Kommentaar

KI: Die ontydige aankoms van die toekoms

Marinus du Plessis 2023-01-25 Briljant

SA se onderwys sal hersien móét word

Snotjan 2023-01-25 Goed ontwikkelde, ingeligte en presterende skoolverlaters is glad nie in die politici se belang nie. Beslis dus ook nie moedertaal nie. Alles word Engels gemaak. Afskaffing van mense se moedertale maak alles "inklusief", volgens die politici. Met genoeg m

Afrikaans kry uiteindelik erkenning as ’n inheemse taal

Jan Odendaal 2023-01-25 Briljante pogings om die minister van Hoër Onderwys, met sy stiksinnige denke, se oë te open vir die feite en werklikhede van inheemse tale in SA.

Fraksie op kykNET: ’n onderhoud met Louis Pretorius

Doreen Solomons 2023-01-25 Ek het seker die laaste twee hoofstukke vsn Fraksie misgeloop. Ek het dit slaafs nagevolg en skielik is dit nie meer op 144 nie. Wanneer het dit geëindig? Storielyn, akteurs, alles fenomenaal.

Elders gesien: Matriekuitslae van die klas van 2022 – waar is die balans?

M Garbers 2023-01-24 Ander mediakanale fokus op die bruin en swart presteerders. Lees/kyk bietjie wyer!

In die fragmentarium 2

Waldemar Gouws 2023-01-24 Mens kan nie sommer hiervan kennis neem nie. Dit (is dit net Breyten?) kry jou beet ...

Die tweede wenner van die R1 500-prys

Jean 2023-01-24 Dankie, Barend. Ek en jy is nou die eerste twee Snotjantieties met 'n goue sterretjie op die voorkop. 🤣. Dankie vir jou ook, Denys!

Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans

stefaans coetzee 2023-01-24 Die kortverhale waarna ek verwys se woordtellings verskil. Ek dink die idee is om die leser so gevange te hou dat hy/sy die boek wil koop.

Gebed vir Corlie

Ellie Niewoudt 2023-01-24 Hou moed, Here stort U seën van genesing oor Corlie dat sy lopende wonderwerk sal wees🤲🤲 Vergroot haar grondgebied🤲🤲 Neem haar en haar gesin, familie onder U beskerming🤲🤲 Weerhou haar van enige onheil🤲 Sodat geen smart haar sal tref

Die tweede wenner van die R1 500-prys

Denys 2023-01-24 Welgedaan Jean. Stem saam met Crito se waarneming en kommentaar.

Die tweede wenner van die R1 500-prys

Snotjan 2023-01-24 Veels geluk Jean.

Loeloeraai, kunsmatige intelligensie en die oordeelsdag

Koos Kombuis 2023-01-24 Dis nou ’n bielie van ’n artikel.

Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag

Jan Vreugdenburg 2023-01-23 Hierdie is ’n baie insiggewende artikel wat vir die gewone leser verduidelik hoe die elektriese sisteme werk.

Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans

M vd Westhuysen 2023-01-23 Wat word as ’n kortverhaal beskou? Hoe lank, hoeveel woorde?

Stille Nag

Corlietha 2023-01-23 Pragtig, Sidney!

Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans

Karien 2023-01-23 Ek hou van Afrikaans lees.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Stephen 2023-01-23 Jy’s talent Willem!

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Nic de Jager 2023-01-23 Besonders! Lekker geluister na klinkende woorde!

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Wilma Enslin-Geyser 2023-01-23 Wow! Dankie Willem, dit was ’n voorreg om saam met jou die Enneagram te doen. Ek is bly dit bring soveel insig en groei en verandering ... jou beskrywing van jou belewenis raak my diep! Heilige grond ... Waardeer jou en Carmen.

Kletsbotte: Vriend of vyand? Praktiese voorstelle om hierdie kletsbot te omarm om die gehalte van akademiese skryfwerk te bevorder

Estelle Kruger 2023-01-23 Goeiste, wat 'n deeglike bespreking. Dankie Christa, ek dink jy het menige dosent en onderwyser hiermee bemagtig. Ja, beslis nuwe uitdagings, voordele en nadele. Genugtig!

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Paul Myburgh 2023-01-23 Ek het absolute bewondering vir jou woordkeuse, Willem. Ek sien die beeld geskep deur jou woorde. Dis fantasties, my vriend. Hou net aan, asseblief? My woordeskat skiet ver tekort.

Skepping of nabootsing? Kunsmatige intelligensie en intelligente kuns

Mellet Moll 2023-01-23 Johann, ek dink die argument het baie perspektiewe. Was dit nie Plato en Aristoteles wat gesê het alle kuns is mimese/ 'n nabootsing van die werklikheid nie? Dan is daar natuurlik ook die idee van anti-mimese van Oscar Wilde et al: "Life imitate

Ons weet nie wat ons doen nie

Eben Coetzee 2023-01-23 So wat is jou voorstel, Lieb? Hoe verander ons dinge?

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Naomi Meyer 2023-01-23 Goeiedag! Navrae oor bywoning kan gerig word aan linda@akademie.co.za. Groete, die LitNet-redaksie

Totsiens, Jacinda Ardern

Gustav 2023-01-23 Stem saam, sy en haar politiek is glad nie meer gewild in NZ nie.

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-01-23 Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Mens klik telkens op die sk

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Elsie 2023-01-23 Willem, jou skryfwerk maak emosies wakker waarvan ek lankal vergeet het. Jou rustige stem dra by tot die treffende oordrag van jou boodskap. Jy mag maar skryf!

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-01-23 Beste Hans, ek is nie doof nie, en ek wil nie 'n Bybel vir dowes hê nie. Al wat ek vra is wat staan in die voetnotas oor die vier pilare in Genesis.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Petronel Fourie 2023-01-23 Dagsê, ek wil die simposium graag bywoon. Mag ek hier RSVP? Vind dit by die Akademie se kantoor plaas? Vriendelike groete

Heimwee: ’n onderhoud met Sophia Kapp

Edith Terblanche 2023-01-23 Wonderlike insiggewende kommentaar! Sal graag die boek wil lees.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Jan cilliers 2023-01-23 Soveel diepte! Ongelooflik mooi.

Do the coloured people have a culture?

Carina 2023-01-23 I am so happy that I found this article. As a strong very opinionated, goal-oriented mother of a son born from a Xhosa father and Cape coloured mother. It's really refreshing to see that we as the coloured community is interested in our IDENTITY. AS I WAS

Totsiens, Jacinda Ardern

Snotjan 2023-01-22 Dit verstom my hoe vinnig Suid-Afrika teen hulle eie president gedraai het. Ek onthou nog so goed president Ramaphosa se "huisvergaderings" tydens die 2020-pandemietyd. Hy't altyd afgesluit met "God seën Suid-Afrika". Dan het menige saffa 'n traan gepik

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Ronelle 2023-01-22 Ek stem met Andreas Potgieter saam oor die evolusie van De Swyger. Dis opwindend om dit te volg. Met sy diep persoonlike aanslag boor hy met hierdie multimedia-skepping universele senupunte beeldend raak. Knap Willem, knap.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Theo 2023-01-22 Woordwerker en hartedraaier is jy Willem! Dankie, Carmen, jou beelde hou alles so mooi vas!

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Marius 2023-01-22 Bitter eerlik. Baie mooi! Woordkeuse uiters goed.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Rozelle Blackie 2023-01-22 Ja. So nodig dat elk hierdie pad stap. Om te verstaan wat ons nie verstaan nie en sin te probeer maak van dít wat afwesig of aanwesig is, maar soos ‘n onverwagte gas opdaag wat nie eintlik welkom is nie, dog steeds tyd en plek opneem tot mens begin ges

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Danielle 2023-01-22 Hoe waar is die woorde, Willem. As ons almal net braaf genoeg kan wees, en genoeg deursettingsvermoë kan hê om ons self te ontdek en waardeer, sal ons wêreld 'n heeltemal ander plek wees.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

JP 2023-01-22 Ongelooflik!! Soveel waarby ek aanklank vind, maar sou dit nooit so kon beskryf nie! Next level.
Top