Kommentaar

Boekprobleme

JOHAN COETZEE 2023-02-17 Konstruktiewe en goed beredeneerde artikel oor ’n belangrike gesprek.

Geskiedenis-vraestelle: November 2011

lourika 2023-02-17 Ek is op soek na Geskiedenis vir graad 8: kwartaal 1 se vraestelle en antwoorde.

Moenie dat ek jou verveel met my reisherinneringe nie

david 2023-02-17 Nice article – thanks. Beautifully written – reminds me of Norman Lewis, a now almost forgotten travel writer from the fifties. Bringing in the human dimension, as you've done, can transform good travel writing. Keep it up.

Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate

Leone 2023-02-17 Nice woorde, want dis waar.

Veteraan

Dr Koos Bezuidenhout 2023-02-17 Beslis ... en daarby geskaad vir sy hele lewe! Die slegste van alles is dat hy geen erkenning kry vir sy verpligte dienstydperk gedurende hierdie tydperk én grensdiens-kampe daarna nie ... En, die gelukkige en tevrede politici van weleer se families en s

Boekprobleme

Reinette Rautenbach 2023-02-17 Ek en ’n paar vriende koop boeke en ruil soms onder mekaar uit. Ons kerm gereeld oor die droogte aan doodgewone leesbare outentieke Afrikaanse boeke. Deon Meyer. Chris Karsten. Rudie van Vuuren. Peet Venter. Want die boeke wat die pryse wen en "meriete

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-02-17 Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-02-16 Angus, 80% van die bevolking hier in die RSA bely hul Christelike geloof. Dit wat ek aanhaal word as sonde gesien. Daar is geen wet hier te lande wat spesifiek my vermelde handelinge verbied nie. Bevoorbeeld: Wet 8 van 1930 – Jy mag nie moord pleeg nie,

Taaldinge: Ria Olivier praat oor Afrikaans in die klaskamer

Hanno Visagie 2023-02-16 Let veral op die laaste vyf reëls van die volgende manifes, asb.: - ’n Manifes vir Afrikaans – deur Johannes Comestor Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is ons groot waarde heg aan Afri

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Hester 2023-02-16 Kan ek asb gr 4 Afrikaans Huistaal-vraestelle kry.

Imagine Dragons skud DHL Stadion se fondamente

Arne 2023-02-16 Dit was 'n fantastiese vertoning en ek was bevoorreg om een van die duisende in Kaapstad te wees.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-16 Raed-na-Gael en FC, ek besef nou dat die begrip ‘sonde’ nogal moeilik moet wees vir diegene met die laer IK, en dat dit op ’n eenvoudige manier aan hulle verduidelik moet word. Laat ek dus weer probeer. Sonde is ’n term, ’n woord wat slegs in di

Elders gesien: Bagatelle en chess

Eugenie Gagiano 2023-02-16 NOU LEKKER GELEES AAN ELISE BISHOP SE STORIE OOR GRAAFERNET. JULLE KAN GERUS VIR ONS 'N BOEK PUBLISEER MET AL HAAR KORTSTORIES. DIT SAL SOOS SOETKOEK VERKOOP. SY IS SKREEUSNAAKS.

Die wêreld van die storie deur Willie Burger

Elsabe Stegmann 2023-02-16 Waar kan ek die boek kry? Het dit baie dringend nodig!

Rassisme kan nie met rassisme beveg word nie

Jennifer Hartnick 2023-02-16 Uitstekende artikel. Baie feitelik gestel.

The Winelands Philharmonic Orchestra: ’n onderhoud | an interview

Carl Babst 2023-02-16 Dit is 'n pragtige onderneming. Veels geluk en sterkte! Ek is 'n houtblaser (klarinet en saksofoon) en dit is jammer ek is so ver van Stellenbosch af!

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer

Celesté 2023-02-16 Twee wonders van vroue. Groot respek!

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-16 Raed-na-Gael, dit spyt my tog so dat my persoon jou aanstoot gee. Dit beteken egter 'n oorwinning vir my, want dis 'n ou truuk van Christene om die opponent se persoon aan te val as hulle die geveg verloor. Ek wil maar net sê 'n heiden is ook 'n gelowi

Sal jy onthou?

Tastic 2023-02-16 FANTASTIES!

Opening the GG Cillié Building and visual redress at Stellenbosch University (VRSU)

Woke-is-broke 2023-02-16 Dit het eintlik niks met visual redress uit te waai nie. Dis eenvoudig die afbreek van 'n ander se geskiedenis en die vervanging daarvan met jou eie of die hedendaagse mense s'n. Dis bietjie van 'n sinlose artikel. Alles wat die NP-regering gedoen het, wa

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-02-16 Beste Angus Wat se snert raak jy nou weer kwyt? Dit is die verkeerde ding om te doen as jy moor en steel of lieg en meineed pleeg. Jy oortree en is dus 'n oortreder,'n sondaar, en jy gaan beslis, as jy gevang word, deur 'n aardse regter gestraf word. Jy s

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Petro Young 2023-02-16 Baie dankie, dis van groot hulp!

LitNet-dramaspens

Riana Rosslee 2023-02-16 Goeiemôre! Ek is op soek na 'n kort (45 min) komiese toneelstuk vir tieners vir omtrent 6-8 spelers. Help, asb!!

Simone Cilliers Jonker (1957–2023): ’n Brief vir Simone

Joan Hambidge 2023-02-15 Ingrid Jonker se dogter was nie die enigste slagoffer van 'n digter wat aan eie hand gesterf het nie. Sylvia Plath se seun Nicholas is eweneens oorlede weens die ellende van sy moeder se selfdood. Gaan kyk ook na die troebel geskiedenis rondom Anne Sexto

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-15 Raed-na-gael, google 'Challah'. Dit bevat wel suurdeeg. Hoe anders sal mens tog die sous van gebraaide lam vanaf die tempelslaghuis uit die gemeenskaplike bak waarin die lam in stukke gesny was of die bitter kruie uit 'n aparte bak, kon opvee om te eet? M

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-15 Raed-na-gael, wat kan man sê? Die Joodse shabbat-brood is lekker. Ek weet nie hoekom almal die opinie handhaaf dat dit matzah is nie. Pasga was lam met bitter kruie en dis eintlik nog steeds so. Die brood en wyn van nagmaal is net 'n vinnige kortpad van

Authors’ Corner, episode 1: Ntabeni and Nyathi

Annora Eksteen 2023-02-15 And I can truly draw inspiration from this wonderful interview. Thank you. Ndatenda.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-02-15 Ag tog - Die heiden met die 165 IK sê:"Geen landdros of regter sal jou 'n vonnis oplê vir 'n sonde wat jy gepleeg het nie. Ek is 'n ateïs". Wat van moord, aanranding, steel, valse getueinis spreek, meineed?

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-02-15 Hans, Jy skryf hierbo oor jou nagmaalbroodresep en ek het gewonder oor die uniekheid daarvan. My broodbakkennis strek nie verder as die in 'n platboompot langs 'n potjie nie. My grootouers aan moederskant het in die platteland (diep Namakwaland), circa

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-15 FC, sonde is 'n teologiese konstruk. 'n Verkeersoortreding is "'n verkeerde ding om te doen". Dis die oortreding van 'n landswet. Geen landdros of regter sal jou 'n vonnis oplê vir 'n sonde wat jy gepleeg het nie. Wat die Bybelse aanhalings betref, dit i

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-15 Hans, ewolusie het te make met lewe van organismes op aarde, maw plant- en dierelewe. Lees weer wat ek geskryf het: ewolusie kan progressief of regressief wees. Ja, Hans, die feit dat ek 'n ateïs is, so lyk dit my, is 'n helse balk in party mense se o

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-15 Ewolusie is nie noodwendig net progressief positief nie. Tog moet ons eerlik wees, dat ons in die vierde industriële rewolusie tog teruggryp na kultuur-historiese museumstukke, bv zero vries-/yskaste, tilley-lampe, Coleman-lampe en strykysters. Ons leef

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-15 Angus, ek sien al die kritici oordeel. Nou wat het geword van "moenie die splintet in die ander man se oog sien nie, terwyl jyself met 'n balk in die oog sit" nie?

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-02-15 Beste Angus Om te sondig is in ‘n neutedop eenvoudig om die vekeerde ding te doen.As mense beskik ons oor die vermoë om goed en kwaad te doen want dit is deel van ons natuur. Dit is waarom die opsteller van die Heidelbergse Kategismus Romeine 13 en an

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Beanca van Meyeren 2023-02-14 Hoe skryf ek in, is tans 140kg en moet ten minste 50kg verloor, het al alles probeer, my gesondheid en familie ly daar onder

Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib

Roche Lambert Walker Petersen 2023-02-14 Goeiedag Ek soek nou al lank na iemand wie kan help met die uitspraak van die Chochoqua-naam vir Paarlberg, die Skilpadberg. Ek het al vir die Wes-Kaapse Geografiese Namekomitee geskryf, asook vir die Chochoqua Koningshuis, maar geen geluk nie.

Bargain Books | Die wenners | The winners

Genevieve Simpson 2023-02-14 Thank you so much. My prize arrived yesterday and it was a wonderful surprise as I hadn't seen this announcement. Thank you!
Top