Swyg

  • 2

SWYG

Foto: Canva

Dit het niks met digters te doen nie
ook nie met skrywers se sondes nie
dit het nie vandag gebeur nie
want gister het ook te gou gekom

hier waar ons in ons donker gange
rondtas na iets om aan vas te hou
het woorde
in die buiteklanke
van ons binnekamers
dood gebloei.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top