Jan Rap2023-03-07... maar, per slot van rekening en na al die baie gepraat en gedurige analises – het die dom regses nie PRESIES hierdie toestand voorspel nie?
Santa van Rooyen2023-03-07Baie dankie vir hierdie resensie Louise, en Elise vir die deel van julle harte om met die lang, uitgerekte rouproses van demensie of alzheimersiekte na julle geliefdes om te sien. As maatskaplike werker kon ons dikwels in die ondersteuningsgroep saam huil
Jannie van Niekerk2023-03-07Pragtige stukkie nostalgie. Die lewe om ons het wel verander. Ons het self ons studies en verblyf ten duurste betaal. Ons het met een sente, twee sente en vyf sente betaal om een pizza te kan deel tussen ses van ons. Ons was arm. Maar ons was ook ryk, wan
Hanneke Jordaan2023-03-06Die hedendaagse wegspringblokke mbt "huis opsit" verskil totaal en al van hoe die Baby Boomers dit in die 70's/80's aangepak het.
Johan2023-03-06One-sided questions will get one-sided answers from AI. A very strange article. Is it only me who struggles to connect the dots, or bots? Maybe because when we start quoting bots it does not really add value; these arguments are well-known, ditto for thei
Raed-na-Gael2023-03-06Hans,
Die presiese woorde van die Gelofte het nie behoue gebly nie. Die algemeenste is twee weergawes onderskeidelik van Bantjies en Cilliers - waar die neiging is om Bantjies se weergawe te aanvaar. Cilliers het eers in 1870 sy weergawe neergepen.
Daar
Elana de Kock2023-03-06Beide ek en my ma moet dringend gewig verloor. Dan is daar skildklier, hoë bloeddruk, cholesterol en suiker. Ons altwee moedeloos, het al soveel produkte verloor. Geen selfbeeld en is 36 en gaan amper nooit uit die huis agv my gewig. Dan is daar angs en
Hans Richardt2023-03-06Ai, net gister Hosea 1 gelees. God gee Hosea opdrag om met hoer te trou. Tog was dit groot nuus so dekade of wat terug, van 'n bekende kerk, wat hul jong vroue aangemoedig het om maagde te bly, tot hul huweliksnag. Ek dink die broers aan die stuur van sak
Hans Richardt2023-03-06Angus, in hand gedinges en in Natal geëindig, nie gegly tot in Kaap nie? LOL.
Raed-na-gael, my plaaslike leeraar het Vrydagmiddag in my eenvoudige sitkamertjie verduidelik dat die Bybel vir Dowes in Afrikaans baie langer gevat het as gewone Afrikaanse 2
Naomi Meyer2023-03-06Bly oor die terugvoer, dankie! As jy na nog meer vraestelle op soek is, volg hierdie skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik dan telkens op die skakels om die
Naomi Meyer2023-03-06Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy nodig het
Hans Richardt2023-03-05Raed-na-gael, interessante vraag. Ons geloofsbelydenis vs bv Sarel Cilliers se Gelofte, waarin daar nooit na 'n Drie-enige God verwys was, slegs na een Almagtige God en Skepper.
Die nuanses in wat in 1836 geglo was vs die nuwe tipe Pauline-geloof van kerk
Johannes D. Froneman2023-03-05As iemand wat reeds dekades wy aan die versamel, bewaring én ordelike beskikbaarstelling van koerante en tydskrifte (op my webblad Mediamense.com) is ek verheug oor die werk wat Lizabé en medewerkers doen. Haar werk blyk primêr argivering te wees, terw
Yvonne2023-03-05Ek sal graag Alwyn se datums van optrede wil hê. Ek het sy boek gelees en kyk na sy videos. Ek word so geïnspireer deur sy boodskappe. Alwyn,jou nederigheid is vir my so mooi. Ek is 76 jaar en sal graag jou optredes wil by woon as jy in my omtrek is.
Angus2023-03-05In die Afrikaanse vertaling van die Geloofsbelydenis van Nicéa is daar om verstaanbare redes 'n belangrike deel uitgelaat. Ek gee hier die letterlike Engelse vertaling.
“Those who say: There was a time when He was not, and He was not before He was bego
Charl Cilliers2023-03-04Baie interessant, inderdaad ook omdat "geen konsensus bestaan oor die onderwerp" nie.
Ek stem ook saam: "ledigheid verg weldeurdagte aksie".
Angus2023-03-04Annora, jy het my nou op die regte spoor gebring. Vir God is daar geen sonde nie, maw hy is 'n ateïs. Die hubris by God veroorsaak dat hy ander gode misken. Hulle bestaan nie vir hom nie. Wie is hulle nou weer? Daar was Ra, die songod, Zeus, Poseidon, Ap
Marc Bond2023-03-04Storm Quinan was my maternal grandfather, on his youngest daughter’s side.
The photograph of the staircase brings back childhood memories of mattress surfing.
Georges LORY2023-03-04Vir sy vertaalwerk het Jan Rabie die "Legion d'honneur" gekry, die Ere-legioen.
Die Vreemde Legioen verwelkom buitelandse soldate in die Franse leër.
Raed-na-Gael2023-03-04Hans
Ek wil vir oulaas op hierdie onderwerp, net vir jou iets sê: Luister na jou plaaslike herder in die Woord. Los jou eie vooropgestelde stellings en idees en slimmigheid.
Terloops, Dr Louw Alberts (die fisikus) het op 'n slag gesê: Jy hoef nie al d
Annora Eksteen2023-03-04en dan vaar ons oor die water
tot ons 'n veraf stippel sien
van 'n onontdekte eiland
met 'n ongerepte strand
ons voete raak die sand
en ons herken onsself
in 'n oeroue Tuatara
Tinie du Plessis2023-03-04Dit is helend om ander se belewenis van alzheimersiekte te lees. Vat my terug op 'n pad wat ons as familie ook gestap het toe my ma beroerte gekry het. Hoewel moeilik met tye, ook genadetyd om haar nog vir agt jaar by ons te hê. Sy was 'n uitsonderlike d
Annora Eksteen2023-03-04Ek stem saam, Angus.
En om al die lesers nou aan te spreek as Geliefde Broers en Susters in Jesus Christus, wat beslis nie almal meer is nie, genugtig tog, is aanmatigend, vernederend en toon geen respek vir andersdenkendes nie.
Die laaste tyd het ek ook
Riëtte Hugo2023-03-04Ek was bevoorreg om 'n oggend saam met André Groenewald, Hennie van Deventer en sy vrou Tokkie in die Damhuis te gaan koffie drink en tert eet. Dit was 'n hoogtepunt!
Annora Eksteen2023-03-04Die slegte nuus van die evangelie.
Baie interessant. Ek het hierdie lesersindruk geniet.
Self dink ek geloof kan báie skadelik wees, soos dit vir my was, maar eweneens ook ongeloof, aangesien sekeres dan dink hulle kan nou maar moord pleeg.
En so aan
Annora Eksteen2023-03-04-- ek het my silfe en nimfe --
-- baie het hulle diere en dinge --
-- ander het hulle denkbeeldige gode --
-- my verbeelding, dieretale, ander verhale --
-- ons het so behoefte aan binnegesprekke --
-- dit vul ons longe vol asem vol lug vol vry swa
Jean Joubert2023-03-03Diepgaande. Hierdie skrywe roep beelde op veel wyer as geassosieer met die heengaan van 'n vriend. Onder andere roep dit by my indrukke op wat ek as vyfjarige ervaar het betreffende leë lanings. Ek haal my nooit behaalde hoed af hiervoor.
Hans Richardt2023-03-03Raed-na-gael, die oorspronklike christelike kerk was Joods en in Jerusalem, nie die Roomse kerk met Pauline-wette nie. By Nicea het dié Roomse en Ortodokse kerk se paaie en geloofsbelydenis geskei.