Kommentaar

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

Hans Richardt 2023-01-28 Weereens bewys dit dat die GRA nie "vaders van Afrikaans" in die hele SA was nie, maar slegs in die baie Engelse Boland van daardie tyd.

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

Joanita Erasmus-Alt 2023-01-28 Beste Amanda Baie dankie vir al die 'gesprekke' wat ek in 2022 met Sheila kon hê! Dit is alles moontlik gemaak deurdat jy toestemming gegee het vir die herskrywing van haar werk. Dankie ook vir die aanstuur van foto's van Sheila en van haar kunswerke. B

#bringingbackubuntu

Snotjan 2023-01-27 Die politieke sisteem van Suid-Afrika maak politieke aktivisme effektief nutteloos. Kyk hoe het Johnny en sy blou span voor Luthuli-huis gaan dans. In ruil het die land hoër vlakke van beurtkrag gekry. Die sisteem van proporsionele indirekte verteenw

KI vir die gewone gebruiker

BotC 2023-01-27 Daai gedig is terrible.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Snotjan 2023-01-27 Is die geskiedenis van die Joodse nasionalisme net die Jodendom se eie eksklussiewe stories? Of die nasionalisme van Afrika slegs vir Afrikane? Jy hoef gelukkig glad nie deel te neem aan dinge wat jou nie interesseer nie.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-27 FC, nou ja, glo jy aan die plat aarde? Angus, dis so warm hier, maar ek dink ons sondaars uit die Karoo sal dalk slaapsakke moet inpak hel toe. Dit kan dalk koud word daar ... Ek weet die aarde is rond, want my hare was amper uitgetrek omdat ek my ouma ui

Balneologie en -terapie

Charl Cilliers 2023-01-27 Weereens 'n baie aktuele onderwerp en die skrywer beveel aan "... dat 'n volledige sistematiese literatuuroorsig gedoen word om hierdie loodsstudie se bevindinge te bevestig of te verwerp".

Die Laaste Ding wat ons nou Nodig het is Nog ’n Voëlvry-Toer!

Albert de Vos 2023-01-27 Ek het nou onlangs eers besef wat my opgewondenheid oor die Voëlvry-toer destyds gedryf het: dit was omdat ek teen iets was en nie omdat ek vir iets was nie. Ek was teen PW, teen die sadistiese onderwysers wat my geboelie het en sommer teen konserwatisme

Beskuit

Elna Erasmus 2023-01-27 Baie dankie vir hierdie interessante stuk geskiedenis. My seun in Australië het die resep gevra, want sy dogtertjie van vyf vra aanhoudend vir beskuit.

Al wat oorbly is massas gemors

Amanda Le Roux 2023-01-27 So mooi, Lizette ... veral omdat ek die prentjie van Theunis in die donker so duidelik kan sien. Hou aan ...

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Zanné 2023-01-27 Diepmooi.

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

Melt Myburgh 2023-01-27 Sterkte, Herschelle. Aanhouer wen.

Individuasie

Murray La Vita 2023-01-27 Manjifiek. Dankie.

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

Phil Brouwer 2023-01-27 Uiters interessant! Moet seker ook kyk na die mate van onderwys wat die skrywers gehad het, en waar dit geniet is. Dit is te verwagte dat die minder geskooldes in hul poging om die woordeklank op skrif te stel tot baie verskillende resultate sou kom.

Piet de Jager, in memoriam

Amanda Botha 2023-01-27 Hoe goed en hoe mooi.

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

Herchelle 2023-01-27 Ek is nie slim nie, maar ek doen goed in Wiskunde, maar soms sukkel ek ook 'n bietjie.

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

Amanda Botha 2023-01-27 Baie geluk - en baie dankie, Joanita! Jy het so 'n besondere en fyn aanvoeling vir Sheila Cussons se werk. Jy maak daarvan met jou interpretasie iets besonders. Hierdeur bring jy haar digwerk onder die aandag van 'n nuwe generasie lesers. Ek het net waard

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

Salomé Janse van Rensburg 2023-01-27 En daar kry jy wéér vlerke en vlieg hoog, vriendin! Jou plan het al weer 'n planeet geword. Bravo!

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-01-27 Goeiedag, dankie vir jou navraag! Op LitNet bied ons vraestelle vir veral leerders vanaf graad 4 af, en hier is 'n indeks van al die vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is i

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Anne Stuurman 2023-01-26 Ek's 'n nuwe Graad 1-juffrou en dis nogal 'n bietjie van 'n uitdaging. Ek sukkel nog om my voete te vind. Die dinge waarmee ek sukkel is wat om in die leerders se skryfboek as werk vir hulle te gee per week. Sal u hiermee kan help? Ek het alle tips en lee

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

Piet Boshoff 2023-01-26 Baie interessant uit 'n taalkundige oogpunt (nie-standaard Nederlands) en om 'n kykie te gee in hulle manier van doen.

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

Jaqueline 2023-01-26 Ek is op soek na die storie oor die radio. Nie die boek nie. Graag weer daarna luister.

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

Joanita Erasmus-Alt 2023-01-26 Baie dankie vir die mooi kommentaar op my video, Mariana! Ek het groot waardering daarvoor.

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-01-26 Vir Angus, met vergunning aan Institute for Biblical & Scientific Studies Genesis 1:9-13 DAY 3 Pillars of the Earth ________________________________________ The Bible also talks about the pillars of the earth. In Job 9:6 it says, "Who shakes t

Kletsbotte: Vriend of vyand? Praktiese voorstelle om hierdie kletsbot te omarm om die gehalte van akademiese skryfwerk te bevorder

Corlietha Swart 2023-01-26 Interessant! Toekomsuitdaging vir dosente en onderwysers om tussen mens en masjien se werk te onderskei!

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

Mariana Nel 2023-01-26 Joanita Ek het geluister ... en gehuil! Wat 'n wonderlike, meesleurende werk met die wonderskone Ave Maria in die agtergrond. Baie geluk. Jy verdien hierdie prys oor en oor. Liefde Mariana.

Oorsig: Dit is ’n Noord-Kaap Ding-kollokwium oor die Noord-Kaap

Corlietha Swart 2023-01-26 Mooi Noord-Kaap-inisiatief!

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Charl Adams 2023-01-26 Vir wat hou wit mense 'n simposium oor wit mense se geskiedenis? Veral in Suid-Afrika? Dis weer daardie egokamer waar ons in afsondering mekaar beaam en op die rug klop.

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

Joanita Erasmus-Alt 2023-01-26 Dankie, Johan!

My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig

JOHAN COETZEE 2023-01-26 So skitterend, Joanita. Hoe kan ons woorde sonder musiek!

Oekraïne: Berigte te velde

Hans Richardt 2023-01-26 In retrospek is die oorlog in Oekraïene nou Wêreldoorlog Drie. NAVO-lande staan by met moderne wapens en instrukteurs as bevelvoerders op die grond. Die "koue oorlog" is nou 'n vuurwarm oorlog. Ekonome sing nou permanent oor die ekonomiese invloed van d

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-26 Angus, in 2000 was daar groot omwentelings in geloofsdenke in Suid-Afrika. Mense het toe begin dink oor wat in die destydse vertalings van bybels staan, en bv. gebeure binne konteks van bekende geskiedenisse probeer plaas. LitNet se argief strek deesdae n

Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans

Johan Kotze 2023-01-26 Ek sal ook graag wil weet hoe kort kan 'n kortverhaal wees. Ek het 'n paar baie kort verhale geskryf oor 'n enkele persoon. Kan 'n klompie van hulle saamgevoeg word vir 'n tipe bundel? M.a.w., sê maar agt baie kort verhaaltjies van een sentrale figuur as

KI vir die gewone gebruiker

Hans Richardt 2023-01-26 Kunsmatige Intelligensie is net so goed as wat mense insit. Tog is dit oral in gebruik. In die 1970's was die verwysing na KI "kunsmatige bevrugting". Destyds was daar 'n storie van 'n wit vrou wat by haar Indiër-vriend 'n kind wou hê in Johannesburg en

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-26 Angus, waar is Jan Rap(s) deesdae? Die ou taalstryder sou kon bydra oor hoe die taal van verskillende vertaalde bybels die geloofbeskouinge van Suid-Afrikaners beïnvloed het oor eeue en dekades. Die taal en geloof het werklik denke-ewolusie deurleef.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-01-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan dus deur die lys van inhoud b

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2023-01-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan dus deur die lys van inhoud b

Bargain Books | Die wenners | The winners

Louise Vermeulen 2023-01-26 Baie baie dankie! Dis 'n baie groot geskenk so in die nuwe jaar!

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Linda 2023-01-26 Ek op soek na Graad 6, asb? Het julle ook enige ander vakke se vraestelle en memo's - alles in Afrikaans, asb?
Top