Kommentaar

'n Nuwe nagmaal

JMT Labuschagne 2023-03-16 Diepsinnig geestelik.

Van koshuise, tale en kommissies

Deon Adriaanse 2023-03-16 As Me. Wyngaard reken "Dis dalk een van die grootste teenstrydighede waaraan ek in my regsloopbaan gewoond moes raak: Net omdat iemand ’n beslissing in hul guns in die hof of voor ’n kommissie behaal, beteken dit nie hulle het gewen nie", wonder ek of

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Lolla 2023-03-16 Die is baie belangrik vir my, want ek het die hulp nodig.😁😀😆😅😂

Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie

Hans Richardt 2023-03-16 FC Boot, in Orania leef ek nou al vanaf 2019 in selfbeskikking. In die "buiteland" kan julle blykbaar nie sonder "huishulp" en "tuinjong" nie.

Van koshuise, tale en kommissies

Leon Retief 2023-03-16 Me. Wyngaard kyk baie sorgvuldig die olifant in die vertrek mis: geen regsgeding sou plaasgevind het as Afrikaans nie verbied was nie. Al haar lamentasies systap die feit dat dit nie die MRK was wat interpersoonlike verhoudings probeer reguleer nie, maar

The war against corruption in South Africa’s universities

Zubayr Charles 2023-03-16 Congratulations on getting this piece published, Sandile! Thank you for raising awareness on such an important topic!

By die Pretoriase Kunsmuseum

Ena 2023-03-16 Hi Celeste, goed gestel! Dankie.

'n Nuwe nagmaal

Anze Bezuidenhout 2023-03-16 Baie dankie, Ina en Rachel, vir julle saamlees en kommentaar. Ek waardeer opreg.

By die Pretoriase Kunsmuseum

Karin Bloem 2023-03-16 Dankie, Celesté, vir dié roerende gedig oor Sybrand Wiechers, een van Suid-Afrika se beste beeldhouers. Hy het te jonk gegaan, met nog so veel om te gee. Ons eer sy nagedagtenis.

By die afsterwe van ’n beeldhouer

Karin Bloem 2023-03-16 Dankie Celesté, vir dié treffende gedig opgedra aan Sybrand Wiechers.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-03-16 FC, dit doen my hart goed om te sien iemand stel belang in taal, en doen navorsing daarin. Linguistiek in al sy vertakkinge is my passie. Jy het moeite gedoen om die woord sonde/sin se herkoms op te spoor. Die argument gaan nie soseer oor die herkoms van

Gladnietrap

Wannie Carstens 2023-03-16 Dit is 'n baie nodige gesprek wat hier plaasvind. Kom ek probeer hoop gee. Lindie sê: "Ons moet digitaliseer. Maar digitalisering is duur en êrens moet die geld vandaan kom." Sy is reg: dit is duur en geld maak natuurlik alles moontlik. Maar die grootst

'n Nuwe nagmaal

Rachel van Wyk 2023-03-16 Pragtig, uitgedruk soos ek voel. Daar is die seer, maar God sal dit vernuwe.

DAK Netwerk se reaksie op die ondersoek van die MRK na die taalkwessie van die US

Jan Rap 2023-03-16 Wie kon dit nou dink, nè? Dat Afrikaans VERBIED word in koshuise by 'n Afrikaanse universiteit!? Indien die antwoord is dat dit nie meer 'n Afrikaanse universiteit is nie, is dit nog erger, want wie sou nou kon dink dat Stellenbosch 'n Engelse universite

'n Nuwe nagmaal

Ina Pretorius 2023-03-16 Phenomenal - nuwe hallelujas 🌻

'n Nuwe nagmaal

Anze Bezuidenhout 2023-03-16 Dankie, LitNet, ek waardeer opreg

US rektor sê hy het reeds verskoning gevra vir taaldebakel

Snotjan 2023-03-16 No worries. Afrikaans gaan nou geherstandaariseer word om klomp Engels in te bring sodat dit minder eksklussief is. Al wat hierdie mense probeer doen het is om inklussief te wees deur sekere tale te verbied.

By die afsterwe van ’n beeldhouer

Petrovna Metelerkamp 2023-03-16 Nog 'n lieflike gedig van Celesté Fritze, dankie!

42: Die antwoord op die uiteindelike vraag van die lewe, die heelal en alles

Raed-na-Gael 2023-03-16 Ek het weer hier gelees. Ek het Stephan Joubert se Groot Gedagte destyds (1998) gekoop en gelees - so ek het nie die nodigheid ingesien om hierdie een te koop nie. Ek haal Jean hier bo aan: "die boek is meer filosofies en handel oor vrae soos hoe ons met

Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma deur Julian Müller, ’n lesersindruk

Raed-na-Gael 2023-03-16 Nog een van die voorhardlopers wat nie die wedloop kon voltooi nie - bý die wenpaal tou opgegooi. Die prys aan die kruis was hoog, met die gevolg dat die dwarslat vir gelowiges gelig is, wat dit vir loues en afvalliges nog hoër maak. Dis seker nie toeva

Spade Reën Sending (Blourokke)

Robert 2023-03-16 I understand, the more things are perceived to change, the more it is still the same.

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-03-16 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo

Naomi Meyer 2023-03-16 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is, klik telkens op die

Tár: a movie by Todd Field, with Cate Blanchett as Lydia Tár

Helena Bester 2023-03-15 Ek moet maar net weer wonder oor die meriete van die Oscars. Die gelyke van me. Blanchett se vertolking sal ons waarskynlik nie gou weer sien nie, behalwe deur haarself in 'n volgende projek. Ek sien alreeds daarna uit.

Opening the GG Cillié Building and visual redress at Stellenbosch University (VRSU)

Snotjan 2023-03-15 Tja. Die Boerkies het vir eeue gedink daar is 'n god bo die wolke wat die mensdom van liefde leer. Baie dink nou nog daar is so iets.

Dans

Marisa Fourie 2023-03-15 aaah liewe Essie ... eks ge-eerd!

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2023-03-15 Robert, as I mentioned before, I had had many conversations with SR people. Unfortunately, I had to realise that things didn't change as a result. So I don't think talking to SR leaders is helpful.

Om ’n huis te kan koop

Snotjan 2023-03-15 Dit is ook die ekonomie. Die ANC se beleid verwoes besighede.

Putin’s invasion and the failure of peace

Hans Richardt 2023-03-15 Tristan, why would mainland China invade their own country, their best trade partner? Your comments are non-sensical. Taiwan is the biggest single investor in mainland China. It would be like wringing the neck of the goose that lays the golden eggs. You

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-03-15 Die woord sonde se oorsprong (Etymology.com) sin (n.) Middle English sinne, from Old English synn, syn "violation of divine law, offense against God; moral wrongdoing," also "injury, mischief; enmity, feud; guilt, crime, misdeed," from Proto-Germanic *sun

Glipdrome

Wesley 2023-03-15 Wat een prachtig gedicht.

New from Modjaji: Cut to the chase: Scriptwriting for beginners by Janet van Eeden

Janet van Eeden 2023-03-15 Thank you, LitNet, for the never-ending support!

By die afsterwe van ’n beeldhouer

Celesté 2023-03-15 Baie dankie, Ena. Hy word gemis, as mens en kunstenaar.

Net oo ôs groen lyk mean ie enage bok vriet an ôs ie

Cirril-ini-mirril 2023-03-15 Ja nee, hyt klaar vergeet van die kripsmullery. En paala paala die het hom ook nie inegehaala nie, want hy stel mos die een aan wat dit ondersoek. Wat 'n gekkeparadys, die kabinet en uncle cirril.

Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-03-15 Goeiedag! Dankie vir jou boodskap. As jy jou werk wil hersien, is jy op die regte webwerf. Hier is die skakel na 'n indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel v

My heel eerste held

Daleen Mulder 2023-03-15 Hoe pragtig en meesleurend vertel jy die storie, dankie, Deborah! Ek stem saam met Joan Hambidge. Dis 'n tydsdokument, dit hoort in 'n bundel.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-03-15 Goeiedag! Ek is bly dat jy die inhoud van waarde vind. Hier is die skakel na 'n indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telk

Stroomop: ’n resensie

Alistair McQuillan 2023-03-15 Elkeen van ons is geregtig op ons eie opinie, hetsy sinies en bitter of nie. Die hele doel van vermaak is om ’n mens weg te voer na ‘n ander realitiet. Jou te laat vergeet vir ‘n paar uur van beurtkrag of die misdaadsyfer. Hoekom is dit dan nodig om

Stroomop: ’n resensie

Stian van baalen 2023-03-15 Ek dink die film is baie mooi; die meisies is op 'n avontuur om oor hulle probleeme te kom. Ek dink net dis bietjie nie realisties waar hulle nou die boot omtiep nie. Die film is mooi geskiet en so aan. Ek hou ook daarvan waar die meisies op die ou einde

Die energie en die chaos van die lewe treffend vervat in PG du Plessis se Fees van die ongenooides

Ds Danie Malan 2023-03-15 Baie dankie vir die deeglike en insiggewende resensie. Nou verstaan ek dit ook heelwat beter. Die titel pootjie my egter - soos blykbaar vir sommige ander ook? Het iemand dalk 'n verklaring? By voorbaat dankie. Domeritus Danie Malan
Top