Kommentaar

Kletsbotte: Vriend of vyand? Praktiese voorstelle om hierdie kletsbot te omarm om die gehalte van akademiese skryfwerk te bevorder

Andrew Blair 2023-02-13 "Create more than one AI article and then merge them to create a new article." Or can the bot become familiar with student's styles of writing? Improve on it but keep the syntax?

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-02-13 Vir 'n oud-ouderling-diaken en wat nog, is jy maar swak ingelig en het geen benul van die begrip sonde nie. Na al die snert wat jy al op hierdie forum kwytgeraak het, hoe lyk dit met 'n definisie van evolusie en dan is dit slegs progressief of ook regress

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-02-13 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien of die v

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

Naomi Meyer 2023-02-13 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien of die v

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Gerda Holmes 2023-02-13 Goeiedag, ek wil uitvind of dit slegs Wiskunde en Afrikaans is op die webblad vir Graad 4? Dankie.

Tien kilogram boeke, asseblief

Jean Joubert 2023-02-13 Pieta, indien dit help: To curate something is to carefully choose, arrange, and present different items in order to get a particular effect.

Persverklaring: Nuwe koorfees en -toekennings vereer legendariese Suid-Afrikaanse komponiste

June van Zyl 2023-02-13 Ek sou graag as belangstellende die wonderlike inisiatief wil volg. Is dit moontlik om die korrespondensie te ontvang?

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-12 Ja, julle Christene sondig deur gewone brood te eet. Suurdeeg is sonde, want soos dit deur die broodmeel trek, so trek die sonde deur die mensdom. Daarom is nagmaalsbrood ongesuurde brood.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-12 Raed-na-Gael, Ek stem saam; die "slim outjie" wat jy ken, is dan maar net so dom soos 'n gelowige. Ek ken ook 'n slim outjie wat vir sy werkgewer gesê het hy kan maar sy ou joppie hou, sy goedjies gepak en met vrou en al, sy is buitendien 'n Amerikaan,

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

Ria 2023-02-12 Hello! Soek asb Graad 6 se toetse en eksamen vir kwartaal 1.

Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie

Carmen 2023-02-12 Ek het nog nie die boek gelees nie, maar sal graag wil weet wie die antagonis in die boek weerspieël?

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer

Jaretha vd Merwe 2023-02-12 Ek is 'n groot aanhanger van Sophia - lekker middelmootboeke! Kantelpunt steeds my gunsteling. Het dit by ons Leeskring bespreek. Wonder oor die fiasko met Kanaän?

Tien kilogram boeke, asseblief

Zirk van den Berg 2023-02-12 Baie om oor te dink hier. Miskien kan die boeke in boekwinkels in die rigting van luukse artikels gaan, terwyl ander verspreidingskanale vir meer kommersiële werk gebruik kan word. Nog altyd gedink goedkoop pulp-boeke, wat soos die fotoverhale vanouds aa

Graad 10: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

Brenda Norkee 2023-02-11 Sal graag gebruik wil maak van vraestelle en nota's. Dankie.

FA Venter (1916–1997)

VDS Brink 2023-02-11 As jong outjie in Vanwyksvlei het ek oom Frans goed geken. Wonderlike vooreg gewees! Hy het as Meiring Fouche 'n hele boek in een dag geskryf. Gepraat op die ou bandopnemer en dan vir die uitgewers gepos. Was effe links en 'n Bloedsap.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-02-11 Hans, Het amper my 'gat afgeskrik' toe ek agterkom hier is ouens met 'n IK van 165. (Klink kwaai, nè?) Verskoon my tog, maar "Het al vir dominee (professor) Challah resep gestuur, vir nagmaalbrood..." wat gaan vir wat hier? - nagmaalbroodresep? Groetnis

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-02-11 Angus, Ek weet van 'n "slim outjie" wat nie eers vir hom 'n werkie buite die geloofsdampkring kon los slaan nie en toe diaken- en ouderlingskap vir sy eie materiële gewin misbruik het met die selfregverdiging "dis darem ook vir vrou en kinders". Soortgel

Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

Izak de Vries 2023-02-11 Volg net hierdie skakel, Annette: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-11 Beste Raed-na-Gael, dis nogal ‘n heel interessante onderwerp wat jy aanraak: Teodisee ('n skepping van Leibnitz; Theodizee). Interessant vir die gelowige, want God is mos glo alwetend, almagtig en goedhartig, 'n helse dilemma vir die Christen. Miskien m

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-10 Angus en Raed-na-Gael, daar was Job, wat, ongeag van al sy smarte, God nie blameer het vir sy probleme nie. Ek geniet die suurlemoensap en ystee onder die bome in die somer. Die samesyn maak die kerk lekker. Ai, as hul darem net die oorskiet nagmaalwyn o

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Martina 2023-02-10 Ék wil net sê vir dié mense wat nie Glo dat God bestaan nie, wag daar 'n baie groot ontwaking. Julle het sekerlik dié reg om te glo wat julle wil! Ék weet dat God waarlik bestaan! Daar is 'n hel! Daar is ook beslis 'n hemel! So maar oop julle oë en

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Ilze Bierman 2023-02-10 Goeie dag. Ek is opsoek na Graad 5-vrastelle asseblief.

Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

Annette Maree 2023-02-10 Is tans ‘n Wiskunde-onderwyser.

FA Venter (1916–1997)

Sampie Snyman 2023-02-10 Het "Geknelde land" as voorgeskrewe werk op skool gehad. Het later die ander twee dele ook gelees. Het groot respek vir hom. Hy en sy vrou het my en twee vriende eendag as Bloemfontein-weermaglede tussen Belmont-stasie en Prieska opgelaai. Na lang gesprek

NG Kerk reik uit oor grense

Snottie Snotjan 2023-02-10 Ek sou heelwat kon sê oor die NG Kerk. Maar met die NG Kerk voer jy nie diskoerse nie. Jy kry 'n preek. Netnou word jy ook getug soos die lektor van Stellenbosch.

Hoe verskil SONA 2023 van Zuma-era-staatsredes?

Snottie Snotjan 2023-02-10 Die sisteem werk nie. En dit gaan ook nooit werk nie. Die enigste oplossings lê buite die formele politiek. Die politiek trek psigopatiese mense wat net daar is om hulle eie belange te beskerm en uit te brei. In 1994 sou alles kwansuis verander. Ek stem

Tien kilogram boeke, asseblief

Pieta van Deventer 2023-02-10 Dankie vir interessante onder die loep neem. Maar: kureer? Nie die WAT of die HAT of Googletranslate of die Etimologiewoordeboek kon my met daardie een help nie. Is daar regtig nie 'n beter woord nie? My, as leek, se afleiding is dat hier na boeke verwy

Tien kilogram boeke, asseblief

Mimi Scholtz 2023-02-10 'n Uitstekende uitsig op wat met boeke gebeur het in SA, met 'n briljante slotgedagte, Caren! Laat ons die goud myn.

Koekies: Die gekonkel in jou komper

Malene Breytenbach 2023-02-10 Uitstekend, Sidney Gilroy.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-02-10 Ons is baie bly om van jou terugvoer te hoor, Hester, en dat dit vir jou en jou kind van waarde is. Hier is 'n skakel van die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Naomi Meyer 2023-02-10 Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar

Die mite van Afrikaner-eenheid en hoe dit inspeel op die hede

Du Preez 2023-02-10 Hierdie artikel probeer 'n punt maak wat totaal irrelvant is. Daar is verdeeldheid onder elke volk op aarde en elkeen kan in linkse en regse groepe verdeel word. Dit verander egter niks aan die feit dat elke volk 'n nasionalistiese gevoel oor eeue gekw

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer

Annatjie Cellarius 2023-02-10 Ek dink hierdie twee Divas in een kamp kan 'n wen kombinasie wees. Ek wens julle alle sukses toe, en mag jul goeie vooruitsigte vele skrywers se skryflus aanwakker!

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Hester 2023-02-10 Ek wil net vir jou vreeslik dankie sê. Graad 4 is vir my en my seuntjie 'n groot aanpassing en vir my as werkende mamma wat self met sy huiswerk moet sit help jy vreeslik baie.

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Maryna Geldenhuys 2023-02-09 Ek sal graag 5-vraestelle wil ontvang. Afrikaans. Wiskunde. Engels. Natuurwetenskap.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-02-09 Ene Angus verlang terug na die samesyn in die gemeente. Blykbaar het die gestanery destyds terwyl die herder sy pleidooie lewer, hom dwars in die krop gesteek. Vir my ook, 'by the way'. Boonop het sy kindergemoedjie intussen volgeskiet met die afsterwe va

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-09 Beste Hans, ek was 'n goeie lidmaat, diaken, ouderling, skriba. Bitter, maar wie wil nou met vrou en twee kinders op straat sit? Nie ek nie! Ek sou nogal daarvan hou om weer kerk toe te gaan, want daar sien jy jou ou vriende, drink 'n koppie tee saam, en
Top