Om ’n huis te kan koop
2023-03-15Hoekom trek soveel mense na die Wes-Kaap? Is huise in die Wes-Kaap te duur? Wat is deesdae belangriker as jy huis koop: sekuriteit of sonkrag? Wat gaan met die huismark gebeur as die EFF hulle hande op die regering kry? En wat van almal wat nie huise kan bekostig nie? Freek Robinson gesels met Erwin Rode, ’n eiendomswaardeerder en -konsultant.
Uitnodiging: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry
2016-08-02Ena Jansen en Ingrid Winterbach is gespreksgenote tydens dié boekbekendstelling op Saterdag, 13 Augustus 2016 by SASNEV in Pinelands.

