Kommentaar

Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie

Carol 2023-02-22 Wat 'n hartroerende storie, my trane het maar vlak gesit. Sal beslis hierdie poeding probeer, dit klink hemels.

Vir God is daar geen sonde nie

Snotjan 2023-02-22 Jannie, ja, natuurlik staan die woord Christen in die bybel. Maar wat het dit beteken in daardie konteks? Ek waag 'n berekende raaiskoot - beslis nie trinitaristiese Christenskap nie. Die Christene van die eerste eeu was eenvoudig die volgelinge van hulle

Vir God is daar geen sonde nie

Angus 2023-02-22 Die Christelike denke, filosofie, berus op hierdie een woord: SONDE. Verdwyn die sonde, en dit is ikabod met die Christendom. Volgens die Bybel is die heel eerste wet wat God gemaak het, dat die mens, Adam en Eva, nie van die boom van Lewe en die boom van

Boekprobleme

Elmari 2023-02-22 Dankie, Kerneels, vir 'n baie insiggewende artikel. En nee, Reinette, ek dink jy moet vir Leonie van Rensburg by Graffiti e-pos en vir haar vir voorstelle vra. Daar is 'n enorme verskeidenheid boeke in Afrikaans en soveel nuwe debute dat ek nie die helfte

Vir God is daar geen sonde nie

Judy Ludwick-Erwee 2023-02-22 Beste Jannie en Koos, As ek julle skrywe reg verstaan, onderstreep dit die Woord wat sê: Daar is dan nou geen veroordeling meer vir die wat in Christus glo nie. Die wat in Christus glo het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar hét oorgegaan

Debat word volgens reëls van akkuraatheid en billikheid gevoer: ’n Beknopte antwoord op Cas Vos

Marlies Taljard 2023-02-22 Wanneer 'n skrywer sy werk laat publiseer, plaas hy/sy dit doelbewus in die openbare domein en stel hy/sy dit oop vir kritiek. Geen goeie literêre werk kan voortbestaan sonder die aandag van professionele literatore nie – en dit beteken behoorlike onde

Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie

Naomi van Dyk (van Rooyen) 2023-02-22 Karen, met n knop in my keel en wasigheid in my oë lees ek jou 'briefie'. Ek en jou ma het saam grootgeword, bure. Sterkte en liefde.

Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie

Rosemary Venter 2023-02-22 Die resep klink heerlik. Dit herinner my aan die skuimpoeding wat ons in ons eerste huishoudkundeklas moes maak. Die opruim van die plaashuis lê nog vir my voor. Ek en my man is nou pensioenarisse, die plaas is in die mark en waarheen gaan ek met al my "

Stroomop: ’n resensie

Ashleigh Lancaster 2023-02-22 Ek stem saam met jou. Alles was vir my net asof ek kon sien dit gebeur en dit het gebeur, mens kon baie maklik agterkom wat gaan gebeur en dit los geen tyd vir die kyker om te dink wat gaan nou gebeur nie. In Engels sê hulle dit is baie “cliché”, en

Taal en ver-taal II: Hermeneutiese perspektief op die Inferno

Hennie Smith 2023-02-22 Cas, ek bly dankbaar dat jy Dante na my gebring het in tersines met sy rympatroon: wat 'n uitdaging was dit nie! Hierdie jongste artikel is stimulerend en insiggewend oor die kuns om die klassieke meester in Afrikaans weer te gee.

Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie

Carolien Henning. 2023-02-22 Dit klink na 'n heerlike verfrissende somernagereg en ek gaan dit met die eerste geleentheid maak.

Charles Parham, William Seymour and South African pentecostalist racism

Frederick Collins 2023-02-22 I was brought to your article through a Google search. I was looking for confirmatory information on today's installment of Christian History from the Christian History Institute which said: However, Parham denounced Azusa as “spiritual power prostitute

Die Bybel as letterkundige werk

Hans Richardt 2023-02-22 Angus, my predikant tans is prof. (emeritus) Andries Breytenbach, wat een van die nuwe vertaling-vertalers uit die oorspronklike teks was. Wat ek hou van sy preke is dat hy die teks toelig met geskiedenis en die teks verduidelik binne ’n historiese ko

Besinning oor taal en ver-taal I

Mellet Moll 2023-02-22 "Oor Cas Vos se vertaling skryf WJ Henderson, emeritus professor in Grieks en Latyn en kenner van Italiaans, op die agterplat: Hierdie vertaling van Dante se Inferno is die eerste rymende vertaling in Afrikaans en ’n unieke bydrae tot die groeiende skat

Vir God is daar geen sonde nie

Jannie Pretorius 2023-02-22 Snotjan dankie vir 'n klomp interessante opmerkings. Jy is gedeeltelik reg oor die gebruik van die woord "christen" - in Handelinge 11:26 staan daar "In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem" - en noodwendig later op ander plekke. Ho

Vir God is daar geen sonde nie

Jannie Pretorius 2023-02-22 Hans Richardt, ek interpreteer jou stellings as baie vaag, en sonder enige behoorlik gefundeerde Skrif wat dit ondersteun. Wil jy nie meer spesifiek wees nie?

Vir God is daar geen sonde nie

Jannie Pretorius 2023-02-22 Dankie, Johanna, dat jy waarde toevoeg tot ons stuk. Ja, mens voel inderdaad (oneindig meer) geliefd en vry, wat weer spontane dankbaarheid afvuur, wat weer heiligend inwerk, wat weer bevryding teweeg bring - ensovoort. Die hele Bybel kom inderdaad as sp

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-02-22 Hallo! As jy op soek is na hersieningsvraestelle, kan jy hierdie skakel besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier verskyn 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebi

Vir God is daar geen sonde nie

Jannie Pretorius 2023-02-22 Hallo Jannie. Baie dankie vir jou opmerking en dat jy saam help dink. Ek dink in Romeine 10:4 bevestig Paulus die einde van die wet: "Christus is tog die einde van die wet, sodat elkeen wat glo, vrygespreek word." Nét geloof, dus. Dan Romeine 4:15: “Di

Suiderherfs

Margaret 2023-02-22 Woorde wat lewe wek en hoop bring. Pragdig!

Navraag oor watter soort sonnet "Krisis" deur Elisabeth Eybers is: help, asseblief!

Alet Mihalik 2023-02-22 Die sonnet berus op konvensies. die digter en die leser ken die "reëls van die spel". Digters wyk soms opsetlik daarvan af om die leser se aandag daarop te vestig en by die proses te betrek. Voorbeelde is waar die oktaaf en sekstet omgeruil word of die v

Vir God is daar geen sonde nie

Hans Richardt 2023-02-22 La Dolce Vita-tipe-Jesus, altyd as standbeeld in beweging onder iemand se helikopter? Altyd een of ander menslike idee oor God en Jesus? Dan gebeur iets traumaties in mens se lewe wat nie pas by die beeld oor God of Jesus in die menslike geestesoog nie e

Wie se taal? Al weer, of nog steeds?

Leon Retief 2023-02-21 Me Wyngaard skryf: “Nou word daar stellings gemaak dat Afrikaanssprekendes by sommige universiteite benadeel word.” As dit so is dat Afrikaanse studente in sommige koshuise by Skelmbos verbied word om Afrikaans te praat, selfs met mekaar, dan word Afr

VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span

Herman 2023-02-21 Hi, ek's 32 en weeg 165; ek kort ook hulp, asb. Ek's van Pta.

Vir God is daar geen sonde nie

Santie Mouton 2023-02-21 Dankie dankie dankie en Amen

Wie se taal? Al weer, of nog steeds?

Snotjan 2023-02-21 Maar miskien moet ons begin om musikante te kry om ons studente in die linguistiek te onderrig. By ons nuwe universiteit kan Naude dan die sosiolinguistiek behartig en Steve Hofmeyr die semantiek. Ek stel voor ons kry vir Nataniel vir morfologie en sommer

Wie se taal? Al weer, of nog steeds?

Snotjan 2023-02-21 Naude werk vanaf die aanname dat gestandariseerde vorme van tale outomaties ouer moet wees as ongestandariseerde vorme. Dit is 'n verkeerde aanname. Engels het verskeie dialekte wat eienskappe bevat uit variante wat ouer is as gestandariseerde Engels. Die

Vir God is daar geen sonde nie

Johanna 2023-02-21 Jannie en Koos, is dit nie wonderlik om in vryheid te lewe nie? ‘n Mens voel soveel ligter en so geliefd. Gaan luister gerus na Don Keathly se potgooie, hy het ook ‘n Facebook-groep met baie van ons wat soos julle dink, daar is ook ‘n hele klompie S

Die Bybel as letterkundige werk

Hans Richardt 2023-02-21 Angus, die bybel as letterkundige werk, is ook net die interpretasie van die bybelvertalers. Die vertalers het ook harde tyd gehad om beledigings en vloektaal van oorspronklike tale in ordentlike gepaste Afrikaans te vertaal. Wie sou nou kon dink dat die

Taal en ver-taal II: Hermeneutiese perspektief op die Inferno

Abram Kriel 2023-02-21 Dit is verbysterend dat Jean Meiring slegs canto 1, 1-6 en 79-81 gebruik om Cas Vos se vertaling af te skiet. Vos se vertaling van canto I, 1-6 lui: 1 Ek het die spoor in die middel van ons lewensreis byster geraak en in ʼn woud waar die donker heers, tot

Taal en ver-taal II: Hermeneutiese perspektief op die Inferno

Pieter Verster 2023-02-21 ’n Hermeneutiese benadering tot die vertaling van Inferno is uiters belangrik. Daarom is hierdie uiteensetting van Cas Vos nie alleen noodsaaklik nie, maar ook besonder insiggewend. Cas Vos se benadering tot die vertaling van Inferno word uitstekend aa

Vir God is daar geen sonde nie

Snotjan 2023-02-21 Een van die groot probleme vir die Christendom (en ek beskou nie regtig meer die Protestantse godsdiens as Christelik nie), is dat die heilige boek van die Christendom, naamlik die bybel, is gladnie deur Christene geskryf nie. Elke kerkfaaight wat ek al a

Vir God is daar geen sonde nie

Jannie van Niekerk 2023-02-21 Beste Jannie en Koos, Sonde bestaan wel nog. Alle ongehoorsaamheid is sonde. Deur ’n oorwinning oor sonde te behaal, kry God die geleentheid om jou vry te spreek. Daarom is sonde die kruis wat ons dra op ons lewenspad. As ek dus voortgaan om te sondi

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-02-21 FC, ek is nou oortuig daarvan dat jy nie kan verstaan wat jy lees nie. Ek het op 2023-02-16 hierbo die volgende getik: Dit beteken nou nie dat ’n ateïs kan gaan moord pleeg of steel nie. Hy het in die eerste plek ’n gewete, en soos alle landsburgers

Wie se taal? Al weer, of nog steeds?

Snotjan 2023-02-21 As ek iets wil weet van musiek, dan sal ek luister wat Naudé te sê het. As ek iets wil weet van linguistiek, dan luister ek maar eerder na linguiste, oftewel, taalkundiges, wat hulle hele lewens wy aan die studie van taalkunde en sosiolinguistiek, en ie

Baberton Daisy

Mich 2023-02-21 Lucas Zulu, you are a very gifted person. Your words flow like nectar.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-02-20 FC, noem een Bybelkarakter wie sonder misdaad was.
Top