Hans Richardt2023-02-20Dr Koos, man ja. Alkoholisme en PTSS. As jy nie een oggend in badkamer vir jou eie spieëlbeeld kon sê- "jy het 'n probleem" nie, dan is jy oneerlik met jouself. Aggressie is iets wat geen medikasie verbeter nie.
Tog gaan die stryd aan, ons oud-dienspli
Naomi Meyer2023-02-20Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestel gratis in PDF-formaa
Anke Theron2023-02-20Dag! Ek hoop die onderstaande help.
Ek het onlangs 'n aanlyn les oor hierdie gedig ontwerp en ek staan by die Italiaanse of Petrarkaanse sonnet vir twee redes.
1. Volgens struktuur is dit Italiaans, dit word ook volgens die riglyne in A+ Afrikaans
Ronel Jenkinson2023-02-20Dankie aan Johan Coetzee van Naledi wat na aanleiding van sy antwoord op Reinette Rautenbach se skrywe ook bereid is om aan my boeke te stuur teen slegs die koerierkoste. Sjoe, ek sien reikhalsend uit na die pakkie boeke!
F C2023-02-20Kyk, dit help nie om met Angus gesprek te voer nie. Hy het om self oortuig dat hy niks verkeerd kan doen want "sonde" is 'n godsdienstige begrip.
Die woord het egter nie 'n godsdienstige oorsprong nie want dit het ook die betekenis gedra van die wat skuld
Hans Richardt2023-02-20Angus, my beskeie opinie is dat met ouderdom kom oorgawe. Ek is nie meer lus vir eindelose herhaling van dekades oue argumente nie.
Daar is vryheid van geloof en soms dink ek die evangeliste het geen respek vir ander mense nie, deur hul opdringerige komm
Naomi Meyer2023-02-20Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai
Naomi Meyer2023-02-20Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet is reeds 'n paar jaar lank besig om vraestelle deur kundiges te laat opstel wat as hersieningsvraestelle vir die KABV-kurrikulum aangewend kan word. Die vraestelle is nie spesifiek op die jaartal toegespits nie, maar
Naomi Meyer2023-02-20Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Naomi Meyer2023-02-20Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Naomi Meyer2023-02-20Goeiedag! Hier is 'n voorbeeld van 'n komiese dramateks in LitNet se dramaspens wat dalk geskik kan wees: https://www.litnet.co.za/assets/pdf/Boudjie_van_my_vroutjie.pdf. Blaai ook deur die ander dramas wat in die spens beskikbaar is as jy na iets anders
Jacobus Swart2023-02-20trek los die gaas se rygdraad
voor die oog
ontvang die beeld aan sy naelstring
onderstebo
retinaloslating
in sensuurlose kristal
ontbind die daad
in die hand
op sy rugkant rustend
stof op stof
Trisa Hugo2023-02-19Nee, jinne Reinette. Daar is soveel lieflike Afrikaanse boeke op die rakke. Het jy al ooit Helene de Kock se boeke gelees? Madelein Rust, Irma Venter, Irma Joubert, Cas Wepener, Francois Bloemhof, Isa Konrad, Marie Spruyt, Connie Luyt, Marida Fitzpatrick,
Hans Richardt2023-02-19Angus, daar is baie tradisionele gebruike in alle gelowe, selfs in die christelike geloof. Hieroor kan niemand stry nie, want die doop en nagmaal is tradisionele-kerk-ingestelde gebruike, soos die onderskeie geloofsbelydenisse.
Die mens se ewolusie het s
Hans Richardt2023-02-19Angus, mense word meegesleur deur "mannenaweke" saam met een of ander amateurpastoor of -priester, wat sy eie "openbaring" gehad het, op spesifieke tyd en datum met die Almagtige.
Tog is dieselfde bybel vol geskryf dat geen mens God se heerlikheid kan si
Abagail Kenny2023-02-19Ek stem saam met die idees van die resensent, Reney Warrington: dit is 'n hartroerende film, maar ook tog so cliché. Die film is voorspelbaar en baie ongeloofwaardige dinge gebeur, soos om vuur te maak met klippe; 'n normale mens sal vuurhoutjies saamnee
Annora Eksteen2023-02-19Baie oulik. Lekker gelag met tye.
Ja, jinne. Kompleks - en beslis oorvloeiings - en rus en rustig alleen en privaat en net bietjie afsit en afskakel en lekker slaap is seker wyse raad vir alle tipes mense tussenin alles, en sekerlik meer so vir introve
Angus2023-02-18Hans, dankie vir die inligting. Lyk my ek moet jou as my prokureur aanstel. Lyk my ook die "sogenaamde wedergeborenes" glo vas dat, as hulle gorrel, die audi partem-reël ook nie geld nie. Of is dit dalk net 'n kwessie van niemand is so doof as hy wat nie
Hans Richardt2023-02-18Angus, sommige "wedergeborenes" verstaan swaar aan die konsep, dat die bybel geen bewyswaarde het in enige hof nie, want niemand van die bybelse karakters kan viva voce getuienis lewer of gedagvaar word om viva voce te getuig in sake van enige aard in eni
Johan Coetzee2023-02-18Jissou, Reinette, daar is tog méér ... ek wil nie nou adverteer nie, maar het jy reeds Wilhelm Jordaan se Sondesemoer of Heinz Mödler se Stetoskoop of Alda Merini se Kliniek van verlatenheid gelees? Praat van oorspronklikheid. Ek is selfs bereid om dit
Angus2023-02-18Raed-na-Gael
Dit maak nie saak wat die persentasie Christene in Suid-Afrika is nie; die woord “sonde” is slegs ’n teologiese begrip. Gaan lees weer wat ek hierbo geskryf het. As ’n ateïs, of ook ’n gelowige, ’n moord pleeg, word hy volgens d
Petra Nel2023-02-18Geensins vertraag verby nie. Russiese name, sowel as Ukraïniese name, is 'n heel interessante studie. Die fonetiese uitspraak van hul alfabet kan jou jare besig hou. Daar is bv. glad nie 'n “i” in Russies nie, maar wel in Ukraïnies.
Petra Nel2023-02-18As mens die Russiese taal effens verstaan, asook uitsprake van hul alfabet, sal mens ook verstaan dat die manier hoe 'n naam gesê word nie SO eenvoudig is nie. As mens sou kyk na die naam Volodymr, moet mens besef dat die “o” waarop die klem val, uit
Abrham Nel2023-02-18Ouer susters is ook leermeesters van tongvervlegting en dit eerder as 'n aksie gebruik om kleinboet op sy plek te sit. My herlewing/belewing daarvan is allesbehalwe eroties.
Alida Swarts2023-02-18Hi daar ek wil net graag weet of die Wiskunde vrastelle vir graad 4 nog dieselfde is omrede die datum 2019 wys. Is dit dieselfde werk as wat hul nou in hul klasse doen? Hul skryf die 23 Februarie Wiskunde.
Constant van Graan2023-02-17Ek het aanvanklik gedink dis die neerbuigende verwysing na diegene wat nie "meta-bevrydenes" is nie, wat uitstaan in Du Toit se skrywe, maar dis die laaste paragraaf wat 'n mens die meeste opval. Dis ironies genoeg 'n uitstekende samevatting van die Goeie
CJ Laing2023-02-17Die verhaal stem mens tot soveel onrus. Die onrus van die menslike psige is die wieg van die kuns. Die prys wat betaal word vir daardie voorreg is trane in 'n wêreld waarin die kunstenaar-filosoof meer en meer vervreem. Die waarde van hul denke en die vr
Joan Hambidge2023-02-17Dit herinner aan Saul Bellow se Herzog (1964) waar Moses Herzog onthou hoe hy as jong kind verkrag is.
Subtiel, maar uiters belangrik.
Irving se romans bevat dikwels sulke subtiele vinjette wat die karakter se aard bepaal. Ook in The world accoring to Gar
Basil van Rooyen2023-02-17Kerneels, ek kan maar net beaam. Ek het 25 jaar lank my eie uitgewerye gehad en baie vinnig die wysheid geleer van die ou Sjinese gesegde: No money, no life.
Pieta van Deventer2023-02-17Jean,
Dankie vir die verduideliking. Dink maar asb aan ons leke met nuwe woorde, waarteen ek niks het nie (soos genoem, selfs die WAT of HAT sluit dit nie eens in nie), en waar ’n kort verduideliking tog dalk nuttig kan wees. So leert man.