in elke verkiesing gestem. Ons weet nie eens regtig vir wie ons stem nie. Dis vreemdelinge. Mens stem vir 'n son wat o
Naomi Meyer2023-02-23Thank you for your comment. Here is a link to the index of exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You will find different sections for the respective grades and subjects. Our papers are available in A
Mellet Moll2023-02-23Ek stem ten volle saam met Marlies Taljard.
Toe ek destyds Meiring se resensie gelees het, was dit vir my opvallend hoe deurdag sy inskatting was en watter omvangryke naslaanwerk, wat as verwysings aangebied is, sy argumentvoering ondersteun. Trouens, m
Cas Vos2023-02-23As ek mag, noem ek julle sommer op julle name. Pieter, Abram en Hennie, ek het baie waardering dat julle al drie my artikels noukeurig en met insig gelees het. Goeie wense vir julle elkeen.
Marietjie2023-02-23Sit nou hier met vet trane op my wange.
Dankie vir die mooi storie. En die resep.
Gaam dit beslis maak.
Ook nou deur die oppak-en-wegmaak-episode. Dis hard.
Sterkte en voorspoed in jou nuwe plek.
Mag daar 'n sonstreepvenster wees.
Salama2023-02-23Ek is op soek na Graad 8- en Graad 9-take vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal - also for Grade 7, 8 and 9 Practical Task 1 for Natural and Life Orientation Assignments or test Grade 8 and 9.
Mellet Moll2023-02-23Abram Kriel, ek merk dat jy 'n baie volledige tegniese ontleding van sommige aspekte van Vos se vertalings, asook Meiring se resensie hier gee.
Ek het nog nie voorheen van jou gehoor nie en merk ook dat jy byna uitsluitlik kommentaar lewer wanneer Vos '
Tersia Bekker2023-02-23Baie dankie vir jou mooi storie wat jy met ons gedeel het. Ek het ook onlangs die groot afskaal beleef, dit is verseker 'n rou proses maar ook bevrydend. Ek gaan kuier een keer per week by die versorgingsafdeling om vir die demensielyers te lees en musiek
Martie Lamprecht2023-02-23Karen, en so is hier nou nog ’n wonderlike resep vir my poedinglêer! Lêers vol resepte, elkeen met ’n nostalgiese storie ... Die ERGSTE is dat ek ook besig is met daai wrede ding van afskaal, weggooi en uitdeel en kleiner gaan. Wie sal al die bymeka
Jannie Pretorius2023-02-23Dankie, dankie, Judy Ludwick-Erwee, jy sluit vir my nuwe insigte en vryheid oop.
Ek en Koos is nog daagliks aan't kommunikeer, en ons leer nog elke dag iets nuuts. Ons is dus op 'n geestelike reis met ryke beloning. Vanoggend het hy vir my Matt. 5:17-20
Ja swaer2023-02-23Die laaste deel van die meningstuk is belaglik. Ek sien nie debatte rondom my van wie die regte of watter vorm van Afrikaans praat nie. Ek sien nie Afrikaans sterf nie. Ek sien dat dit onderdruk word, ja. En ek sien dat die taal van die groot kolonialis i
Dirk Rigter2023-02-23Ai tog, die vreeslike gewroeg oor "sonde", dag in en dag uit. En dit nou met die wete dat daar geen "sondeval" was nie. Die Genesis-verhaal bly maar net 'n mite.
Staan liewer elke oggend op, geniet die natuurskoon van die Kalahari, trek vars lug in jou l
Daleen Mulder2023-02-23Ek het die vier tipes temperamente deur DISC leer ken. Dominant, Influencer, Steady, Cautious. Het die gratis Test123 aanlyn vir werksaansoekers laat doen. Dit gee insig in hul sterk en uitdagende eienskappe. Ek het dié artikel baie geniet, dankie daarvo
Renee Grierson2023-02-23Ek sit met trane wat baie vlak sit, en ek weet presies wat Karen moes verwerk, en dink ek het 'n groot bak van die poeding nodig vir troos.
Snotjan2023-02-22Jannie, ja, natuurlik staan die woord Christen in die bybel. Maar wat het dit beteken in daardie konteks? Ek waag 'n berekende raaiskoot - beslis nie trinitaristiese Christenskap nie. Die Christene van die eerste eeu was eenvoudig die volgelinge van hulle
Angus2023-02-22Die Christelike denke, filosofie, berus op hierdie een woord: SONDE. Verdwyn die sonde, en dit is ikabod met die Christendom. Volgens die Bybel is die heel eerste wet wat God gemaak het, dat die mens, Adam en Eva, nie van die boom van Lewe en die boom van
Elmari2023-02-22Dankie, Kerneels, vir 'n baie insiggewende artikel. En nee, Reinette, ek dink jy moet vir Leonie van Rensburg by Graffiti e-pos en vir haar vir voorstelle vra. Daar is 'n enorme verskeidenheid boeke in Afrikaans en soveel nuwe debute dat ek nie die helfte
Judy Ludwick-Erwee2023-02-22Beste Jannie en Koos,
As ek julle skrywe reg verstaan, onderstreep dit die Woord wat sê: Daar is dan nou geen veroordeling meer vir die wat in Christus glo nie. Die wat in Christus glo het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar hét oorgegaan
Marlies Taljard2023-02-22Wanneer 'n skrywer sy werk laat publiseer, plaas hy/sy dit doelbewus in die openbare domein en stel hy/sy dit oop vir kritiek. Geen goeie literêre werk kan voortbestaan sonder die aandag van professionele literatore nie – en dit beteken behoorlike onde
Naomi van Dyk (van Rooyen)2023-02-22Karen, met n knop in my keel en wasigheid in my oë lees ek jou 'briefie'. Ek en jou ma het saam grootgeword, bure. Sterkte en liefde.
Rosemary Venter2023-02-22Die resep klink heerlik. Dit herinner my aan die skuimpoeding wat ons in ons eerste huishoudkundeklas moes maak.
Die opruim van die plaashuis lê nog vir my voor. Ek en my man is nou pensioenarisse, die plaas is in die mark en waarheen gaan ek met al my "