Om ’n huis te kan koop

  • 1

In hierdie video:

  • Hoekom trek soveel mense na die Wes-Kaap?
  • Is huise in die Wes-Kaap te duur?
  • Wat is deesdae belangriker as jy huis koop: sekuriteit of sonkrag?
  • Wat gaan met die huismark gebeur as die EFF hulle hande op die regering kry?
  • En wat van almal wat nie huise kan bekostig nie?

Freek Robinson gesels met Erwin Rode, ’n eiendomswaardeerder en -konsultant.

Lees ook:

Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top