Eerste slukkie: Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks

“Die man is mooier as die sonsondergang. Nee. Hy is mooier as die sonsondergang, die jacuzzi én die bloue see.”