Graad 11: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal

  • 6

https://pixabay.com/photos/soap-bubbles-multicoloured-flying-2417436/

Is jy in graad 11 en is jy al in Wiskunde gevra om getalsinne sonder die gebruik van ’n sakrekenaar te vereenvoudig? Lee-Ann West se vraestel gaan jou wys hoe eenvoudig dit is. Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai. Dis so eenvoudig soos borrels blaas!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet sal kan help met vraestelle om jou werk te hersien. LitNet beskik oor 'n indeks van skolevraestelle en hier is die skakel na die indeks, waar al die vraestelle en memoranda op een plek saamgevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die artikels oop te maak en binne elke artikel tref mens 'n skakel na 'n vraestel en 'n memorandum, onderskeidelik, aan. Klik daarop om dit gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die nuwe jaar se voorbereiding en hou lekker vakansie! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top