
Penguin Random House en Romanza gee ’n kopie van Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks weg.
Kompetisie
Lees die uittreksel en beantwoord hierdie eenvoudige vraag: Wat dra die heldin aan haar voete wanneer sy haar held ontmoet?
Hoe om in te skryf
- Stuur ’n e-pos aan izak@litnet.co.za met die onderwerp “Kontrak”. Vertel ons wat dra die heldin aan haar voete wanneer sy haar held ontmoet?
- Jy moet ook jou naam en van, kontaknommer, e-posadres en koerieradres in die e-pos plaas.
- Alle inskrywings moet LitNet voor 08:00 op Vrydag 24 Maart 2023 bereik.
Reëls
- Die pryswenners se name sal met ’n gelukstrekking bepaal word en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
- Deur deel te neem, gee jy aan LitNet die reg om jou naam, kontaknommer, e-posadres en koerieradres aan Penguin Random House te verskaf en jy gee aan Penguin Random House die reg om met jou kontak te maak.
- Penguin Random House en LitNet mag die wenner se name bekendmaak, maar geen kontakbesonderhede sal openbaar gemaak word nie.


Kommentaar
Klokkiesandale
klokkiesandale
Klokkiesandale
Klokkiesandale
Klokkie sandale
Klokkiesandale
Klokkiesandale