Kaal-werf

  • 3

Foto: Canva

Overberg se plaasboer wag 
Kwynend vir die ryptyd van sy arbeid
Tog staan lande steeds yl 
Want oestyd is baie skraal 
Brak tot in die wortelstok 
En verskroeid na bowe
Rig hy nou sy gebed na God. 

  • 3

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top