
In Graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om Wiskunde in te oefen, want soos sport, word Wiskunde makliker hoe meer jy daaraan werk.
Klik op die skakel om die vraestel in PDF-formaat oop te maak.
Klik op die skakel om die memorandum in PDF-formaat oop te maak.


Kommentaar
Baie dankie vir julle toegewydheid... Julle maak werklik 'n positiewe verskil in ons kinders se groei en ontwikkeling.
Sal graag graad 6-wiskunde-vraestelle wil bekom.
Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 6-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Klik telkens op die skakels en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Groete, die LitNet-redaksie
Baie goed
Ja!
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos behandel in die KABV-kurrikulum. Die vraestelle is nie ingedeel volgens 'n spesifieke streek se werk of toegespits op 'n sekere jaartal se eksamen nie. Dit is gemik op algemene hersiening van eksamenwerk met die oog op voorbereiding en vaslegging. Die inhoud is gratis beskikbaar. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wil 'n juffrou raak.
Goeiedag! LitNet kan jou help om jou punte te verbeter en wie weet, dalk goed genoeg in die skool te doen om uiteindelik 'n onderwyser te word. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder