Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

  • 10

https://pixabay.com/photos/analysis-biochemistry-biologist-2030265/

Alles lyk groter as mens deur ’n mikroskoop daarna kyk – ook jou spanning oor toetse met betrekking tot mikro-organismes! As jy in graad 11 is, sal hierdie oefenvraestel deur Rita Engelbrecht kan help. As jy dit gratis hier aflaai, kan jy vir die eksamen voorberei en jy sal nie ’n vergrootglas nodig hê om die goeie punte raak te sien nie.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 10

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou boodskap. As jy jou werk wil hersien, is jy op die regte webwerf. Hier is die skakel na 'n indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle en inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by die lys. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by die lys. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top